اليوم TREXIPTV

دليل البرامج الإلكترونيSA--VIA-HD

Kom beleef Afrikaans is 100 Jaar Groot vanuit die gemak van jou rusbank.

Starting: 22-12-2025 06:30:00

End
22-12-2025 10:00:00

Gerrit van Zyl bedryf sy Hanzyl Bonsmarastoet op die plaas Struisfontein, suid van Dewetsdorp in die Vrystaat. Hy glo wins begin onder die grond en danksy herlewingslandbou dra sy plaas dubbel soveel beeste as die streeksnorm.

Starting: 22-12-2025 10:00:00

End
22-12-2025 11:00:00

Op die oog af het jong mamma Chante Serfontein alles onder beheer, maar onder die oppervlak skuil onsekerhede en innerlike seer. Elana help haar om haar vel én haar hart 'n nuwe lus vir die lewe te gee.

Starting: 22-12-2025 11:00:00

End
22-12-2025 11:30:00

Dans deur die strate van Kaapstad en leer meer oor dié unieke musiek en dans.

Starting: 22-12-2025 11:30:00

End
22-12-2025 12:30:00

Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.

Starting: 22-12-2025 12:30:00

End
22-12-2025 13:30:00

Ons besoek Babylonstoren saam met die sangeres Anna Davel, waar sy en aanbieder Leon Gropp leer hoe om 'n tuinpartytjie in styl op te stel.

Starting: 22-12-2025 13:30:00

End
22-12-2025 14:00:00

Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie.

Starting: 22-12-2025 14:00:00

End
22-12-2025 15:00:00

Hierdie week kook Aneeka herinneringe - met 'n bietjie spice daarby! Dis Oupa se smoortjie, Ouma se breyani en Ma se sterk opinies, soos onthou en gedeel deur haar spesiale gas. In Aneeka se kombuis is daar liefde op elke bord.

Starting: 22-12-2025 15:00:00

End
22-12-2025 15:30:00

Aanbieder Leon Gropp help Pieter en Lotie Koen om hul nuwe huis in te rig met splinternuwe meubels. 'n Tuinstel kry 'n vars voorkoms met poeierbedekking, en Leon vind ook uit watter handige produkte jy nodig het wanneer jy trek.

Starting: 22-12-2025 15:30:00

End
22-12-2025 16:00:00

Die Flink Dinkers daag die Anderdogs uit om te kyk wie is baas. Kom kyk hoe die deelnemers mekaar die stryd aansê in die eerste seisoen van Slim Vang Sy Baas: Musiek.

Starting: 22-12-2025 16:00:00

End
22-12-2025 17:00:00

Van bekroonde restaurante en wynplase tot gesellige blyplekke en ryk geskiedenis - ons wys jou alles wat Franschhoek besonders maak. Of jy nou 'n fynproewer, wynliefhebber of avontuurlustige reisiger is - Franschhoek wag op jou.

Starting: 22-12-2025 17:00:00

End
22-12-2025 17:30:00

Ontmoet Neil Swart van Belly of the Beast in Kaapstad - 'n restaurant sonder spyskaart waar jy net opdaag en die span jou bederf met verrassende, onvergeetlike disse.

Starting: 22-12-2025 17:30:00

End
22-12-2025 18:00:00

Tien vreemdelinge - vyf kokke en vyf bestuurders - betree die Drukkoker-restaurant. Ná 'n intense kooksessie moet hulle spanne vorm om mee te ding vir die kans om hul droom-restaurant te bou.

Starting: 22-12-2025 18:00:00

End
22-12-2025 19:00:00

Mandri en Schalk speel komedie-kupido en stuur die eerste paartjies op 'n 'date' met 'n kinkel. Sal dié paartjies die liefdespad saam aandurf, of rol die liefdesbal terug dating-poel toe.

Starting: 22-12-2025 19:00:00

End
22-12-2025 20:00:00

In September 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis in Elsiesrivier doodgeskiet.

Starting: 22-12-2025 20:00:00

End
22-12-2025 21:00:00

Hierdie week kook Aneeka herinneringe - met 'n bietjie spice daarby! Dis Oupa se smoortjie, Ouma se breyani en Ma se sterk opinies, soos onthou en gedeel deur haar spesiale gas. In Aneeka se kombuis is daar liefde op elke bord.

Starting: 22-12-2025 21:00:00

End
22-12-2025 21:30:00

Aanbieder Leon Gropp help Pieter en Lotie Koen om hul nuwe huis in te rig met splinternuwe meubels. 'n Tuinstel kry 'n vars voorkoms met poeierbedekking, en Leon vind ook uit watter handige produkte jy nodig het wanneer jy trek.

Starting: 22-12-2025 21:30:00

End
22-12-2025 22:00:00

Die Flink Dinkers daag die Anderdogs uit om te kyk wie is baas. Kom kyk hoe die deelnemers mekaar die stryd aansê in die eerste seisoen van Slim Vang Sy Baas: Musiek.

Starting: 22-12-2025 22:00:00

End
22-12-2025 23:00:00

Van bekroonde restaurante en wynplase tot gesellige blyplekke en ryk geskiedenis - ons wys jou alles wat Franschhoek besonders maak. Of jy nou 'n fynproewer, wynliefhebber of avontuurlustige reisiger is - Franschhoek wag op jou.

Starting: 22-12-2025 23:00:00

End
22-12-2025 23:30:00

Ontmoet Neil Swart van Belly of the Beast in Kaapstad - 'n restaurant sonder spyskaart waar jy net opdaag en die span jou bederf met verrassende, onvergeetlike disse.

Starting: 22-12-2025 23:30:00

End
23-12-2025 00:00:00

Tien vreemdelinge - vyf kokke en vyf bestuurders - betree die Drukkoker-restaurant. Ná 'n intense kooksessie moet hulle spanne vorm om mee te ding vir die kans om hul droom-restaurant te bou.

Starting: 23-12-2025 00:00:00

End
23-12-2025 01:00:00

Mandri en Schalk speel komedie-kupido en stuur die eerste paartjies op 'n 'date' met 'n kinkel. Sal dié paartjies die liefdespad saam aandurf, of rol die liefdesbal terug dating-poel toe.

Starting: 23-12-2025 01:00:00

End
23-12-2025 02:00:00

In September 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis in Elsiesrivier doodgeskiet.

Starting: 23-12-2025 02:00:00

End
23-12-2025 03:00:00

Hierdie week kook Aneeka herinneringe - met 'n bietjie spice daarby! Dis Oupa se smoortjie, Ouma se breyani en Ma se sterk opinies, soos onthou en gedeel deur haar spesiale gas. In Aneeka se kombuis is daar liefde op elke bord.

Starting: 23-12-2025 03:00:00

End
23-12-2025 03:30:00

Aanbieder Leon Gropp help Pieter en Lotie Koen om hul nuwe huis in te rig met splinternuwe meubels. 'n Tuinstel kry 'n vars voorkoms met poeierbedekking, en Leon vind ook uit watter handige produkte jy nodig het wanneer jy trek.

Starting: 23-12-2025 03:30:00

End
23-12-2025 04:00:00

Die Flink Dinkers daag die Anderdogs uit om te kyk wie is baas. Kom kyk hoe die deelnemers mekaar die stryd aansê in die eerste seisoen van Slim Vang Sy Baas: Musiek.

Starting: 23-12-2025 04:00:00

End
23-12-2025 05:00:00

Van bekroonde restaurante en wynplase tot gesellige blyplekke en ryk geskiedenis - ons wys jou alles wat Franschhoek besonders maak. Of jy nou 'n fynproewer, wynliefhebber of avontuurlustige reisiger is - Franschhoek wag op jou.

Starting: 23-12-2025 05:00:00

End
23-12-2025 05:30:00

Ontmoet Neil Swart van Belly of the Beast in Kaapstad - 'n restaurant sonder spyskaart waar jy net opdaag en die span jou bederf met verrassende, onvergeetlike disse.

Starting: 23-12-2025 05:30:00

End
23-12-2025 06:00:00

Tien vreemdelinge - vyf kokke en vyf bestuurders - betree die Drukkoker-restaurant. Ná 'n intense kooksessie moet hulle spanne vorm om mee te ding vir die kans om hul droom-restaurant te bou.

Starting: 23-12-2025 06:00:00

End
23-12-2025 07:00:00

Mandri en Schalk speel komedie-kupido en stuur die eerste paartjies op 'n 'date' met 'n kinkel. Sal dié paartjies die liefdespad saam aandurf, of rol die liefdesbal terug dating-poel toe.

Starting: 23-12-2025 07:00:00

End
23-12-2025 08:00:00

In September 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis in Elsiesrivier doodgeskiet.

Starting: 23-12-2025 08:00:00

End
23-12-2025 09:00:00

Cindy, Francois en Jan-Hendrik moet nie net hul beste voet voor sit met die algemene kennis nie, maar sal die oorhand oor mekaar ook moet kry om wenner van die episode te word.

Starting: 23-12-2025 09:00:00

End
23-12-2025 09:30:00

Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak.

Starting: 23-12-2025 09:30:00

End
23-12-2025 10:00:00

Kenneth en Joanne Ball is die rentmeesters van die omgewingskat Shi-awela by Bandelierkop in Limpopo. Hulle spits hulself toe op die Amerikaanse mark vir hul jagsafari's, en Nguni's speel ook 'n belangrike rol in veldbestuur.

Starting: 23-12-2025 10:00:00

End
23-12-2025 11:00:00

In hierdie dokumentêr deel die kunstenaar en skrywer, Louis Jansen van Vuuren, hoe jy 'n vegan-leefstyl maklik en lekker kan aanpak.

Starting: 23-12-2025 11:00:00

End
23-12-2025 12:00:00

Spoed-, blind-... Hierdie enkellopendes het al alle tipes dating aangepak. Dis tyd vir Schalk en Mandri se metode. Gaan die paartjies vasklou aan die liefde, of eerder 'n U-draai terug dating-poel toe maak.

Starting: 23-12-2025 12:00:00

End
23-12-2025 13:00:00

Drie spanne kompeteer teen mekaar agter die kompetisievure in Mpumalanga se eMalahleni (Witbank) en Middelburg en almal dink hulle ken van kole krap.

Starting: 23-12-2025 13:00:00

End
23-12-2025 14:00:00

Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie.

Starting: 23-12-2025 14:00:00

End
23-12-2025 15:00:00

Rugby is serious business... maar in Aneeka se kombuis is daar altyd plek vir lag en liefde. Sy wys wat sy vir Embrose kook voor 'n wedstryd - van gebakte oats tot magic pasta.

Starting: 23-12-2025 15:00:00

End
23-12-2025 15:30:00

Die voormalige Protea-netbalspeler en TV-aanbieder Vanes-Mari du Toit kry 'n stylvolle en funksionele kantoorruimte.

Starting: 23-12-2025 15:30:00

End
23-12-2025 16:00:00

Twee groepe radio-omroepers van die kampusradiostasie MFM spook dit uit teen mekaar om te sien wie moontlik met prysgeld van tot R10 000 kan wegstap.

Starting: 23-12-2025 16:00:00

End
23-12-2025 17:00:00

Ons kuier op die skilderagtige Montagu - waar warmbronne, historiese straatjies en asemrowende natuur op jou wag. Geniet plaaslike kos, stap op die bergpaaie, gaan op 'n safari en kom ontspan soos net Montagu kan.

Starting: 23-12-2025 17:00:00

End
23-12-2025 17:30:00

Die uitvoerende sjef Kevin Grobler lei SCAPE-restaurant op Vrymansfontein in die Paarlse wynland, waar sy kos jou op 'n geurige reis deur die Middellandse See neem.

Starting: 23-12-2025 17:30:00

End
23-12-2025 18:00:00

Die Drukkoker-vennootskappe begin vorm. Lizelle en Nicola moet eerste bewys hulle het wat dit vat om 'n suksesvolle restaurant te bestuur, met net 90 minute om hul spyskaart en konsep te bemeester.

Starting: 23-12-2025 18:00:00

End
23-12-2025 19:00:00

Die liefde is nie vir Schalk en Mandri 'n grap nie. Hulle stuur twee paartjies op ernstige dates. Een is geketting en die ander dans in die diepkant. Is dié paartjies braaf genoeg of sal hulle net toeskouers van die liefde bly.

Starting: 23-12-2025 19:00:00

End
23-12-2025 20:00:00

Die 18-jarige Taytim-Lee Hendricks was in 2022 op pad na haar ouerhuis in Bonteheuwel, toe 'n kar haar skielik raakry en sy as gevolg van die impak op die dak van 'n huis geslinger is.

Starting: 23-12-2025 20:00:00

End
23-12-2025 21:00:00

Rugby is serious business... maar in Aneeka se kombuis is daar altyd plek vir lag en liefde. Sy wys wat sy vir Embrose kook voor 'n wedstryd - van gebakte oats tot magic pasta.

Starting: 23-12-2025 21:00:00

End
23-12-2025 21:30:00

Die voormalige Protea-netbalspeler en TV-aanbieder Vanes-Mari du Toit kry 'n stylvolle en funksionele kantoorruimte.

Starting: 23-12-2025 21:30:00

End
23-12-2025 22:00:00

Twee groepe radio-omroepers van die kampusradiostasie MFM spook dit uit teen mekaar om te sien wie moontlik met prysgeld van tot R10 000 kan wegstap.

Starting: 23-12-2025 22:00:00

End
23-12-2025 23:00:00

Ons kuier op die skilderagtige Montagu - waar warmbronne, historiese straatjies en asemrowende natuur op jou wag. Geniet plaaslike kos, stap op die bergpaaie, gaan op 'n safari en kom ontspan soos net Montagu kan.

Starting: 23-12-2025 23:00:00

End
23-12-2025 23:30:00

Die uitvoerende sjef Kevin Grobler lei SCAPE-restaurant op Vrymansfontein in die Paarlse wynland, waar sy kos jou op 'n geurige reis deur die Middellandse See neem.

Starting: 23-12-2025 23:30:00

End
24-12-2025 00:00:00

Die Drukkoker-vennootskappe begin vorm. Lizelle en Nicola moet eerste bewys hulle het wat dit vat om 'n suksesvolle restaurant te bestuur, met net 90 minute om hul spyskaart en konsep te bemeester.

Starting: 24-12-2025 00:00:00

End
24-12-2025 01:00:00

Die liefde is nie vir Schalk en Mandri 'n grap nie. Hulle stuur twee paartjies op ernstige dates. Een is geketting en die ander dans in die diepkant. Is dié paartjies braaf genoeg of sal hulle net toeskouers van die liefde bly.

Starting: 24-12-2025 01:00:00

End
24-12-2025 02:00:00

Die 18-jarige Taytim-Lee Hendricks was in 2022 op pad na haar ouerhuis in Bonteheuwel, toe 'n kar haar skielik raakry en sy as gevolg van die impak op die dak van 'n huis geslinger is.

Starting: 24-12-2025 02:00:00

End
24-12-2025 03:00:00

Rugby is serious business... maar in Aneeka se kombuis is daar altyd plek vir lag en liefde. Sy wys wat sy vir Embrose kook voor 'n wedstryd - van gebakte oats tot magic pasta.

Starting: 24-12-2025 03:00:00

End
24-12-2025 03:30:00

Die voormalige Protea-netbalspeler en TV-aanbieder Vanes-Mari du Toit kry 'n stylvolle en funksionele kantoorruimte.

Starting: 24-12-2025 03:30:00

End
24-12-2025 04:00:00

Twee groepe radio-omroepers van die kampusradiostasie MFM spook dit uit teen mekaar om te sien wie moontlik met prysgeld van tot R10 000 kan wegstap.

Starting: 24-12-2025 04:00:00

End
24-12-2025 05:00:00

Ons kuier op die skilderagtige Montagu - waar warmbronne, historiese straatjies en asemrowende natuur op jou wag. Geniet plaaslike kos, stap op die bergpaaie, gaan op 'n safari en kom ontspan soos net Montagu kan.

Starting: 24-12-2025 05:00:00

End
24-12-2025 05:30:00

Die uitvoerende sjef Kevin Grobler lei SCAPE-restaurant op Vrymansfontein in die Paarlse wynland, waar sy kos jou op 'n geurige reis deur die Middellandse See neem.

Starting: 24-12-2025 05:30:00

End
24-12-2025 06:00:00

Die Drukkoker-vennootskappe begin vorm. Lizelle en Nicola moet eerste bewys hulle het wat dit vat om 'n suksesvolle restaurant te bestuur, met net 90 minute om hul spyskaart en konsep te bemeester.

Starting: 24-12-2025 06:00:00

End
24-12-2025 07:00:00

Die liefde is nie vir Schalk en Mandri 'n grap nie. Hulle stuur twee paartjies op ernstige dates. Een is geketting en die ander dans in die diepkant. Is dié paartjies braaf genoeg of sal hulle net toeskouers van die liefde bly.

Starting: 24-12-2025 07:00:00

End
24-12-2025 08:00:00

Die 18-jarige Taytim-Lee Hendricks was in 2022 op pad na haar ouerhuis in Bonteheuwel, toe 'n kar haar skielik raakry en sy as gevolg van die impak op die dak van 'n huis geslinger is.

Starting: 24-12-2025 08:00:00

End
24-12-2025 09:00:00

Abri, Brandon en Bossie sal 'n goeie strategie wil inspan met die vrae wanneer hulle in hierdie episode teen mekaar te staan kom. Hul algemene kennis alleen gaan nie genoeg wees nie.

Starting: 24-12-2025 09:00:00

End
24-12-2025 09:30:00

Karen was 38 toe borskanker by haar gediagnoseer is nadat sy vir 'n borsreduksie gegaan het. En teen alle verwagtinge in raak sy swanger met haar laatlam! Herman bederf haar met 'n feesmaal.

Starting: 24-12-2025 09:30:00

End
24-12-2025 10:00:00

By Muratie buite Stellenbosch, soos wat die spinnerakke simboliseer, loop die hede en verlede hand aan hand. Ontdek dié karaktervolle wynlandgoed wat sy erfenis omarm en dié vereer wat 'n groot rol in sy bestaan gespeel het.

Starting: 24-12-2025 10:00:00

End
24-12-2025 10:30:00

Waar ander haar klompvoete as beperking sien, was dit vir Tinka Fox 'n geleentheid om te oortref. Irusha wys hoe om Kersfees-opruim lekker te maak, en ons eet beesskenkelpastei met rys danksy Herman en die nuutste SARIE kos.

Starting: 24-12-2025 10:30:00

End
24-12-2025 11:30:00

Boompie Alleen: Hierdie week is ons in Vrede in die Vrystaat en ontmoet die Fourie-familie, wat al vir vyf generasies met beeste en sojabone boer.

Starting: 24-12-2025 11:30:00

End
24-12-2025 12:00:00

Van grafiese ontwerper na die wêreld se sterkste vrou - Brendali Theron deel haar inspirerende reis. Ons breek die stigma oor depressie, leer van verfvoorbereiding, en kry 4x4-wenke saam met Isuzu.

Starting: 24-12-2025 12:00:00

End
24-12-2025 13:00:00

Die Suikerbessies en Schayes takel mekaar in agt rondes van musiekvasvrae en ander nuwe speletjies. Wie staan die kans om as die wenners van die episode gekroon te word.

Starting: 24-12-2025 13:00:00

End
24-12-2025 14:00:00

Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie.

Starting: 24-12-2025 14:00:00

End
24-12-2025 15:00:00

Wat doen jy as jou childhood bestie skielik 'n bredie wil maak? Jy sit hom voor 'n pot! Dean Smith kook saam in die kombuis, Aneeka wys haar trifle, en dan wys hy vir haar hoe jy 'n regte tamatiebredie maak.

Starting: 24-12-2025 15:00:00

End
24-12-2025 15:30:00

Die span kuier by die sanger Jo Black, waar 'n nuwe braaikamer gebou word, leer meer oor verskillende soorte braaihout, proe skaaptjoppies gebraai met kameeldoring, en sit self 'n gasbraaier aanmekaar.

Starting: 24-12-2025 15:30:00

End
24-12-2025 16:00:00

Die spanne 3C Girls en Mamma Mia's toets hul musiekkennis oor verskeie kategorieë.

Starting: 24-12-2025 16:00:00

End
24-12-2025 17:00:00

Ons ontdek die volstruishoofstad van die wêreld! Van opwindende volstruisplase en die asemrowende Kangogrotte, reis deur die Swartberge tot heerlike Karoo-kos en unieke akkommodasie - Oudtshoorn het iets vir almal.

Starting: 24-12-2025 17:00:00

End
24-12-2025 17:30:00

Die fyngebak-sjef Oscar Baard is bekend vir sy ongelooflike sjokoladekuns. Met talent en toewyding het hy Suid-Afrika al op die internasionale verhoog verteenwoordig.

Starting: 24-12-2025 17:30:00

End
24-12-2025 18:00:00

Dis die tweede span se beurt om die hitte te voel. Wynand en Francois moet nou die Drukkoker-restaurant bestuur en 'n indrukwekkende konsep saamstel met hul mededingers as personeel.

Starting: 24-12-2025 18:00:00

End
24-12-2025 19:00:00

Já, enkellopendes lag hul pad na die liefde, maar hierdie is alles behalwe kaasborde en beskuit. Schalk en Mandri stuur twee paartjies op dates wat hulle vir régte liefde voorberei. Sal dié paartjies hul pad na die liefde timmer.

Starting: 24-12-2025 19:00:00

End
24-12-2025 20:00:00

Die lewensverhaal van die berugte pastoor Ray McCauley. Hy was 'n bekende gesig in die Suid-Afrikaanse landskap en is op 8 Oktober 2024 oorlede.

Starting: 24-12-2025 20:00:00

End
24-12-2025 21:00:00

Wat doen jy as jou childhood bestie skielik 'n bredie wil maak? Jy sit hom voor 'n pot! Dean Smith kook saam in die kombuis, Aneeka wys haar trifle, en dan wys hy vir haar hoe jy 'n regte tamatiebredie maak.

Starting: 24-12-2025 21:00:00

End
24-12-2025 21:30:00

Die span kuier by die sanger Jo Black, waar 'n nuwe braaikamer gebou word, leer meer oor verskillende soorte braaihout, proe skaaptjoppies gebraai met kameeldoring, en sit self 'n gasbraaier aanmekaar.

Starting: 24-12-2025 21:30:00

End
24-12-2025 22:00:00

Die spanne 3C Girls en Mamma Mia's toets hul musiekkennis oor verskeie kategorieë.

Starting: 24-12-2025 22:00:00

End
24-12-2025 23:00:00

Ons ontdek die volstruishoofstad van die wêreld! Van opwindende volstruisplase en die asemrowende Kangogrotte, reis deur die Swartberge tot heerlike Karoo-kos en unieke akkommodasie - Oudtshoorn het iets vir almal.

Starting: 24-12-2025 23:00:00

End
24-12-2025 23:30:00

Die fyngebak-sjef Oscar Baard is bekend vir sy ongelooflike sjokoladekuns. Met talent en toewyding het hy Suid-Afrika al op die internasionale verhoog verteenwoordig.

Starting: 24-12-2025 23:30:00

End
25-12-2025 00:00:00

Dis die tweede span se beurt om die hitte te voel. Wynand en Francois moet nou die Drukkoker-restaurant bestuur en 'n indrukwekkende konsep saamstel met hul mededingers as personeel.

Starting: 25-12-2025 00:00:00

End
25-12-2025 01:00:00

Já, enkellopendes lag hul pad na die liefde, maar hierdie is alles behalwe kaasborde en beskuit. Schalk en Mandri stuur twee paartjies op dates wat hulle vir régte liefde voorberei. Sal dié paartjies hul pad na die liefde timmer.

Starting: 25-12-2025 01:00:00

End
25-12-2025 02:00:00

Die lewensverhaal van die berugte pastoor Ray McCauley. Hy was 'n bekende gesig in die Suid-Afrikaanse landskap en is op 8 Oktober 2024 oorlede.

Starting: 25-12-2025 02:00:00

End
25-12-2025 03:00:00

Wat doen jy as jou childhood bestie skielik 'n bredie wil maak? Jy sit hom voor 'n pot! Dean Smith kook saam in die kombuis, Aneeka wys haar trifle, en dan wys hy vir haar hoe jy 'n regte tamatiebredie maak.

Starting: 25-12-2025 03:00:00

End
25-12-2025 03:30:00

Die span kuier by die sanger Jo Black, waar 'n nuwe braaikamer gebou word, leer meer oor verskillende soorte braaihout, proe skaaptjoppies gebraai met kameeldoring, en sit self 'n gasbraaier aanmekaar.

Starting: 25-12-2025 03:30:00

End
25-12-2025 04:00:00

Die spanne 3C Girls en Mamma Mia's toets hul musiekkennis oor verskeie kategorieë.

Starting: 25-12-2025 04:00:00

End
25-12-2025 05:00:00

Ons ontdek die volstruishoofstad van die wêreld! Van opwindende volstruisplase en die asemrowende Kangogrotte, reis deur die Swartberge tot heerlike Karoo-kos en unieke akkommodasie - Oudtshoorn het iets vir almal.

Starting: 25-12-2025 05:00:00

End
25-12-2025 05:30:00

Die fyngebak-sjef Oscar Baard is bekend vir sy ongelooflike sjokoladekuns. Met talent en toewyding het hy Suid-Afrika al op die internasionale verhoog verteenwoordig.

Starting: 25-12-2025 05:30:00

End
25-12-2025 06:00:00

Dis die tweede span se beurt om die hitte te voel. Wynand en Francois moet nou die Drukkoker-restaurant bestuur en 'n indrukwekkende konsep saamstel met hul mededingers as personeel.

Starting: 25-12-2025 06:00:00

End
25-12-2025 07:00:00

Já, enkellopendes lag hul pad na die liefde, maar hierdie is alles behalwe kaasborde en beskuit. Schalk en Mandri stuur twee paartjies op dates wat hulle vir régte liefde voorberei. Sal dié paartjies hul pad na die liefde timmer.

Starting: 25-12-2025 07:00:00

End
25-12-2025 08:00:00

Die lewensverhaal van die berugte pastoor Ray McCauley. Hy was 'n bekende gesig in die Suid-Afrikaanse landskap en is op 8 Oktober 2024 oorlede.

Starting: 25-12-2025 08:00:00

End
25-12-2025 09:00:00

Zieglyn, Mariet en Clarisa ding in hierdie uitdunronde teen mekaar mee. Daar is baie op die spel vir die wenner, met selfs meer geleenthede om geld in te palm later in die reeks.

Starting: 25-12-2025 09:00:00

End
25-12-2025 09:30:00

Kristen, 'n toegewyde ma van 3, het haar eie gesondheid opgeoffer terwyl sy deur jare van uitdagings en gesinsverantwoordelikhede gegaan het.

Starting: 25-12-2025 09:30:00

End
25-12-2025 10:30:00

Kenneth en Joanne Ball is die rentmeesters van die omgewingskat Shi-awela by Bandelierkop in Limpopo. Hulle spits hulself toe op die Amerikaanse mark vir hul jagsafari's, en Nguni's speel ook 'n belangrike rol in veldbestuur.

Starting: 25-12-2025 10:30:00

End
25-12-2025 11:30:00

Vir die laaste episode is JP op sy eie energie aangewese. Hy besoek Overhex-wyne in Worcester, waar hy glo wyn uit die tenk mors.

Starting: 25-12-2025 11:30:00

End
25-12-2025 12:00:00

Ons Gordons-braai in die Kaap! Die Botes-Coetzers bedien Asiese lamsribbetjies en Koreaanse hoender, en die Byleveldts kokkerot-steak met dadel-en-rooiwynsous. TV-aanbieders Zoë Brown en Vicky Davis kuier saam.

Starting: 25-12-2025 12:00:00

End
25-12-2025 13:00:00

Waar ander haar klompvoete as beperking sien, was dit vir Tinka Fox 'n geleentheid om te oortref. Irusha wys hoe om Kersfees-opruim lekker te maak, en ons eet beesskenkelpastei met rys danksy Herman en die nuutste SARIE kos.

Starting: 25-12-2025 13:00:00

End
25-12-2025 14:00:00

Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie.

Starting: 25-12-2025 14:00:00

End
25-12-2025 15:00:00

Herman vier die feesseisoen met geurige geregte en slim tafeldek-idees. Hy bring 'n wit Kersfees na die tafel en kroon dit met 'n botterboonslaai, 'n gammon-pastei wat jou sal laat jubel, en 'n lepelafleklekker melktert-trifle.

Starting: 25-12-2025 15:00:00

End
25-12-2025 15:30:00

Herman inspireer jou dié feestyd met maklike geregte en pragtige dekorplanne. Hierdie week berei hy 'n goue ervaring voor en maak 'n fênsie garnaalvoorgereg, 'n varkfeesmaal en 'n somer-trifle.

Starting: 25-12-2025 15:30:00

End
25-12-2025 16:00:00

Herman vier die feesseisoen soos nog nooit tevore nie. Hierdie week gaan hy bont met kleur en geur. Hy gooi 'n ertjie-en-fetaslaai bymekaar, berei 'n lamsboud voor en maak cassata-roomys.

Starting: 25-12-2025 16:00:00

End
25-12-2025 16:30:00

Herman deel feestydkos en dekor-inspirasie uit sy nuwe boek. Hierdie week maak hy tong met mosterdsous, moskonfyt-lamsblad met swart aartappels, en 'n maklike en vinnige nagereg.

Starting: 25-12-2025 16:30:00

End
25-12-2025 17:00:00

Die bekende Bertus Basson wys ons hoe jy 'n sjefferige feesmaal in pas met vanjaar se kosmodes vir jou geliefdes kan voorsit.

Starting: 25-12-2025 17:00:00

End
25-12-2025 18:00:00

In dié spesiale feesbonanza nooi die SARIE-kosredakteur, Herman Lensing, ons sy kombuis binne en deel hy oulike idees vir 'n feestyd-okkasie waaroor jou gaste vir weke sal skinder.

Starting: 25-12-2025 18:00:00

End
25-12-2025 19:00:00

In dié spesiale feesbonanza nooi Bertus Basson en sy vrou, Mareli, ons hul kombuis binne en wys hulle hoe jy op 'n eg Suid-Afrikaanse én byderwetse manier in Desember kan feesvier.

Starting: 25-12-2025 19:00:00

End
25-12-2025 20:00:00

In hierdie dokumentêr deel die kunstenaar en skrywer, Louis Jansen van Vuuren, hoe jy 'n vegan-leefstyl maklik en lekker kan aanpak.

Starting: 25-12-2025 20:00:00

End
25-12-2025 21:00:00

Herman vier die feesseisoen met geurige geregte en slim tafeldek-idees. Hy bring 'n wit Kersfees na die tafel en kroon dit met 'n botterboonslaai, 'n gammon-pastei wat jou sal laat jubel, en 'n lepelafleklekker melktert-trifle.

Starting: 25-12-2025 21:00:00

End
25-12-2025 21:30:00

Herman inspireer jou dié feestyd met maklike geregte en pragtige dekorplanne. Hierdie week berei hy 'n goue ervaring voor en maak 'n fênsie garnaalvoorgereg, 'n varkfeesmaal en 'n somer-trifle.

Starting: 25-12-2025 21:30:00

End
30-12-2025 22:00:00

Adri, Francois en Rigardt meet kragte in hierdie episode van Wie weet wat. Hulle het die geleentheid om die wenner van hierdie episode te wees en ook meer geld in te palm.

Starting: 28-12-2025 22:00:00

End
28-12-2025 22:30:00

Adri, Aneeq en Rita sal in hierdie episode selfs beter as die vorige keer wil doen. Dit is ook 'n geleentheid vir hulle om meer geld te maak. Wie gaan as wenner uit hierdie stryd tree.

Starting: 28-12-2025 22:30:00

End
28-12-2025 23:00:00

Nie net word James, Rigardt en Jurg se algemene kennis in hierdie episode getoets nie, maar ook hul vermoë om vinnig hul teenstanders op te som en daardie inligting te gebruik om hulle uit te oorlê.

Starting: 28-12-2025 23:00:00

End
28-12-2025 23:30:00

Cindy, Francois en Jan-Hendrik moet nie net hul beste voet voor sit met die algemene kennis nie, maar sal die oorhand oor mekaar ook moet kry om wenner van die episode te word.

Starting: 28-12-2025 23:30:00

End
29-12-2025 00:00:00

Abri, Brandon en Bossie sal 'n goeie strategie wil inspan met die vrae wanneer hulle in hierdie episode teen mekaar te staan kom. Hul algemene kennis alleen gaan nie genoeg wees nie.

Starting: 29-12-2025 00:00:00

End
29-12-2025 00:30:00

Zieglyn, Mariet en Clarisa ding in hierdie uitdunronde teen mekaar mee. Daar is baie op die spel vir die wenner, met selfs meer geleenthede om geld in te palm later in die reeks.

Starting: 29-12-2025 00:30:00

End
29-12-2025 01:00:00

Adri, Ashley en Byron kom in hierdie uitdunronde teen mekaar te staan en sal alles moontlik wil doen om die oorhand oor mekaar te kry. Hulle sal so min foute as moontlik wil maak. Baie is op die spel.

Starting: 29-12-2025 01:00:00

End
29-12-2025 01:30:00

Mignonne, Brandon en Clarisa gaan oor drie moeilike rondes so veel as moontlik oor mekaar moet leer om sekere vrae en kategorieë as wapens in te span. Dit terwyl daar ook baie geld op die spel is.

Starting: 29-12-2025 01:30:00

End
29-12-2025 02:00:00

Mariet, Adri en Abri het elkeen as naaswenners in hul vorige verskyning op Wie weet wat geëindig. Hulle sal hierdie episode een stappie verder wil gaan om as wenner gekroon te word.

Starting: 29-12-2025 02:00:00

End
29-12-2025 02:30:00

Zieglyn, Ashley en Bossie was almal wenners met hul vorige verskynings op Wie weet wat. Die geleentheid om verder in die reeks te vorder is hier op die spel. Strawwe kompetisie word verwag.

Starting: 29-12-2025 02:30:00

End
29-12-2025 03:00:00

Cobus, Jaco en Francois sal mekaar wil uitstof om verder in die reeks te vorder. Wie gaan aan die einde van drie rondes die oorhand kry? Dit is ook weer 'n geleentheid om meer geld te maak.

Starting: 29-12-2025 03:00:00

End
29-12-2025 03:30:00

Amelda, Johan en Darren sal wil seker maak hulle weet meer as die ander in hierdie episode. Kyk ook hoe hulle mekaar se swakplekke probeer uitbuit om wenner van die episode te wees.

Starting: 29-12-2025 03:30:00

End
29-12-2025 04:00:00

Liza, Eugene en Abrie kyk in hierdie episode wie die oorhand oor mekaar gaan kry. Vir wie gaan die aanbieder, Abduragman Adams, aan die einde van drie rondes as wenner aankondig.

Starting: 29-12-2025 04:00:00

End
29-12-2025 04:30:00

Jaco, Eugene en Amelda het nie te waffers gevaar in hul vorige keer op Wie weet wat nie. Hulle kry egter nou die geleentheid om op te maak daarvoor. Daarmee kan hulle ook meer geld maak.

Starting: 29-12-2025 04:30:00

End
29-12-2025 05:00:00

Liza, Darren en Cobus sal wil voortbou op hul vorige goeie vertonings. Hulle kry ook weer die kans om oor drie rondes meer geld te maak. Wie gaan as wenner uit die stryd tree.

Starting: 29-12-2025 05:00:00

End
29-12-2025 05:30:00

Johan, Abrie en Francois kom te staan teen mekaar. Met elkeen van hulle wat in die vorige uitdunronde eerste gekom het, gaan strategie ekstra belangrik wees om as wenner gekroon te word.

Starting: 29-12-2025 05:30:00

End
29-12-2025 06:00:00

Aneeq, Jaco en Clarisa gaan die nodige balans van goeie algemene kennis saam met goeie strategie moet handhaaf om mekaar uit te oorlê. Hulle sal ook soveel geld as moontlik in hul geldpotte wil hê.

Starting: 29-12-2025 06:00:00

End
29-12-2025 06:30:00

James, Cobus en Adri ding mee vir 'n plek in die eindstryd van die naaswenners waar meer geld op die spel is. Hulle sal wil seker maak dat al die moeiliker vrae na hul teenstanders gaan.

Starting: 29-12-2025 06:30:00

End
29-12-2025 07:00:00

Marilyn, Anakin en Madre staan nog 'n kans om die eindstryd van Wie weet wat se eerste seisoen te haal. Wie gaan die beste strategie inspan om seker te maak hulle tree as oorwinnaar uit die stryd.

Starting: 29-12-2025 07:00:00

End
29-12-2025 07:30:00

Daar is baie op die spel wanneer Ashley, Francois en Abrie in hierdie episode teen mekaar meeding vir plekke in die eindstryd.

Starting: 29-12-2025 07:30:00

End
29-12-2025 08:00:00

Natalie, Madre en James kom teen mekaar te staan in die eindstryd van die naaswenners. Benewens die geld wat hulle in die episode kan wen, is daar ook 'n bykomende bedrag van R10 000 op die spel.

Starting: 29-12-2025 08:00:00

End
29-12-2025 08:30:00

Ashley, Abrie en Anakin gaan mekaar probeer uitstof om Wie weet wat se eerste kampioen te word. Benewens hul geldpotte is 'n bykomende bedrag van R30 000 ook op die spel. Wie gaan seëvier.

Starting: 29-12-2025 08:30:00

End
29-12-2025 09:00:00

Hierdie week kook Aneeka herinneringe - met 'n bietjie spice daarby! Dis Oupa se smoortjie, Ouma se breyani en Ma se sterk opinies, soos onthou en gedeel deur haar spesiale gas. In Aneeka se kombuis is daar liefde op elke bord.

Starting: 29-12-2025 09:00:00

End
29-12-2025 09:30:00

Aanbieder Leon Gropp help Pieter en Lotie Koen om hul nuwe huis in te rig met splinternuwe meubels. 'n Tuinstel kry 'n vars voorkoms met poeierbedekking, en Leon vind ook uit watter handige produkte jy nodig het wanneer jy trek.

Starting: 29-12-2025 09:30:00

End
29-12-2025 10:00:00

Die Flink Dinkers daag die Anderdogs uit om te kyk wie is baas. Kom kyk hoe die deelnemers mekaar die stryd aansê in die eerste seisoen van Slim Vang Sy Baas: Musiek.

Starting: 29-12-2025 10:00:00

End
29-12-2025 11:00:00

Van bekroonde restaurante en wynplase tot gesellige blyplekke en ryk geskiedenis - ons wys jou alles wat Franschhoek besonders maak. Of jy nou 'n fynproewer, wynliefhebber of avontuurlustige reisiger is - Franschhoek wag op jou.

Starting: 29-12-2025 11:00:00

End
29-12-2025 11:30:00

Ontmoet Neil Swart van Belly of the Beast in Kaapstad - 'n restaurant sonder spyskaart waar jy net opdaag en die span jou bederf met verrassende, onvergeetlike disse.

Starting: 29-12-2025 11:30:00

End
29-12-2025 12:00:00

Tien vreemdelinge - vyf kokke en vyf bestuurders - betree die Drukkoker-restaurant. Ná 'n intense kooksessie moet hulle spanne vorm om mee te ding vir die kans om hul droom-restaurant te bou.

Starting: 29-12-2025 12:00:00

End
29-12-2025 13:00:00

Mandri en Schalk speel komedie-kupido en stuur die eerste paartjies op 'n 'date' met 'n kinkel. Sal dié paartjies die liefdespad saam aandurf, of rol die liefdesbal terug dating-poel toe.

Starting: 29-12-2025 13:00:00

End
29-12-2025 14:00:00

Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie.

Starting: 29-12-2025 14:00:00

End
29-12-2025 15:00:00

Hierdie week is Aneeka se tannie Rowena in die kombuis! Aneeka maak maklike cranberry & brie-happies, en Rowena deel haar resep vir 'n romerige chicken pesto pasta. Dis vinnig, lekker, en propvol van daai tuis-gevoel.

Starting: 29-12-2025 15:00:00

End
29-12-2025 15:30:00

Die akteurspaar Neels & Eloise Clasen word gehelp om hul kinders se speelkamer op te knap en maak 'n nuwe kamer mooi.

Starting: 29-12-2025 15:30:00

End
29-12-2025 16:00:00

Wyn en Vinyl en Memorandum kompeteer teen mekaar. Hoe goed ken die twee spanne hul musiek.

Starting: 29-12-2025 16:00:00

End
29-12-2025 17:00:00

Ons verken die Helderberg-streek - van Gordonsbaai se skilderagtige hawe en die Strand se sonsondergange, tot die wynplase en eetplekke van Somerset-Wes, en die gemeenskapsgees van Sir Lowry's Pass Village.

Starting: 29-12-2025 17:00:00

End
29-12-2025 17:30:00

By Kapokbos, vernoem na die wilde roosmaryn wat in die Bonnievale-omgewing groei, bied sjef Juan Fourie 'n plaaslike eetervaring met nostalgiese smake by 'n uitsonderlike bestemming.

Starting: 29-12-2025 17:30:00

End
29-12-2025 18:00:00

Die strategiese spel het begin. Ashley en René, die vierde vennootskap aan die beurt, moet krag en slimmigheid wys ná 'n besoek aan 'n ikoniese restaurant. Sal hulle die span kan lei of sal die druk te veel word.

Starting: 29-12-2025 18:00:00

End
29-12-2025 19:00:00

Vergeet van 'n drafklub of 'n dating-app, want Schalk en Mandri ken van afsprake opstel. Dié week is dit vier nuwe enkellopendes se beurt. Is hulle bereid om alles te waag of sal hulle eerder nog wag.

Starting: 29-12-2025 19:00:00

End
29-12-2025 20:00:00

In die 200ste episode van Huisgenoot Ware Lewensdramas kyk ons na die verhaal van pastoor Albern Martins, beter bekend as die 'Gangster Pastor', wat voor die Blue Downs-landdroshof geskiet is.

Starting: 29-12-2025 20:00:00

End
29-12-2025 21:00:00

Hierdie week is Aneeka se tannie Rowena in die kombuis! Aneeka maak maklike cranberry & brie-happies, en Rowena deel haar resep vir 'n romerige chicken pesto pasta. Dis vinnig, lekker, en propvol van daai tuis-gevoel.

Starting: 29-12-2025 21:00:00

End
29-12-2025 21:30:00

Dis tyd vir Lesch is More en Hektiek om hul musiekkennis te bewys. Wie stap moontlik weg met 'n kontantprys van R10 000.

Starting: 30-12-2025 22:00:00

End
30-12-2025 23:00:00

Ons neem jou op 'n Oos-Kaapse avontuur! Ontdek die windstil strande van Cannon Rocks, vaar saam met die gety in Kenton-on-Sea, ontspan in Port Alfred, en duik in kultuur en geskiedenis in Grahamstad.

Starting: 30-12-2025 23:00:00

End
30-12-2025 23:30:00

VUUR-restaurant transformeer die Suid-Afrikaanse braaikultuur in 'n fynproewerservaring, waar sjef Shaun Scrooby plaaslike geregte oor die vuur voorberei en vir gaste bedien.

Starting: 30-12-2025 23:30:00

End
31-12-2025 00:00:00

Die finale vennootskap neem die verhoog. Nadat Morné se strategiese spel vrae laat ontstaan het, moet hy en Christelle nou saamwerk om die Drukkoker-restaurant te lei. Kan hulle 'n harmonieuse ervaring skep.

Starting: 31-12-2025 00:00:00

End
31-12-2025 01:00:00

Ja, hulle het lekker saam gelag, maar Schalk en Mandri stuur vier enkellopendes op dates wat alles behalwe snaaks is. Is die paartjies se pad na die liefde blinkgevryf, of is die romanse in die rommel.

Starting: 31-12-2025 01:00:00

End
31-12-2025 02:00:00

Deel 2: In die 200ste episode van Huisgenoot Ware Lewensdramas kyk ons na die verhaal van pastoor Albern Martins, beter bekend as die 'Gangster Pastor', wat voor die Blue Downs-landdroshof geskiet is.

Starting: 31-12-2025 02:00:00

End
31-12-2025 03:00:00

Jy hoef nie buite te staan vir braaigeure nie! Aneeka maak haar go-to hoenderpita in die kombuis, en oom Ian sluit aan met sy famous oxtail-pot. Dis gaskoeldrank, speserye en stories in Aneeka se kombuis.

Starting: 31-12-2025 03:00:00

End
31-12-2025 03:30:00

Ons besoek Babylonstoren saam met die sangeres Anna Davel, waar sy en aanbieder Leon Gropp leer hoe om 'n tuinpartytjie in styl op te stel.

Starting: 31-12-2025 03:30:00

End
31-12-2025 04:00:00

Dis tyd vir Lesch is More en Hektiek om hul musiekkennis te bewys. Wie stap moontlik weg met 'n kontantprys van R10 000.

Starting: 31-12-2025 04:00:00

End
31-12-2025 05:00:00

Ons neem jou op 'n Oos-Kaapse avontuur! Ontdek die windstil strande van Cannon Rocks, vaar saam met die gety in Kenton-on-Sea, ontspan in Port Alfred, en duik in kultuur en geskiedenis in Grahamstad.

Starting: 31-12-2025 05:00:00

End
31-12-2025 05:30:00

VUUR-restaurant transformeer die Suid-Afrikaanse braaikultuur in 'n fynproewerservaring, waar sjef Shaun Scrooby plaaslike geregte oor die vuur voorberei en vir gaste bedien.

Starting: 31-12-2025 05:30:00

End
31-12-2025 06:00:00

Die finale vennootskap neem die verhoog. Nadat Morné se strategiese spel vrae laat ontstaan het, moet hy en Christelle nou saamwerk om die Drukkoker-restaurant te lei. Kan hulle 'n harmonieuse ervaring skep.

Starting: 31-12-2025 06:00:00

End
31-12-2025 07:00:00

Ja, hulle het lekker saam gelag, maar Schalk en Mandri stuur vier enkellopendes op dates wat alles behalwe snaaks is. Is die paartjies se pad na die liefde blinkgevryf, of is die romanse in die rommel.

Starting: 31-12-2025 07:00:00

End
31-12-2025 08:00:00

Deel 2: In die 200ste episode van Huisgenoot Ware Lewensdramas kyk ons na die verhaal van pastoor Albern Martins, beter bekend as die 'Gangster Pastor', wat voor die Blue Downs-landdroshof geskiet is.

Starting: 31-12-2025 08:00:00

End
31-12-2025 09:00:00

Wat doen jy as jou childhood bestie skielik 'n bredie wil maak? Jy sit hom voor 'n pot! Dean Smith kook saam in die kombuis, Aneeka wys haar trifle, en dan wys hy vir haar hoe jy 'n regte tamatiebredie maak.

Starting: 31-12-2025 09:00:00

End
31-12-2025 09:30:00

Die span kuier by die sanger Jo Black, waar 'n nuwe braaikamer gebou word, leer meer oor verskillende soorte braaihout, proe skaaptjoppies gebraai met kameeldoring, en sit self 'n gasbraaier aanmekaar.

Starting: 31-12-2025 09:30:00

End
31-12-2025 10:00:00

Die spanne 3C Girls en Mamma Mia's toets hul musiekkennis oor verskeie kategorieë.

Starting: 31-12-2025 10:00:00

End
31-12-2025 11:00:00

Ons ontdek die volstruishoofstad van die wêreld! Van opwindende volstruisplase en die asemrowende Kangogrotte, reis deur die Swartberge tot heerlike Karoo-kos en unieke akkommodasie - Oudtshoorn het iets vir almal.

Starting: 31-12-2025 11:00:00

End
31-12-2025 11:30:00

Die fyngebak-sjef Oscar Baard is bekend vir sy ongelooflike sjokoladekuns. Met talent en toewyding het hy Suid-Afrika al op die internasionale verhoog verteenwoordig.

Starting: 31-12-2025 11:30:00

End
31-12-2025 12:00:00

Dis die tweede span se beurt om die hitte te voel. Wynand en Francois moet nou die Drukkoker-restaurant bestuur en 'n indrukwekkende konsep saamstel met hul mededingers as personeel.

Starting: 31-12-2025 12:00:00

End
31-12-2025 13:00:00

Já, enkellopendes lag hul pad na die liefde, maar hierdie is alles behalwe kaasborde en beskuit. Schalk en Mandri stuur twee paartjies op dates wat hulle vir régte liefde voorberei. Sal dié paartjies hul pad na die liefde timmer.

Starting: 31-12-2025 13:00:00

End
31-12-2025 14:00:00

Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie.

Starting: 31-12-2025 14:00:00

End
31-12-2025 15:00:00

Die Trefferkoppe en Hartsnare sê mekaar die stryd aan in die splinternuwe musiekweergawe van jou gunsteling-speletjiesprogram. Wie staan die kans om tot R10 000 in hul sakke te steek.

Starting: 31-12-2025 15:00:00

End
31-12-2025 16:00:00

Die Commitee en Choristers is almal lede van die Stellenbosse Universiteitskoor wie se musiekkennis behoorlik getoets word. Wie gaan die rande laat inrol.

Starting: 31-12-2025 16:00:00

End
31-12-2025 17:00:00

Die Suikerbessies en Schayes takel mekaar in agt rondes van musiekvasvrae en ander nuwe speletjies. Wie staan die kans om as die wenners van die episode gekroon te word.

Starting: 31-12-2025 17:00:00

End
31-12-2025 18:00:00

Kom beleef Afrikaans is 100 Jaar Groot vanuit die gemak van jou rusbank.

Starting: 31-12-2025 18:00:00

End
31-12-2025 21:30:00