اليوم TREXIPTV
GROOTplaas gesels met prof Stuart Pimm oor die wêreldwye bewering van 'n 73% afname in wildbevolkings
Starting: 06-04-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In gesprek met Tarine de Ridder ondersoek ons die moontlikheid: Leef ons asof Jesus nog dood is?
Starting: 06-04-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 06-04-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In gesprek met Tarine de Ridder ondersoek ons die moontlikheid: Leef ons asof Jesus nog dood is?
Starting: 06-04-2026 06:00:00
Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra
Starting: 06-04-2026 06:15:00
Annetjie is op die oorlogspad. Ella voel al hoe meer skuldig oor haar nuwe aanstelling, en Joe besluit hy is klaar met Elise se sessies. Tracy maak 'n moeilike bekentenis aan Tertius
Starting: 06-04-2026 06:30:00
Riaan wil die blondine uitvra, terwyl Frankie 'n moeilike resep aandurf. Angie en Wade probeer mekaar verras, terwyl Willie arme Gary se ore van sy kop af praat
Starting: 06-04-2026 07:00:00
Kwêla, die bekroonde joernaalprogram, vertel mense se stories.. of hulle nou bekend is of nie, solank hulle storie ander mense op 'n positiewe wyse sal aanraak
Starting: 06-04-2026 07:30:00
Met net vier dames wat oorbly om Ruan se hart te wen en vir hom om op die één te besluit, neem hy elkeen op 'n spesiale maar ook finale afspraak. Maar, verloop als soos beplan?
Starting: 06-04-2026 08:30:00
'n Boer laat weet hy't 'n bruin hiëna in 'n vanghok. Rudie en Marlice tree onmiddelik op. Die dier is ernstig beseer en hulle wend alles aan om dié skaars dier te red
Starting: 06-04-2026 09:30:00
Van die innoverende inskrywings in 'n unieke wetenskapkompetisie in Limpopo: muise help om die blou-lig blootstelling van selfone te toets, en ou buitebande word 'n oplossing vir slaggate
Starting: 06-04-2026 10:00:00
Kom ontdek een van Europa se mees ongerepte lande. Van 'n massiewe ondergrondse soutmyn tot Boekarest se unieke argitektuur en die geheimsinnige 'oë' wat van die dakke af loer
Starting: 06-04-2026 10:30:00
Dit is Paasfees en natuurlik weer tyd vir een van Bravo! se bekende Langtafel-kuiers. Sjef Mynhardt Joubert bedien 'n Turkse ontbyt vir 'n intieme kuier
Starting: 06-04-2026 11:00:00
Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien
Starting: 06-04-2026 11:30:00
Mal Kamper vergelyk voertuie. In Turkye stap ons in 'n vallei en vlieg in 'n warmlugballon. Ons kyk na die seisoen se hoogtepunte en pak 'n 4x4-roete aan
Starting: 06-04-2026 12:30:00
Van Venice strand tot Santa Monica Pier, die manne leef die LA-lewe met inkopies, kos, branderplankry, en sonsondergange voor hulle dié Amerikaanse ervaring afsluit
Starting: 06-04-2026 13:00:00
Hierdie week deel René du Preez, Kwagga Boucher en Hannes die Namakwalander stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante
Starting: 06-04-2026 13:30:00
FINBOND Groep Beperk fokus nie net op banksake nie, maar ook op die gemeenskap. Enkele sulke FINBOND gemeenskapsprojekte word besoek
Starting: 06-04-2026 14:00:00
Kwêla, die bekroonde joernaalprogram, vertel mense se stories.. of hulle nou bekend is of nie, solank hulle storie ander mense op 'n positiewe wyse sal aanraak
Starting: 06-04-2026 14:30:00
Fiësta skop die nuwe seisoen af met 'n besoek aan die Cape Town 10s in Groenpunt, een van die opwindendste sportfeeste in die land. Wicus Pretorius kuier saam en wys self sy slag met 'n bal
Starting: 06-04-2026 15:30:00
Die spesiale Paasgeskenk wat Wade vir Angie gekoop het, het spoorloos verdwyn. Gary en Willie maak vriende, maar dan laat glip Bennie iets wat die oom geheim wou hou. Riaan wonder waar hy staan
Starting: 06-04-2026 16:00:00
Danie vind uit van Marco se geheim. Zelda gee vir Frans 'n geskenk. Zelda en Nella stamp koppe
Starting: 06-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 06-04-2026 17:00:00
Alles keer weer terug na normaal in die Koster-huishouding, maar dan kom daar 'n oproep deur. Elise deel 'n laaste stukkie wysheid met Joe, en Tertius neem 'n finale besluit
Starting: 06-04-2026 17:30:00
Ons berig oor erfenisgeboue wat verwaarloos word, ons vra waarom so min Suid-Afrikaners in demokrasie glo en hoe die wêreld gaan lyk na die oorlog in Iran
Starting: 06-04-2026 18:00:00
Brendan vlieg huis toe terwyl Bobby Catalina verken. Saam kyk die twee terug op die wilde, hartroerende reis deur Amerika wat hulle gedeel het
Starting: 06-04-2026 19:00:00
Suriname is ietwat van 'n eiland op die vasteland. Die meeste mense woon in die hoofstad Paramaribo en dit is waar die span die uiterste verdraagsaamheid tussen verskillende godsdienstige groepe sien
Starting: 06-04-2026 19:30:00
Danie vind uit van Marco se geheim. Zelda gee vir Frans 'n geskenk. Zelda en Nella stamp koppe
Starting: 06-04-2026 20:30:00
Die spesiale Paasgeskenk wat Wade vir Angie gekoop het, het spoorloos verdwyn. Gary en Willie maak vriende, maar dan laat glip Bennie iets wat die oom geheim wou hou. Riaan wonder waar hy staan
Starting: 06-04-2026 21:00:00
Alles keer weer terug na normaal in die Koster-huishouding, maar dan kom daar 'n oproep deur. Elise deel 'n laaste stukkie wysheid met Joe, en Tertius neem 'n finale besluit
Starting: 06-04-2026 21:30:00
Die dag het aangebreek vir Ruan om sy finale besluit te maak oor wie hy gaan kies. Daar is baie spanning in die lug vir wat voorlê vir hom en die oorblywende dames
Starting: 13-04-2026 22:00:00
Hannes kuier by Janie du Plessis. Ons ontmoet 'n vetplantkenner, die uitskieter atleet Rumé Burger en vind uit watter dorpe deurdring na die streekrondtes vir Kwêla Dorp van die Jaar
Starting: 13-04-2026 23:00:00
Nog 'n jaar is verby. Nog 'n tragedie tref die familie, maar die jaar eindig met 'n viering. Die hele familie is bymekaar, ten spyte van wat die toekoms mag inhou
Starting: 14-04-2026 00:00:00
'n Oorsig van nuusgebeure en aktuele politieke kwessies, met aanbieder Lourensa Eckard
Starting: 14-04-2026 01:00:00
Tommy word by die Nasionale Wag betrek. Rebecca raak toenemend wantrouig oor Cooper se bedoelings
Starting: 14-04-2026 02:00:00
Die DA se komende federale kongres word as deurslaggewend beskou vir die party se toekoms. Wicus Pretorius en gaste bespreek hoe die nuwe leier die party na nuwe hoogtes kan neem
Starting: 14-04-2026 03:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 14-04-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, hou hoop aan die lewe', begelei Johan Geyser ons vandag met die gedagte 'Sy liefde vir my'
Starting: 14-04-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 14-04-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, hou hoop aan die lewe', begelei Johan Geyser ons vandag met die gedagte 'Sy liefde vir my'
Starting: 14-04-2026 06:00:00
Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra
Starting: 14-04-2026 06:15:00
Ella probeer tot LJ deurdring. Nicolette glo, ten spyte van Uys se vermanings, dat haar probleem vanself sal verbeter en Thalia is gereed vir groter uitdagings
Starting: 14-04-2026 06:30:00
Gary vind uit wie die massiewe huis in Bantrybaai besit. Bianca praat onwetend haar mond verby, en Mike vind uit Amanda is ook in Ruiterbosch
Starting: 14-04-2026 07:00:00
Die swemmers vertrek na die Nasionale Kampioenskappe. Liam laat René wonder oor sy gevoelens. Rossouw wys Juvan sy gunsteling plek
Starting: 14-04-2026 07:30:00
Welkom in die land van legendes. In Transsilvanië verken ons Dracula se wêreld, van sy beweerde geboortehuis tot die ikoniese Bran-kasteel wat hoog teen die kranse waak
Starting: 14-04-2026 08:00:00
Ons maak 'n swierige draai by die Kaapstad Karnaval, wys jou wie stap met 'n Fiësta-beeldjie weg en gesels met Dozi oor sy nuwe enkelsnit
Starting: 14-04-2026 08:30:00
Die spanningsvolle wêreld van beleggingsbankwese plaas druk op Theo, Cazz en Ezra. 'n Wildcard nuweling se aankoms ruk hul hegte span. Kan hulle aanpas, of sal die druk hulle breek?
Starting: 14-04-2026 09:00:00
Baie seniors se lewensmaats ontval hulle in die senior jare en die vraag word beantwoord of hulle enkellopend moet bly of weer moet trou
Starting: 14-04-2026 09:30:00
Die stigter van die Kleuterzone groep, Anthonie Bougas, is steeds soek na bewerings dat hy op 'n bedrieglike wyse mIljoene by beleggers gevat het. Anthonie se ma en voormalige bemarkingshoof, Rensche, is by ons
Starting: 14-04-2026 10:00:00
Bekostigbare bio-afbreekbare, gholfstokke, en oplossings vir beurtkrag en wiskunde kopsere. Jong wetenskaplikes skaaf aan hulle projekte vir die Tritech 2025 wetenskapkompetisie finale
Starting: 14-04-2026 10:30:00
ontbytSAKE se ateljeegas is die hoofafrigter van die Proteas netbalspan, Jenny van Dyk. Vanes-Mari du Toit is gasaanbieder vir die dag
Starting: 14-04-2026 11:00:00
'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat
Starting: 14-04-2026 12:30:00
Die dag het aangebreek vir Ruan om sy finale besluit te maak oor wie hy gaan kies. Daar is baie spanning in die lug vir wat voorlê vir hom en die oorblywende dames
Starting: 14-04-2026 13:00:00
Rumacques Gelderbloem kuier by die Ramadanfees in Kaapstad wat plaasvind reg voor die heilige maand van Ramadan ter voorbereiding van hierdie belangrike tydperk. Dis 'n fees vir almal!
Starting: 14-04-2026 14:00:00
Hierdie week kom kuier die geliefde Hannes van Wyk by my. Ons gesels oor die lewe se groot en klein oomblikke
Starting: 14-04-2026 14:30:00
Flip word geskors nadat sy verhouding met Martie aan die lig kom. 'n Besoeker verras vir Joubert by die kantoor
Starting: 14-04-2026 15:00:00
Hou dié spasie dop vir meer kykGENOT
Starting: 14-04-2026 15:30:00
Nazeem maak Bridgette woedend, terwyl Gary bekommerd is oor Willie. Mike deel iets met Amanda wat haar onkant vang
Starting: 14-04-2026 16:00:00
Jacques ontvang lewensveranderende nuus. René toets die waters met Liam. Juvan se jaloesie dreig om moeilikheid te saai
Starting: 14-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 14-04-2026 17:00:00
Uys wil Nicolette ondersteun, maar sy is bitter bang. Ella en Henry plaas druk op LJ om werk te soek en Elise doen iets wat Bonnie in trane laat
Starting: 14-04-2026 17:30:00
Martie en Paul se somervakansie neem 'n donker wending wanneer 'n gemaskerde rower die kamp tref. Die gevoel bly dat iets erger wag
Starting: 14-04-2026 18:00:00
Die sanger Rudi Claase is al 25 jaar in die musiekbedryf maar is deesdae veral in die nuus weens sy gesondheidsprobleme. Daar was talle ander storms ook in sy lewe maar vandag is Rudi oënskynlik gelukkig
Starting: 14-04-2026 19:00:00
Bekostigbare bio-afbreekbare, gholfstokke, en oplossings vir beurtkrag en wiskunde kopsere. Jong wetenskaplikes skaaf aan hulle projekte vir die Tritech 2025 wetenskapkompetisie finale
Starting: 14-04-2026 19:30:00
Ons maak 'n swierige draai by die Kaapstad Karnaval, wys jou wie stap met 'n Fiësta-beeldjie weg en gesels met Dozi oor sy nuwe enkelsnit
Starting: 14-04-2026 20:00:00
Jacques ontvang lewensveranderende nuus. René toets die waters met Liam. Juvan se jaloesie dreig om moeilikheid te saai
Starting: 14-04-2026 20:30:00
Nazeem maak Bridgette woedend, terwyl Gary bekommerd is oor Willie. Mike deel iets met Amanda wat haar onkant vang
Starting: 14-04-2026 21:00:00
Uys wil Nicolette ondersteun, maar sy is bitter bang. Ella en Henry plaas druk op LJ om werk te soek en Elise doen iets wat Bonnie in trane laat
Starting: 14-04-2026 21:30:00