Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Verwag lig. Met Tarine de Ridder.
Starting: 19-12-2024 03:49:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Verwag lig. Met Tarine de Ridder.
Starting: 19-12-2024 03:50:00
Solomon Cupido verras ook om elke hoek en draai.
Starting: 19-12-2024 04:00:00
Ons besoek natuurtuine, soos die Arboretum in Kraggakamma, asook die Van Stadens Veldblom Reservaat.
Starting: 19-12-2024 05:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Verwag lig. Met Tarine de Ridder.
Starting: 19-12-2024 06:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
Starting: 19-12-2024 06:15:00
Solomon Cupido verras ook om elke hoek en draai.
Starting: 19-12-2024 06:30:00
Geïnspireer deur die klimrame wat hulle bou, besluit J en Lotta om hulle eie klein huisie te bou. Frikkie neem skeepsvraghouerhuise na 'n hele nuwe vlak.
Starting: 19-12-2024 08:30:00
Belinda hoor daar's 'n hele hoofstuk oor Annetjie in haar outobiografie en wanneer Annetjie se enigste vriendin, Elsie, kom kuier, probeer sy wegsteek hoe sy regtig oor Annetjie voel.
Starting: 19-12-2024 09:01:00
Dis ontbytSAKE se Kersprogram dié naweek en ons vier dit saam met die vroue van die musiekgroep Blackbyrd, en in die SAKEfokus kyk ons na verskeie besighede in die land.
Starting: 19-12-2024 09:30:00
Kaan en Gönül het planne om te trou, en nooi hulle ouers uit vir aandete na 'n restaurant. Maar die aand ontaard vinnig in 'n nagmerrie.
Starting: 19-12-2024 11:00:00
Kaan en Gönül het planne om te trou, en nooi hulle ouers uit vir aandete na 'n restaurant. Maar die aand ontaard vinnig in 'n nagmerrie.
Starting: 19-12-2024 11:02:00
Gary en Aiden het 'n plan om agter die kap van die byl te kom. Riaan sukkel om met die verlede vrede te maak, terwyl Wade en Zoe in die sop beland.
Starting: 19-12-2024 12:00:00
Jasmine wil hê JP moet Hendrik se oogpunt insien. Amber is ontsteld na sy uitvind dat Shakiel vir Louis help. Erica vra vir Jasmine raad oor Louis. Tillie is in gevaar.
Starting: 19-12-2024 12:29:00
Jasmine wil hê JP moet Hendrik se oogpunt insien. Amber is ontsteld na sy uitvind dat Shakiel vir Louis help. Erica vra vir Jasmine raad oor Louis. Tillie is in gevaar.
Starting: 19-12-2024 12:30:00
Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.
Starting: 19-12-2024 13:00:00
Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte.
Starting: 19-12-2024 13:01:00
Ons besoek natuurtuine, soos die Arboretum in Kraggakamma, asook die Van Stadens Veldblom Reservaat.
Starting: 19-12-2024 13:30:00
Die Wanderlus span kuier bietjie in een van ons land se mooiste buurlande, Mosambiek. Hennie en Nicole gaan op 'n see-safari, besoek plaaslike markies en maak heerlike kos langs die kus.
Starting: 19-12-2024 14:00:00
Die Wanderlus span kuier bietjie in een van ons land se mooiste buurlande, Mosambiek. Hennie en Nicole gaan op 'n see-safari, besoek plaaslike markies en maak heerlike kos langs die kus.
Starting: 19-12-2024 14:03:00
Louis is in twee geskeer, en Uys en Nicolette wonder oor Brenda se gevoelens vir Uys. Liam se begeertes kry amper die oorhand, en hy maak 'n drastiese besluit.
Starting: 19-12-2024 15:29:00
Louis is in twee geskeer, en Uys en Nicolette wonder oor Brenda se gevoelens vir Uys. Liam se begeertes kry amper die oorhand, en hy maak 'n drastiese besluit.
Starting: 19-12-2024 15:30:00
Sanet skok Karla met een van haar vlogs. Johan maak sy hart oop en praat sy waarheid. Jacques en Pam vind uit dat hulle iets in gemeen het.
Starting: 19-12-2024 16:03:00
Hanli kry klein bietjie hoop, terwyl Bridgette 'n wilde idee in Justin se kop plant. Aiden spook om sin te maak van Tarryn se vreemde gedrag, maar gaan hy hou van wat hy uitvind.
Starting: 19-12-2024 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 19-12-2024 17:00:00
Gaan die Louws hul onverwagse hulp met die lening aanvaar? Jasmine is woedend vir Willem ná Tillie se ongeluk. Junior wil nie sy goeie nuus met die familie deel nie.
Starting: 19-12-2024 17:30:00
Gaan die Louws hul onverwagse hulp met die lening aanvaar? Jasmine is woedend vir Willem ná Tillie se ongeluk. Junior wil nie sy goeie nuus met die familie deel nie.
Starting: 19-12-2024 17:31:00
Tahir en Mehmet werk deur 'n polisiedossier op soek na 'n verdagte. Bade laat Mehmet verstaan hoe sy voel. Vera en Ali Galip het 'n woordewisseling terwyl Farah wegkruip.
Starting: 19-12-2024 18:00:00
Tahir en Mehmet werk deur 'n polisiedossier op soek na 'n verdagte. Bade laat Mehmet verstaan hoe sy voel. Vera en Ali Galip het 'n woordewisseling terwyl Farah wegkruip.
Starting: 19-12-2024 18:01:00
Hannes gesels Hollywood en swier met die land se heel eerste Mej Heelal ooit, die pragtige Margaret Gardiner.
Starting: 19-12-2024 19:00:00
Daar word gekyk na die verskillende tipe begrafnisse, onder ander die nuwe waterverassing, en ons gesels met mense wat grafte skoonmaak.
Starting: 19-12-2024 19:30:00
Louis is in twee geskeer, en Uys en Nicolette wonder oor Brenda se gevoelens vir Uys. Liam se begeertes kry amper die oorhand, en hy maak 'n drastiese besluit.
Starting: 19-12-2024 20:02:00
Hanli kry klein bietjie hoop, terwyl Bridgette 'n wilde idee in Justin se kop plant. Aiden spook om sin te maak van Tarryn se vreemde gedrag, maar gaan hy hou van wat hy uitvind.
Starting: 19-12-2024 20:30:00
Sanet skok Karla met een van haar vlogs. Johan maak sy hart oop en praat sy waarheid. Jacques en Pam vind uit dat hulle iets in gemeen het.
Starting: 19-12-2024 21:03:00
Gaan die Louws hul onverwagse hulp met die lening aanvaar? Jasmine is woedend vir Willem ná Tillie se ongeluk. Junior wil nie sy goeie nuus met die familie deel nie.
Starting: 19-12-2024 21:30:00
Geïnspireer deur die klimrame wat hulle bou, besluit J en Lotta om hulle eie klein huisie te bou. Frikkie neem skeepsvraghouerhuise na 'n hele nuwe vlak.
Starting: 19-12-2024 22:00:00
Die span slaan kamp op in die Boomrivier, van waar hulle die omliggende areas met die 4x4's verken. Die spanning loop hoog wanneer die manne 'n styl berg-hindernis trotseer.
Starting: 19-12-2024 22:30:00
Belinda hoor daar's 'n hele hoofstuk oor Annetjie in haar outobiografie en wanneer Annetjie se enigste vriendin, Elsie, kom kuier, probeer sy wegsteek hoe sy regtig oor Annetjie voel.
Starting: 19-12-2024 23:00:00
Dit lyk of Elani na London gaan verhuis. Veronica se hele huis word leeg gesteel. Suzanne besef dat Daniël nie vir haar lief is nie en Jolene haak heeltemal uit op haar stiefpa se roudiens.
Starting: 19-12-2024 23:30:00
Dit lyk of Elani na London gaan verhuis. Veronica se hele huis word leeg gesteel. Suzanne besef dat Daniël nie vir haar lief is nie en Jolene haak heeltemal uit op haar stiefpa se roudiens.
Starting: 19-12-2024 23:32:00
In dié episode kyk ons of die kinders weet waar hulle kieste is. Dan vra ons die groot vraag, ons wil by hulle weet of hulle eendag wil trou.
Starting: 20-12-2024 00:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Om die lig te kan sien. Met Tarine de Ridder.
Starting: 20-12-2024 03:49:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Om die lig te kan sien. Met Tarine de Ridder.
Starting: 20-12-2024 03:50:00
Vir Jan Blohm is dit 'n metafoor vir die lewe. Hy deel sy lewensreis.
Starting: 20-12-2024 04:00:00
Die span slaan kamp op in die Boomrivier, van waar hulle die omliggende areas met die 4x4's verken. Die spanning loop hoog wanneer die manne 'n styl berg-hindernis trotseer.
Starting: 20-12-2024 05:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Om die lig te kan sien. Met Tarine de Ridder.
Starting: 20-12-2024 06:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
Starting: 20-12-2024 06:15:00
Vir Jan Blohm is dit 'n metafoor vir die lewe. Hy deel sy lewensreis.
Starting: 20-12-2024 06:30:00
Vir Jan Blohm is dit 'n metafoor vir die lewe. Hy deel sy lewensreis.
Starting: 20-12-2024 06:31:00
Hannes gesels Hollywood en swier met die land se heel eerste Mej Heelal ooit, die pragtige Margaret Gardiner.
Starting: 20-12-2024 08:00:00
In die eerste aflewering van Kersfees en Koortjies is dit dan niemand anders as Neville D, Amy Jones en Candice Thorton wat saam kom musiek maak.
Starting: 20-12-2024 08:30:00
In dié episode kyk ons of die kinders weet waar hulle kieste is. Dan vra ons die groot vraag, ons wil by hulle weet of hulle eendag wil trou.
Starting: 20-12-2024 09:30:00
Daar word gekyk na die verskillende tipe begrafnisse, onder ander die nuwe waterverassing, en ons gesels met mense wat grafte skoonmaak.
Starting: 20-12-2024 10:29:00
Daar word gekyk na die verskillende tipe begrafnisse, onder ander die nuwe waterverassing, en ons gesels met mense wat grafte skoonmaak.
Starting: 20-12-2024 10:30:00
Tahir en Mehmet werk deur 'n polisiedossier op soek na 'n verdagte. Bade laat Mehmet verstaan hoe sy voel. Vera en Ali Galip het 'n woordewisseling terwyl Farah wegkruip.
Starting: 20-12-2024 10:59:00
Tahir en Mehmet werk deur 'n polisiedossier op soek na 'n verdagte. Bade laat Mehmet verstaan hoe sy voel. Vera en Ali Galip het 'n woordewisseling terwyl Farah wegkruip.
Starting: 20-12-2024 11:00:00
Hanli kry klein bietjie hoop, terwyl Bridgette 'n wilde idee in Justin se kop plant. Aiden spook om sin te maak van Tarryn se vreemde gedrag, maar gaan hy hou van wat hy uitvind.
Starting: 20-12-2024 11:59:00
Hanli kry klein bietjie hoop, terwyl Bridgette 'n wilde idee in Justin se kop plant. Aiden spook om sin te maak van Tarryn se vreemde gedrag, maar gaan hy hou van wat hy uitvind.
Starting: 20-12-2024 12:00:00
Gaan die Louws hul onverwagse hulp met die lening aanvaar? Jasmine is woedend vir Willem ná Tillie se ongeluk. Junior wil nie sy goeie nuus met die familie deel nie.
Starting: 20-12-2024 12:29:00
Gaan die Louws hul onverwagse hulp met die lening aanvaar? Jasmine is woedend vir Willem ná Tillie se ongeluk. Junior wil nie sy goeie nuus met die familie deel nie.
Starting: 20-12-2024 12:30:00
Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.
Starting: 20-12-2024 12:57:00
Werner behandel graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.
Starting: 20-12-2024 13:00:00
Die span slaan kamp op in die Boomrivier, van waar hulle die omliggende areas met die 4x4's verken. Die spanning loop hoog wanneer die manne 'n styl berg-hindernis trotseer.
Starting: 20-12-2024 13:27:00
Die span slaan kamp op in die Boomrivier, van waar hulle die omliggende areas met die 4x4's verken. Die spanning loop hoog wanneer die manne 'n styl berg-hindernis trotseer.
Starting: 20-12-2024 13:30:00
Hannes gesels Hollywood en swier met die land se heel eerste Mej Heelal ooit, die pragtige Margaret Gardiner.
Starting: 20-12-2024 13:57:00
Hannes gesels Hollywood en swier met die land se heel eerste Mej Heelal ooit, die pragtige Margaret Gardiner.
Starting: 20-12-2024 14:00:00
Hendrik meen die land is vol kompetisieverslaafdes. Mense het eers gepraat oor geld, vroumense en televisie, maar nou is dit net oor kompetisies en politiek.
Starting: 20-12-2024 14:27:00
Hendrik meen die land is vol kompetisieverslaafdes. Mense het eers gepraat oor geld, vroumense en televisie, maar nou is dit net oor kompetisies en politiek.
Starting: 20-12-2024 14:30:00
Die Wanderlus span kuier bietjie in een van ons land se mooiste buurlande, Mosambiek. Hennie en Nicole gaan op 'n see-safari, besoek plaaslike markies en maak heerlike kos langs die kus.
Starting: 20-12-2024 14:57:00
Die Wanderlus span kuier bietjie in een van ons land se mooiste buurlande, Mosambiek. Hennie en Nicole gaan op 'n see-safari, besoek plaaslike markies en maak heerlike kos langs die kus.
Starting: 20-12-2024 15:00:00
Louis probeer om Naomi moed in te praat, en Uys wil vir Brenda beïndruk. Delia praat met Liam oor Steve, en Steve maak 'n Kersbelofte aan Vicky. Louis oorweeg iets drasties.
Starting: 20-12-2024 15:29:00
Louis probeer om Naomi moed in te praat, en Uys wil vir Brenda beïndruk. Delia praat met Liam oor Steve, en Steve maak 'n Kersbelofte aan Vicky. Louis oorweeg iets drasties.
Starting: 20-12-2024 15:30:00
Dirkie is bekommerd oor Frans en Annetjie se groot uitval en pas 'n bietjie sielkunde toe - al is dit tweedehandse sielkunde wat hy by Maggie en Ian se berader afluister.
Starting: 20-12-2024 16:00:00
Dirkie is bekommerd oor Frans en Annetjie se groot uitval en pas 'n bietjie sielkunde toe - al is dit tweedehandse sielkunde wat hy by Maggie en Ian se berader afluister.
Starting: 20-12-2024 16:03:00
Nazeem gee vir Susan 'n idee wat vlam vat. Riaan hoor JPD gaan saam met Hanli se hotel werk. Elana hou vergadering met die vyand.
Starting: 20-12-2024 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 20-12-2024 17:00:00
Ons verken 'n bushuis in Pringlebaai en vind uit hoe André van seisoen 2 se plastiekhuis nou lyk.
Starting: 20-12-2024 17:30:00
Ons verken 'n bushuis in Pringlebaai en vind uit hoe André van seisoen 2 se plastiekhuis nou lyk.
Starting: 20-12-2024 17:31:00
Ons herbesoek die uiters belangrike Curriebeker finaal van 2002 waar Derick 'n held geword het en vertel die storie van sy eerste dag as 'n Springbok, by die berugte Kamp Staaldraad.
Starting: 20-12-2024 18:00:00
Ons herbesoek die uiters belangrike Curriebeker finaal van 2002 waar Derick 'n held geword het en vertel die storie van sy eerste dag as 'n Springbok, by die berugte Kamp Staaldraad.
Starting: 20-12-2024 18:03:00
In hierdie spesiale episode is ons by die visioenêr Willie Nel op Moolmanshoek, sien sy toekomsbeplanning en leierskap in grondverbetering en volhoubare landbou.
Starting: 20-12-2024 19:00:00
In hierdie spesiale episode is ons by die visioenêr Willie Nel op Moolmanshoek, sien sy toekomsbeplanning en leierskap in grondverbetering en volhoubare landbou.
Starting: 20-12-2024 19:02:00
Ons sit die verkenningstog met die 4x4's voort op die verlate spookdorp, Kolmanskop in die Lüderitz-omgewing, waar ons pad ook met die area se al 69 besonderse woestynperde kruis.
Starting: 20-12-2024 19:30:00
Louis probeer om Naomi moed in te praat, en Uys wil vir Brenda beïndruk. Delia praat met Liam oor Steve, en Steve maak 'n Kersbelofte aan Vicky. Louis oorweeg iets drasties.
Starting: 20-12-2024 20:00:00
Nazeem gee vir Susan 'n idee wat vlam vat. Riaan hoor JPD gaan saam met Hanli se hotel werk. Elana hou vergadering met die vyand.
Starting: 20-12-2024 20:30:00
In uitdagende omstandighede vang die strandlopers 'n verskeidenheid eetvisse, en vir die eerste keer kan die bootmanne terugkeer uit die binneland en in die Weskaap ook 'n braaivis vang.
Starting: 20-12-2024 21:00:00
Dit lyk of Elani na London gaan verhuis. Veronica se hele huis word leeg gesteel. Suzanne besef dat Daniël nie vir haar lief is nie en Jolene haak heeltemal uit op haar stiefpa se roudiens.
Starting: 20-12-2024 21:30:00
Hannes gesels Hollywood en swier met die land se heel eerste Mej Heelal ooit, die pragtige Margaret Gardiner.
Starting: 20-12-2024 22:30:00
Dirkie is bekommerd oor Frans en Annetjie se groot uitval en pas 'n bietjie sielkunde toe - al is dit tweedehandse sielkunde wat hy by Maggie en Ian se berader afluister.
Starting: 20-12-2024 23:00:00
Hendrik meen die land is vol kompetisieverslaafdes. Mense het eers gepraat oor geld, vroumense en televisie, maar nou is dit net oor kompetisies en politiek.
Starting: 20-12-2024 23:30:00
Daar word gekyk na die verskillende tipe begrafnisse, onder ander die nuwe waterverassing, en ons gesels met mense wat grafte skoonmaak.
Starting: 21-12-2024 00:00:00
Koortjies is terug vir 'n nuwe seisoen. Om Versoeningsdag te vier, gesels die legendariese komediant Marc Lottering en joernalis Lester Kiewit oor vergifnis. Die gaskunstenaar is Barenice Wildskut.
Starting: 21-12-2024 00:30:00
Hannes gesels Hollywood en swier met die land se heel eerste Mej Heelal ooit, die pragtige Margaret Gardiner.
Starting: 21-12-2024 04:00:00
Hendrik meen die land is vol kompetisieverslaafdes. Mense het eers gepraat oor geld, vroumense en televisie, maar nou is dit net oor kompetisies en politiek.
Starting: 21-12-2024 04:30:00
Rats, die slimkop-bontebok, en Streep, sy muishondmaat, gaan op 'n reis na die Rooikruis-uile. Langs die pad ontmoet hulle allerlei interessante karakters.
Starting: 21-12-2024 05:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Refleksie van lig. Met Tarine de Ridder.
Starting: 21-12-2024 05:20:00
Koortjies is terug vir 'n nuwe seisoen. Om Versoeningsdag te vier, gesels die legendariese komediant Marc Lottering en joernalis Lester Kiewit oor vergifnis. Die gaskunstenaar is Barenice Wildskut.
Starting: 21-12-2024 05:30:00
In ontbytSAKE se eerste hoogtepunt-program kyk ons na die kuiers van Demi-Leigh Tebow en Franna en Riaan Benade sowel as die Weskus-SAKEfokus wat vroeër vanjaar uitgesaai het.
Starting: 21-12-2024 06:30:00
Farah word amper ontvoer, maar iemand tree onverwags op om die situasie te beheer. Dit beïnvloed die hele Akinci familie.
Starting: 21-12-2024 08:00:00
Tahir kry die beeldmateriaal waarna hy soek, maar dit word by hom afgevat tydens 'n polisie padblokkade. Orhan gee die hardeskyf vir Ali Galip.
Starting: 21-12-2024 08:55:00
Mehmet probeer Farah oorreed om hom te help om Ali Galip vas te trek, maar sy is bang dat Tahir sal uitvind wie Kerimsah se skenker vermoor het.
Starting: 21-12-2024 09:50:00
Kaan en Gönül het planne om te trou, en nooi hulle ouers uit vir aandete na 'n restaurant. Maar die aand ontaard vinnig in 'n nagmerrie.
Starting: 21-12-2024 10:45:00
Dirkie is bekommerd oor Frans en Annetjie se groot uitval en pas 'n bietjie sielkunde toe - al is dit tweedehandse sielkunde wat hy by Maggie en Ian se berader afluister.
Starting: 21-12-2024 11:30:00
Sanet se nuwe stokperdjie laat Rossouw oorgaan tot aksie. Charity ontvang 'n opwindende aanbod en Bybie moet besluit wat haar volgende te doen staan.
Starting: 21-12-2024 12:00:00
Gys is nie gereed vir Jacques se nuus oor 'n testament nie, en Sanet ruk haar op wanneer Ben met haar wil praat. Johan en Charity het 'n groot uitval.
Starting: 21-12-2024 12:30:00
Charity is onseker oor wat haar te doen staan met Johan. Sanet raak desperaat vir aandag op sosiale media, en Zelda mag dalk 'n bietjie te ver oor die lyn gaan.
Starting: 21-12-2024 13:00:00
Sanet skok Karla met een van haar vlogs. Johan maak sy hart oop en praat sy waarheid. Jacques en Pam vind uit dat hulle iets in gemeen het.
Starting: 21-12-2024 13:30:00
Koortjies is terug vir 'n nuwe seisoen. Om Versoeningsdag te vier, gesels die legendariese komediant Marc Lottering en joernalis Lester Kiewit oor vergifnis. Die gaskunstenaar is Barenice Wildskut.
Starting: 21-12-2024 14:00:00
Hendrik meen die land is vol kompetisieverslaafdes. Mense het eers gepraat oor geld, vroumense en televisie, maar nou is dit net oor kompetisies en politiek.
Starting: 21-12-2024 15:00:00
Ons herbesoek die uiters belangrike Curriebeker finaal van 2002 waar Derick 'n held geword het en vertel die storie van sy eerste dag as 'n Springbok, by die berugte Kamp Staaldraad.
Starting: 21-12-2024 15:30:00
Hennie en Nicole verken Mosambiek verder terwyl hulle visvang, die natuurskoon beleef en selfs op 'n tuk-tuk ry.
Starting: 21-12-2024 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 21-12-2024 17:00:00
In dié episode kyk ons of die kinders weet waar hulle kieste is. Dan vra ons die groot vraag, ons wil by hulle weet of hulle eendag wil trou.
Starting: 21-12-2024 17:30:00
Dit lyk of Elani na London gaan verhuis. Veronica se hele huis word leeg gesteel. Suzanne besef dat Daniël nie vir haar lief is nie en Jolene haak heeltemal uit op haar stiefpa se roudiens.
Starting: 21-12-2024 18:30:00
Die bootmanne begin nou mooi knorhane kry in die strandmere, en vang hulle so twee-twee. Die strandlopers slaan hard terug met eetvis soos elwe en steenbras asook 'n reuse bronshaai.
Starting: 21-12-2024 19:30:00
Ons verken 'n bushuis in Pringlebaai en vind uit hoe André van seisoen 2 se plastiekhuis nou lyk.
Starting: 21-12-2024 20:00:00
Hendrik meen die land is vol kompetisieverslaafdes. Mense het eers gepraat oor geld, vroumense en televisie, maar nou is dit net oor kompetisies en politiek.
Starting: 21-12-2024 20:30:00
Hannes gesels Hollywood en swier met die land se heel eerste Mej Heelal ooit, die pragtige Margaret Gardiner.
Starting: 21-12-2024 21:00:00
In die eerste aflewering van Kersfees en Koortjies is dit dan niemand anders as Neville D, Amy Jones en Candice Thorton wat saam kom musiek maak.
Starting: 21-12-2024 21:30:00
In hierdie spesiale episode is ons by die visioenêr Willie Nel op Moolmanshoek, sien sy toekomsbeplanning en leierskap in grondverbetering en volhoubare landbou.
Starting: 21-12-2024 22:30:00
Daar word gekyk na die verskillende tipe begrafnisse, onder ander die nuwe waterverassing, en ons gesels met mense wat grafte skoonmaak.
Starting: 21-12-2024 23:00:00
Dirkie is bekommerd oor Frans en Annetjie se groot uitval en pas 'n bietjie sielkunde toe - al is dit tweedehandse sielkunde wat hy by Maggie en Ian se berader afluister.
Starting: 21-12-2024 23:30:00
Koortjies is terug vir 'n nuwe seisoen. Om Versoeningsdag te vier, gesels die legendariese komediant Marc Lottering en joernalis Lester Kiewit oor vergifnis. Die gaskunstenaar is Barenice Wildskut.
Starting: 22-12-2024 00:00:00
Ons herbesoek die uiters belangrike Curriebeker finaal van 2002 waar Derick 'n held geword het en vertel die storie van sy eerste dag as 'n Springbok, by die berugte Kamp Staaldraad.
Starting: 22-12-2024 01:00:00
In ontbytSAKE se eerste hoogtepunt-program kyk ons na die kuiers van Demi-Leigh Tebow en Franna en Riaan Benade sowel as die Weskus-SAKEfokus wat vroeër vanjaar uitgesaai het.
Starting: 22-12-2024 04:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
Starting: 22-12-2024 05:30:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
Starting: 22-12-2024 06:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
Starting: 22-12-2024 06:30:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
Starting: 22-12-2024 07:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.
Starting: 22-12-2024 07:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Saam met Melissa Botma verken ons wat die verlosser en Messias vir ons beteken.
Starting: 22-12-2024 08:00:00
Brenda vra Nicolette uit oor Uys, en Liam en Delia deel 'n ongemaklike oomblik. Naomi voel al hoe sieker, en Thalia word Texas toe gestuur.
Starting: 22-12-2024 08:30:00
Naomi ontvang ontstellende nuus en dit dryf Louis om drasties op te tree. 'n Stemboodskap oortuig Nina dat daar probleme is, en Steve het familieprobleme.
Starting: 22-12-2024 09:00:00
Brenda moet 'n krisis by Mimi's hanteer wanneer Louis nie opdaag vir werk nie. Karen besluit om op haar loopbaan te konsentreer, en Rita maak 'n skokkende voorstel.
Starting: 22-12-2024 09:30:00
Louis is in twee geskeer, en Uys en Nicolette wonder oor Brenda se gevoelens vir Uys. Liam se begeertes kry amper die oorhand, en hy maak 'n drastiese besluit.
Starting: 22-12-2024 10:00:00
Louis probeer om Naomi moed in te praat, en Uys wil vir Brenda beïndruk. Delia praat met Liam oor Steve, en Steve maak 'n Kersbelofte aan Vicky. Louis oorweeg iets drasties.
Starting: 22-12-2024 10:30:00
Nazeem se nuwe planne vir Emir maak Rhafiek bekommerd. Aiden se situasie word al hoe erger en die gort is gaar wanneer Bianca iets skokkend ontdek.
Starting: 22-12-2024 11:00:00
Aiden neem desperate stappe om die apteek se reputasie te red. Riaan sukkel om sy geheim aan Bianca en Kate te verduidelik, terwyl Siya 'n nuwe romantiese afspraak het.
Starting: 22-12-2024 11:30:00
Gary en Aiden het 'n plan om agter die kap van die byl te kom. Riaan sukkel om met die verlede vrede te maak, terwyl Wade en Zoe in die sop beland.
Starting: 22-12-2024 12:00:00
Hanli kry klein bietjie hoop, terwyl Bridgette 'n wilde idee in Justin se kop plant. Aiden spook om sin te maak van Tarryn se vreemde gedrag, maar gaan hy hou van wat hy uitvind.
Starting: 22-12-2024 12:30:00
Nazeem gee vir Susan 'n idee wat vlam vat. Riaan hoor JPD gaan saam met Hanli se hotel werk. Elana hou vergadering met die vyand.
Starting: 22-12-2024 13:00:00
Jasmine konfronteer Christine en vertel vir Hazel die waarheid. Tillie stuur haar hongerstaking voort. Manny en Besem wil vir Kevin nog 'n blinde afspraak reël.
Starting: 22-12-2024 13:30:00
Jasmine vertel vir Hazel die waarheid oor Christine. Tillie dryf Willem na aan breekpunt. Hazel konfronteer vir Christine. Amber verloor vertroue in haar grootouers.
Starting: 22-12-2024 14:00:00
Jasmine wil hê JP moet Hendrik se oogpunt insien. Amber is ontsteld na sy uitvind dat Shakiel vir Louis help. Erica vra vir Jasmine raad oor Louis. Tillie is in gevaar.
Starting: 22-12-2024 14:30:00
Gaan die Louws hul onverwagse hulp met die lening aanvaar? Jasmine is woedend vir Willem ná Tillie se ongeluk. Junior wil nie sy goeie nuus met die familie deel nie.
Starting: 22-12-2024 15:00:00
Ons verken 'n bushuis in Pringlebaai en vind uit hoe André van seisoen 2 se plastiekhuis nou lyk.
Starting: 22-12-2024 15:30:00
Hendrik het so lekker gekuier ná sy werk se vergadering by die klub dat hy op die bank moes slaap. Maggie en Yollie besluit toe dat hulle ook 'n bietjie moet uitgaan.
Starting: 22-12-2024 16:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 22-12-2024 16:30:00
Kom in die regte stemming vir Kersfees met hierdie jaar se spesiale Koortjies Kersfees Skouspel saam met gaskunstenaars soos Robin Pieters, Paxton Fielies, Kinders van Sion en nog vele meer.
Starting: 22-12-2024 17:00:00
'n Daklose vrou red 'n ryk CEO se lewe, en in 'n ongewone oomblik van Krismis-gees, nooi hy haar om in sy luukse 'penthouse' aan te sterk.
Starting: 22-12-2024 18:00:00
Daar word gekyk na die verskillende tipe begrafnisse, onder ander die nuwe waterverassing, en ons gesels met mense wat grafte skoonmaak.
Starting: 22-12-2024 19:30:00
Dit lyk of Elani na London gaan verhuis. Veronica se hele huis word leeg gesteel. Suzanne besef dat Daniël nie vir haar lief is nie en Jolene haak heeltemal uit op haar stiefpa se roudiens.
Starting: 22-12-2024 20:00:00
In dié episode kyk ons of die kinders weet waar hulle kieste is. Dan vra ons die groot vraag, ons wil by hulle weet of hulle eendag wil trou.
Starting: 22-12-2024 21:00:00
In hierdie spesiale episode is ons by die visioenêr Willie Nel op Moolmanshoek, sien sy toekomsbeplanning en leierskap in grondverbetering en volhoubare landbou.
Starting: 22-12-2024 22:00:00
Dirkie is bekommerd oor Frans en Annetjie se groot uitval en pas 'n bietjie sielkunde toe - al is dit tweedehandse sielkunde wat hy by Maggie en Ian se berader afluister.
Starting: 22-12-2024 22:30:00
Ons verken 'n bushuis in Pringlebaai en vind uit hoe André van seisoen 2 se plastiekhuis nou lyk.
Starting: 22-12-2024 23:00:00
Hennie en Nicole verken Mosambiek verder terwyl hulle visvang, die natuurskoon beleef en selfs op 'n tuk-tuk ry.
Starting: 22-12-2024 23:30:00
Kom in die regte stemming vir Kersfees met hierdie jaar se spesiale Koortjies Kersfees Skouspel saam met gaskunstenaars soos Robin Pieters, Paxton Fielies, Kinders van Sion en nog vele meer.
Starting: 23-12-2024 00:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Om te hoor. Met Johan Geyser.
Starting: 23-12-2024 03:50:00
Retief Burger, Joe Niemand, Bobby van Jaarsveld, Robbie Wessels, Neville D, Rouchelle Liedeman, Corlea en vele meer.
Starting: 23-12-2024 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Om te hoor. Met Johan Geyser.
Starting: 23-12-2024 06:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
Starting: 23-12-2024 06:15:00
Retief Burger, Joe Niemand, Bobby van Jaarsveld, Robbie Wessels, Neville D, Rouchelle Liedeman, Corlea en vele meer.
Starting: 23-12-2024 06:30:00
Kom in die regte stemming vir Kersfees met hierdie jaar se spesiale Koortjies Kersfees Skouspel saam met gaskunstenaars soos Robin Pieters, Paxton Fielies, Kinders van Sion en nog vele meer.
Starting: 23-12-2024 08:30:00
Hendrik het so lekker gekuier ná sy werk se vergadering by die klub dat hy op die bank moes slaap. Maggie en Yollie besluit toe dat hulle ook 'n bietjie moet uitgaan.
Starting: 23-12-2024 09:30:00
Ons verken 'n bushuis in Pringlebaai en vind uit hoe André van seisoen 2 se plastiekhuis nou lyk.
Starting: 23-12-2024 10:00:00
Dirkie is bekommerd oor Frans en Annetjie se groot uitval en pas 'n bietjie sielkunde toe - al is dit tweedehandse sielkunde wat hy by Maggie en Ian se berader afluister.
Starting: 23-12-2024 10:30:00
In dié episode kyk ons of die kinders weet waar hulle kieste is. Dan vra ons die groot vraag, ons wil by hulle weet of hulle eendag wil trou.
Starting: 23-12-2024 11:00:00
Nazeem gee vir Susan 'n idee wat vlam vat. Riaan hoor JPD gaan saam met Hanli se hotel werk. Elana hou vergadering met die vyand.
Starting: 23-12-2024 12:00:00
Hennie en Nicole verken Mosambiek verder terwyl hulle visvang, die natuurskoon beleef en selfs op 'n tuk-tuk ry.
Starting: 23-12-2024 12:30:00
Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte.
Starting: 23-12-2024 13:00:00
Die bootmanne begin nou mooi knorhane kry in die strandmere, en vang hulle so twee-twee. Die strandlopers slaan hard terug met eetvis soos elwe en steenbras asook 'n reuse bronshaai.
Starting: 23-12-2024 13:30:00
Hannes gesels Hollywood en swier met die land se heel eerste Mej Heelal ooit, die pragtige Margaret Gardiner.
Starting: 23-12-2024 14:30:00
Ons sit die verkenningstog met die 4x4's voort op die verlate spookdorp, Kolmanskop in die Lüderitz-omgewing, waar ons pad ook met die area se al 69 besonderse woestynperde kruis.
Starting: 23-12-2024 15:00:00
Geluk kom met 'n voorwaarde, en Rossouw maak sy frustrasie oor Jacques bekend aan Pam en Gys. Sanet gaan deur diepe waters oor Karla se pyn en vernedering.
Starting: 23-12-2024 16:00:00
Bianca doen moeite met Riaan. Aiden ontdek iets skokkend, terwyl Susan stres oor die radiodrama. Bridgette en Zoe bak vir iemand 'n poets.
Starting: 23-12-2024 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 23-12-2024 17:00:00
JP en Jasmine doen hulle bes om dinge tussen hulle en Amber reg te maak. Tillie word uit die hospitaal ontslaan. Ronnie probeer om vir Junior 'n pa te wees.
Starting: 23-12-2024 17:30:00
Mehmet luister 'n gesprek van Ali Galip en Ohran af en hoor dat hulle mekaar iewers gaan ontmoet. Die prokureur in Iran bel Tahir en vertel hom dat Farah se man, Behnam, nog lewe.
Starting: 23-12-2024 18:00:00
'n Produksie vol vreugde en kosbare oomblikke van saamwees vir die hele gesin.
Starting: 23-12-2024 19:00:00
Tracy kondig die wenner van die Kersfees-olimpiade aan. Delia word onkant betrap wanneer Steve sy planne met die kinders deel. Louis neem 'n desperate besluit.
Starting: 23-12-2024 20:30:00
Bianca doen moeite met Riaan. Aiden ontdek iets skokkend, terwyl Susan stres oor die radiodrama. Bridgette en Zoe bak vir iemand 'n poets.
Starting: 23-12-2024 21:00:00
Geluk kom met 'n voorwaarde, en Rossouw maak sy frustrasie oor Jacques bekend aan Pam en Gys. Sanet gaan deur diepe waters oor Karla se pyn en vernedering.
Starting: 23-12-2024 21:30:00
JP en Jasmine doen hulle bes om dinge tussen hulle en Amber reg te maak. Tillie word uit die hospitaal ontslaan. Ronnie probeer om vir Junior 'n pa te wees.
Starting: 23-12-2024 22:00:00
Ons sit die verkenningstog met die 4x4's voort op die verlate spookdorp, Kolmanskop in die Lüderitz-omgewing, waar ons pad ook met die area se al 69 besonderse woestynperde kruis.
Starting: 23-12-2024 22:30:00
Die bootmanne begin nou mooi knorhane kry in die strandmere, en vang hulle so twee-twee. Die strandlopers slaan hard terug met eetvis soos elwe en steenbras asook 'n reuse bronshaai.
Starting: 23-12-2024 23:00:00
In dié episode kyk ons of die kinders weet waar hulle kieste is. Dan vra ons die groot vraag, ons wil by hulle weet of hulle eendag wil trou.
Starting: 23-12-2024 23:30:00
Dit lyk of Elani na London gaan verhuis. Veronica se hele huis word leeg gesteel. Suzanne besef dat Daniël nie vir haar lief is nie en Jolene haak heeltemal uit op haar stiefpa se roudiens.
Starting: 24-12-2024 00:30:00
Kom in die regte stemming vir Kersfees met hierdie jaar se spesiale Koortjies Kersfees Skouspel saam met gaskunstenaars soos Robin Pieters, Paxton Fielies, Kinders van Sion en nog vele meer.
Starting: 24-12-2024 01:30:00
In hierdie spesiale episode is ons by die visioenêr Willie Nel op Moolmanshoek, sien sy toekomsbeplanning en leierskap in grondverbetering en volhoubare landbou.
Starting: 24-12-2024 02:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Soos 'n kind. Met Johan Geyser.
Starting: 24-12-2024 03:50:00
Elvis Blue, Heinz Winckler en Joshua na die Reën is van die kunstenaars wat aan dié skouspel deelneem.
Starting: 24-12-2024 04:00:00
Die bootmanne begin nou mooi knorhane kry in die strandmere, en vang hulle so twee-twee. Die strandlopers slaan hard terug met eetvis soos elwe en steenbras asook 'n reuse bronshaai.
Starting: 24-12-2024 05:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Soos 'n kind. Met Johan Geyser.
Starting: 24-12-2024 06:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats.
Starting: 24-12-2024 06:15:00
Elvis Blue, Heinz Winckler en Joshua na die Reën is van die kunstenaars wat aan dié skouspel deelneem.
Starting: 24-12-2024 06:30:00
Ons sit die verkenningstog met die 4x4's voort op die verlate spookdorp, Kolmanskop in die Lüderitz-omgewing, waar ons pad ook met die area se al 69 besonderse woestynperde kruis.
Starting: 24-12-2024 08:00:00
Hennie en Nicole verken Mosambiek verder terwyl hulle visvang, die natuurskoon beleef en selfs op 'n tuk-tuk ry.
Starting: 24-12-2024 08:30:00
In hierdie spesiale episode is ons by die visioenêr Willie Nel op Moolmanshoek, sien sy toekomsbeplanning en leierskap in grondverbetering en volhoubare landbou.
Starting: 24-12-2024 09:00:00
In ontbytSAKE se eerste hoogtepunt-program kyk ons na die kuiers van Demi-Leigh Tebow en Franna en Riaan Benade sowel as die Weskus-SAKEfokus wat vroeër vanjaar uitgesaai het.
Starting: 24-12-2024 09:30:00
Mehmet luister 'n gesprek van Ali Galip en Ohran af en hoor dat hulle mekaar iewers gaan ontmoet. Die prokureur in Iran bel Tahir en vertel hom dat Farah se man, Behnam, nog lewe.
Starting: 24-12-2024 11:00:00
Bianca doen moeite met Riaan. Aiden ontdek iets skokkend, terwyl Susan stres oor die radiodrama. Bridgette en Zoe bak vir iemand 'n poets.
Starting: 24-12-2024 12:00:00
JP en Jasmine doen hulle bes om dinge tussen hulle en Amber reg te maak. Tillie word uit die hospitaal ontslaan. Ronnie probeer om vir Junior 'n pa te wees.
Starting: 24-12-2024 12:30:00
In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word.
Starting: 24-12-2024 13:00:00
'n Produksie vol vreugde en kosbare oomblikke van saamwees vir die hele gesin.
Starting: 24-12-2024 13:30:00
Dirkie is bekommerd oor Frans en Annetjie se groot uitval en pas 'n bietjie sielkunde toe - al is dit tweedehandse sielkunde wat hy by Maggie en Ian se berader afluister.
Starting: 24-12-2024 15:00:00
Uys is steeds nie seker of hy vir Brenda vertrou nie. Tot Tertius se ontsteltenis, raak Nina verlief op die vooraand van haar vertrek. Louis kom voor 'n baie moeilike besluit te staan.
Starting: 24-12-2024 15:30:00
Bybie se nuus maak Zelda se plan ingewikkeld. Karla sukkel om Sanet te vergewe. 'n Onverwagse gas veroorsaak drama by die swemklub.
Starting: 24-12-2024 16:00:00
Siya en Angie voel albei ongemaklik oor 'n toneel in die radiodrama. Kate se Oukersete word kortgeknip terwyl Hanli met Bianca swaarde kruis.
Starting: 24-12-2024 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
Starting: 24-12-2024 17:00:00
Die Louws verlang na Hazel op Oukersaand. Kevin bring vir JP goeie nuus. Willem dreig Manny en Erica oor hulle geskinder. Shakiel en Louis soen.
Starting: 24-12-2024 17:30:00
Tahir kry 'n oproep van Farah se eksman en hy sê hy gaan binnekort Istanbul toe te kom.
Starting: 24-12-2024 18:00:00
In die voorlaaste episode hoor ons of die klitse weet van watse groente slaptjips gemaak word. En dink hulle 'n mens moet slim wees om ryk te word.
Starting: 24-12-2024 19:00:00
Uys is steeds nie seker of hy vir Brenda vertrou nie. Tot Tertius se ontsteltenis, raak Nina verlief op die vooraand van haar vertrek. Louis kom voor 'n baie moeilike besluit te staan.
Starting: 24-12-2024 20:00:00
Siya en Angie voel albei ongemaklik oor 'n toneel in die radiodrama. Kate se Oukersete word kortgeknip terwyl Hanli met Bianca swaarde kruis.
Starting: 24-12-2024 20:30:00
Bybie se nuus maak Zelda se plan ingewikkeld. Karla sukkel om Sanet te vergewe. 'n Onverwagse gas veroorsaak drama by die swemklub.
Starting: 24-12-2024 21:00:00