Today TREXIPTV
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 22-04-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, om gestuur te word'
Starting: 22-04-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 22-04-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, om gestuur te word'
Starting: 22-04-2026 06:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats
Starting: 22-04-2026 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 22-04-2026 06:30:00
Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die teëlsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee
Starting: 22-04-2026 08:30:00
n vars begin en 'n nuwe lewe by die see
Starting: 22-04-2026 09:30:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 22-04-2026 10:00:00
Kivilcim se impulsiewe optrede na sy ontdek dat Fatih hulle wéér bedrieg het, lei tot katastrofiese gevolge vir haar familie. Nursema en Mihri ontmoet, en Alev deel haar plan met Ruzgar
Starting: 22-04-2026 11:00:00
Mike se onderhoud verloop nie soos hy verwag het nie. Siya roep 'n geheime wapen in om die kerk te probeer red. 'n Onverwagse besoeker veroorsaak komplikasies vir Gary en sy span
Starting: 22-04-2026 12:00:00
Christine en Haylee moet 'n nuwe plan beraam om Fabian se video te kry. Manny kry onverwagse hulp vir sy eerste preek. Die Louws wonder of hulle Ice moet aanstel
Starting: 22-04-2026 12:30:00
In wiskunde behandel Martin graad 11 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 11 bemeester moet word
Starting: 22-04-2026 13:00:00
Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die teëlsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee
Starting: 22-04-2026 13:30:00
André en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf Dâusab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys
Starting: 22-04-2026 14:30:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond
Starting: 22-04-2026 15:00:00
n Geliefde paartjie neem voorlopig eers afskeid van mekaar
Starting: 22-04-2026 15:30:00
Juvan is in die sewende hemel na sy aand met Karla. Zelda word gebombardeer met veragting
Starting: 22-04-2026 16:00:00
Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker
Starting: 22-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 22-04-2026 17:00:00
Die dorp gons oor Manny se preek. 'n Waaghalsige Kirby besoek Everlasting. Beeno en Fabian stuur 'n ontstellende boodskap aan Christine, maar Haylee maak haar dag met goeie nuus
Starting: 22-04-2026 17:30:00
Doga weier om die kamer te verlaat en sê vir Fatih dat sy slegs daar is om by haar kind te wees. Fatih bereik 'n breekpunt wanneer Mustafa sy karakterfoute uitlig
Starting: 22-04-2026 18:00:00
Ronnie is nêrens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na 'n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel
Starting: 22-04-2026 19:00:00
n Geliefde paartjie neem voorlopig eers afskeid van mekaar
Starting: 22-04-2026 20:00:00
Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker
Starting: 22-04-2026 20:30:00
Juvan is in die sewende hemel na sy aand met Karla. Zelda word gebombardeer met veragting
Starting: 22-04-2026 21:00:00
Die dorp gons oor Manny se preek. 'n Waaghalsige Kirby besoek Everlasting. Beeno en Fabian stuur 'n ontstellende boodskap aan Christine, maar Haylee maak haar dag met goeie nuus
Starting: 22-04-2026 21:30:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond
Starting: 22-04-2026 22:30:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 22-04-2026 23:30:00
Ronnie is nêrens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na 'n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel
Starting: 23-04-2026 00:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Wat bly oor wanneer die geraas stil raak?'
Starting: 23-04-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 23-04-2026 04:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats
Starting: 23-04-2026 06:15:00
Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend
Starting: 23-04-2026 08:30:00
Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, én hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het
Starting: 23-04-2026 09:00:00
Doga weier om die kamer te verlaat en sê vir Fatih dat sy slegs daar is om by haar kind te wees. Fatih bereik 'n breekpunt wanneer Mustafa sy karakterfoute uitlig
Starting: 23-04-2026 11:00:00
Die dorp gons oor Manny se preek. 'n Waaghalsige Kirby besoek Everlasting. Beeno en Fabian stuur 'n ontstellende boodskap aan Christine, maar Haylee maak haar dag met goeie nuus
Starting: 23-04-2026 12:30:00
Martin behandel graad 12 wiskunde konsepte
Starting: 23-04-2026 13:00:00
André en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf Dâusab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys
Starting: 23-04-2026 14:00:00
Naomi het 'n gesprek met 'n verpleegsuster, en Annetjie is bekommerd oor 'n joernalis. Uys besluit om 'n kans op iemand te waag, maar dan loop dinge lelik skeef
Starting: 23-04-2026 15:30:00
Lucas erken sy gevoelens vir Karla. Rossouw en Lucy is nie op dieselfde bladsy nie. Zelda is op soek na Gary
Starting: 23-04-2026 16:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 23-04-2026 17:00:00
Doga is vasbeslote om Cemre op haar manier groot te maak en weier dat daar wit lakens oor die meubels gegooi word. Fatih smeek Omer om vergifnis en vra sy hulp om Doga se hart sag te maak
Starting: 23-04-2026 18:00:00
Jak de Priester kuier hierdie week by die wêreldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand
Starting: 23-04-2026 19:00:00
Naomi het 'n gesprek met 'n verpleegsuster, en Annetjie is bekommerd oor 'n joernalis. Uys besluit om 'n kans op iemand te waag, maar dan loop dinge lelik skeef
Starting: 23-04-2026 20:00:00
Lucas erken sy gevoelens vir Karla. Rossouw en Lucy is nie op dieselfde bladsy nie. Zelda is op soek na Gary
Starting: 23-04-2026 21:00:00
Haylee vertrek na Everlasting. Erica kruip vir Wayne by die huis weg. Kirby probeer om meer inligting uit Patty oor Tyler te kry
Starting: 23-04-2026 21:30:00
Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg
Starting: 23-04-2026 23:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Hoe tree ek op wanneer liefde my iets kos?'
Starting: 24-04-2026 03:50:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 24-04-2026 08:30:00
Haylee vertrek na Everlasting. Erica kruip vir Wayne by die huis weg. Kirby probeer om meer inligting uit Patty oor Tyler te kry
Starting: 24-04-2026 12:30:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond
Starting: 24-04-2026 15:00:00
Halfaampieskraal se interieur, geskep deur Jan-Georg Solms en Cobus Geldenhuys, is betowerend. 'n Visuele storie vol onverwagsheid
Starting: 24-04-2026 17:30:00
Jak de Priester kuier hierdie week by die wêreldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand
Starting: 24-04-2026 22:30:00
Tina word ontmasker. Daar is 'n groot krisis by Maryna se produksiemaatskappy. Japie word aangeval en Bongi daag die skool se debietstelsel uit
Starting: 24-04-2026 23:00:00
Met die ouerword kom daar heelwat aanpassings. Een daarvan is die moeilike besluit oor wanneer 'n mens moet ophou motorbestuur
Starting: 24-04-2026 23:30:00
Ons gesels oor die tragedie om 'n kind aan die dood af te staan. Kevin en Casandra Booysen en Rochenke Adams maak hart oop oor hulle verliese. Dan geniet ons Dumisani se musiek
Starting: 25-04-2026 00:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 25-04-2026 01:00:00
Jak de Priester kuier hierdie week by die wêreldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand
Starting: 25-04-2026 04:00:00
Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg
Starting: 25-04-2026 04:30:00
Pikin moedig kleingoed aan om groot te droom en hul verbeelding te gebruik. Diere, plante, voorwerpe en geluide van Afrika word gebruik om eenvoudige konsepte te verduidelik
Starting: 25-04-2026 05:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', vra Christelle Botes: 'Wie ervaar my liefde deur my teenwoordigheid?'
Starting: 25-04-2026 05:15:00
Ons gesels oor die tragedie om 'n kind aan die dood af te staan. Kevin en Casandra Booysen en Rochenke Adams maak hart oop oor hulle verliese. Dan geniet ons Dumisani se musiek
Starting: 25-04-2026 05:30:00
ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer
Starting: 25-04-2026 06:30:00
Doha begin glo dat al die ongewone dinge wat met haar gebeur, nie toevallig is nie. Nilay vier die dag waarop sy begin het om 'n hoofbedekking te dra. Umut kom weer laatnag eers huis toe
Starting: 25-04-2026 08:00:00
Kivilcim se impulsiewe optrede na sy ontdek dat Fatih hulle wéér bedrieg het, lei tot katastrofiese gevolge vir haar familie. Nursema en Mihri ontmoet, en Alev deel haar plan met Ruzgar
Starting: 25-04-2026 09:00:00
Doga weier om die kamer te verlaat en sê vir Fatih dat sy slegs daar is om by haar kind te wees. Fatih bereik 'n breekpunt wanneer Mustafa sy karakterfoute uitlig
Starting: 25-04-2026 10:00:00
Doga is vasbeslote om Cemre op haar manier groot te maak en weier dat daar wit lakens oor die meubels gegooi word. Fatih smeek Omer om vergifnis en vra sy hulp om Doga se hart sag te maak
Starting: 25-04-2026 11:00:00
'n Ongenooide gas ontwrig Gys en Zelda se troudag. Sanet waarsku Rossouw teen Lucy. Lucas deel iets persoonlik met René
Starting: 25-04-2026 12:00:00
Gys maak 'n aankondiging. Rossouw en Lucy vertrek op hul oornagafspraak, en Karla en Juvan se afspraak het goed begin
Starting: 25-04-2026 12:30:00
Juvan is in die sewende hemel na sy aand met Karla. Zelda word gebombardeer met veragting
Starting: 25-04-2026 13:00:00
Lucas erken sy gevoelens vir Karla. Rossouw en Lucy is nie op dieselfde bladsy nie. Zelda is op soek na Gary
Starting: 25-04-2026 13:30:00
Ons gesels oor die tragedie om 'n kind aan die dood af te staan. Kevin en Casandra Booysen en Rochenke Adams maak hart oop oor hulle verliese. Dan geniet ons Dumisani se musiek
Starting: 25-04-2026 14:00:00
Hierdie week in 4x4 met André, deurkruis ons die duine op 'n uitdagende, maar pragtige roete deur die Namib woestyn, al die pad tot by Sandvis Hawe op die Atlantiese kuslyn
Starting: 25-04-2026 15:00:00
'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby
Starting: 25-04-2026 15:30:00
Jak de Priester kuier hierdie week by die wêreldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand
Starting: 25-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 25-04-2026 17:00:00
Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die teëlsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee
Starting: 25-04-2026 17:30:00
Ronnie is nêrens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na 'n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel
Starting: 25-04-2026 18:30:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle die Hemel-en-Aarde Vallei
Starting: 25-04-2026 19:30:00
Halfaampieskraal se interieur, geskep deur Jan-Georg Solms en Cobus Geldenhuys, is betowerend. 'n Visuele storie vol onverwagsheid
Starting: 25-04-2026 20:00:00
Hierdie week in 4x4 met André, deurkruis ons die duine op 'n uitdagende, maar pragtige roete deur die Namib woestyn, al die pad tot by Sandvis Hawe op die Atlantiese kuslyn
Starting: 25-04-2026 20:30:00
Jak de Priester kuier hierdie week by die wêreldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand
Starting: 25-04-2026 21:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 25-04-2026 21:30:00
Die bou van 'n spek-huis by St Francis Links. Ontwerp met potensiële kopers in gedagte, waar slim beplanning en kuskarakter saamvloei om 'n huis te skep wat harte gaan steel
Starting: 25-04-2026 22:30:00
Met die ouerword kom daar heelwat aanpassings. Een daarvan is die moeilike besluit oor wanneer 'n mens moet ophou motorbestuur
Starting: 25-04-2026 23:00:00
Tina word ontmasker. Daar is 'n groot krisis by Maryna se produksiemaatskappy. Japie word aangeval en Bongi daag die skool se debietstelsel uit
Starting: 25-04-2026 23:30:00
Ons gesels oor die tragedie om 'n kind aan die dood af te staan. Kevin en Casandra Booysen en Rochenke Adams maak hart oop oor hulle verliese. Dan geniet ons Dumisani se musiek
Starting: 26-04-2026 00:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 26-04-2026 05:30:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 26-04-2026 06:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 26-04-2026 06:30:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 26-04-2026 07:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 26-04-2026 07:30:00
Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Melissa Botma inspireer ons om te onthou dat die karakter van jou geloof bepaal word deur die karakter van die God waarin jy glo
Starting: 26-04-2026 08:00:00
Nicolette wil vir Uys raad gee, maar hy wil niks hoor nie. Max is woedend oor Joe se besluit, en Thalia besluit om LJ te vergewe, maar hy het iets op die hart
Starting: 26-04-2026 08:30:00
Tracy trek 'n streep wat Uys betref, en daar is 'n maagvirus in die omtrek. LJ verduidelik sy standpunt
Starting: 26-04-2026 09:00:00
n Geliefde paartjie neem voorlopig eers afskeid van mekaar
Starting: 26-04-2026 09:30:00
Joe en Jess speel oop kaarte met mekaar. Annetjie raak al meer bekommerd oor die man wat so knaend vrae vra oor die bestuur van die hospitale en veral oor At Koster
Starting: 26-04-2026 10:30:00
Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!
Starting: 26-04-2026 11:00:00
Kate en Siya stel ondersoek in na die grond wat Bridgette vir die kerk belowe het. Mike maak reg vir sy eerste dag by sy nuwe werk, terwyl Wade vasberade is om Nazeem uiteindelik te ontmasker
Starting: 26-04-2026 12:00:00
Ruiterbosch is verdeeld en Siya bevind hom in die middel. Amanda verbied Riaan om vriende te wees met Frankie, terwyl Mymoena besluit om vir Kate in te staan by die apteek
Starting: 26-04-2026 13:00:00
Christine beplan om die foon van Everlasting te steel. Ragel dring daarop aan dat Erica haar liefde vir Wayne bewys. Patty sien 'n ou gesig in Gemoedsdrif
Starting: 26-04-2026 13:30:00
Christine en Haylee moet 'n nuwe plan beraam om Fabian se video te kry. Manny kry onverwagse hulp vir sy eerste preek. Die Louws wonder of hulle Ice moet aanstel
Starting: 26-04-2026 14:00:00
Die dorp gons oor Manny se preek. 'n Waaghalsige Kirby besoek Everlasting. Beeno en Fabian stuur 'n ontstellende boodskap aan Christine, maar Haylee maak haar dag met goeie nuus
Starting: 26-04-2026 14:30:00
Haylee vertrek na Everlasting. Erica kruip vir Wayne by die huis weg. Kirby probeer om meer inligting uit Patty oor Tyler te kry
Starting: 26-04-2026 15:00:00
Halfaampieskraal se interieur, geskep deur Jan-Georg Solms en Cobus Geldenhuys, is betowerend. 'n Visuele storie vol onverwagsheid
Starting: 26-04-2026 15:30:00
Besigheid is stil. Spiros het 'n buikdanser gehuur om kliënte na sy winkel te lok. Frik besluit om ook 'n vertoning te reël. Groot is sy verbasing as die danseres, 'n ou meisie van hom is
Starting: 26-04-2026 16:00:00
Dr M kuier al die pad van Amerika af. Hy en sy vriend, Robin Pieters, kom deel oor hulle albei se tyd van verlies en nood. Dan sing Robin ook die ateljee aan die brand
Starting: 26-04-2026 17:00:00
n akteur te word van die gemeenskap en sy familie weg te steek
Starting: 26-04-2026 18:00:00
Ronnie is nêrens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na 'n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel
Starting: 26-04-2026 20:00:00
Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die teëlsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee
Starting: 26-04-2026 21:00:00
Met die ouerword kom daar heelwat aanpassings. Een daarvan is die moeilike besluit oor wanneer 'n mens moet ophou motorbestuur
Starting: 26-04-2026 22:00:00
Tina word ontmasker. Daar is 'n groot krisis by Maryna se produksiemaatskappy. Japie word aangeval en Bongi daag die skool se debietstelsel uit
Starting: 26-04-2026 22:30:00
Halfaampieskraal se interieur, geskep deur Jan-Georg Solms en Cobus Geldenhuys, is betowerend. 'n Visuele storie vol onverwagsheid
Starting: 26-04-2026 23:00:00
Jak de Priester kuier hierdie week by die wêreldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand
Starting: 26-04-2026 23:30:00
Dr M kuier al die pad van Amerika af. Hy en sy vriend, Robin Pieters, kom deel oor hulle albei se tyd van verlies en nood. Dan sing Robin ook die ateljee aan die brand
Starting: 27-04-2026 00:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 27-04-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, die weg van 'n Lewende Geloof', gesels Melissa Botma met ons oor 'Die Oop Deur'
Starting: 27-04-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 27-04-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, die weg van 'n Lewende Geloof', gesels Melissa Botma met ons oor 'Die Oop Deur'
Starting: 27-04-2026 06:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats
Starting: 27-04-2026 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 27-04-2026 06:30:00
Dis 16 Dae teen Geweld teen Vroue en Kinders en in die ateljee kuier aktivis Caroline Peters, asook vermiste Joslin Smith se ouma, Rita Yon. Leandra Basie is die gaskunstenaar
Starting: 27-04-2026 08:30:00
Jak de Priester kuier hierdie week by die wêreldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand
Starting: 27-04-2026 09:30:00
Halfaampieskraal se interieur, geskep deur Jan-Georg Solms en Cobus Geldenhuys, is betowerend. 'n Visuele storie vol onverwagsheid
Starting: 27-04-2026 10:00:00
Tina word ontmasker. Daar is 'n groot krisis by Maryna se produksiemaatskappy. Japie word aangeval en Bongi daag die skool se debietstelsel uit
Starting: 27-04-2026 10:30:00
Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die teëlsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee
Starting: 27-04-2026 11:00:00
Ruiterbosch is verdeeld en Siya bevind hom in die middel. Amanda verbied Riaan om vriende te wees met Frankie, terwyl Mymoena besluit om vir Kate in te staan by die apteek
Starting: 27-04-2026 12:00:00
Die bou van 'n spek-huis by St Francis Links. Ontwerp met potensiële kopers in gedagte, waar slim beplanning en kuskarakter saamvloei om 'n huis te skep wat harte gaan steel
Starting: 27-04-2026 12:30:00
Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte
Starting: 27-04-2026 13:00:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle die Hemel-en-Aarde Vallei
Starting: 27-04-2026 13:30:00
Met die ouerword kom daar heelwat aanpassings. Een daarvan is die moeilike besluit oor wanneer 'n mens moet ophou motorbestuur
Starting: 27-04-2026 14:00:00
Jak de Priester kuier hierdie week by die wêreldbekende akteur Neil Sandilands oor 'n koppie tee in die Overstrand
Starting: 27-04-2026 14:30:00
Hierdie week in 4x4 met André, deurkruis ons die duine op 'n uitdagende, maar pragtige roete deur die Namib woestyn, al die pad tot by Sandvis Hawe op die Atlantiese kuslyn
Starting: 27-04-2026 15:00:00
At word gewaarsku, en Conrad geniet 'n verpleegsuster se sin vir humor. Nicolette is geskok wanneer sy iemand in Mimi's herken, en Joe deel nuus met sy huismense
Starting: 27-04-2026 15:30:00
Gys konfronteer die emosionele nagevolge van Zelda se optrede. Lucas en Karla besluit om Juvan die waarheid te vertel, maar sal hul vriendskap oorleef?
Starting: 27-04-2026 16:00:00
Mike gee vir Justin raad oor Frankie se verjaardag, terwyl Kate opgewonde is oor haar vakansie. Siya probeer dinge regmaak met Bridgette, maar gaan sy dit aanvaar?
Starting: 27-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 27-04-2026 17:00:00
Haylee het 'n noue ontkoming met Hazel. Kirby probeer dinge uitpraat, maar is onsuksesvol. Ice probeer Louis nader trek
Starting: 27-04-2026 17:30:00
Die dokter waarsku Omer dat sy gesondheid geleidelik kan verswak. Abdullah en familie is Ertugrul se gaste, maar dit eindig in 'n fiasko toe Nursema se eerste man, Ibrahim, ook daar opdaag
Starting: 27-04-2026 18:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 27-04-2026 19:00:00
At word gewaarsku, en Conrad geniet 'n verpleegsuster se sin vir humor. Nicolette is geskok wanneer sy iemand in Mimi's herken, en Joe deel nuus met sy huismense
Starting: 27-04-2026 20:00:00
Mike gee vir Justin raad oor Frankie se verjaardag, terwyl Kate opgewonde is oor haar vakansie. Siya probeer dinge regmaak met Bridgette, maar gaan sy dit aanvaar?
Starting: 27-04-2026 20:30:00
Gys konfronteer die emosionele nagevolge van Zelda se optrede. Lucas en Karla besluit om Juvan die waarheid te vertel, maar sal hul vriendskap oorleef?
Starting: 27-04-2026 21:00:00
Haylee het 'n noue ontkoming met Hazel. Kirby probeer dinge uitpraat, maar is onsuksesvol. Ice probeer Louis nader trek
Starting: 27-04-2026 21:30:00
Hierdie week in 4x4 met André, deurkruis ons die duine op 'n uitdagende, maar pragtige roete deur die Namib woestyn, al die pad tot by Sandvis Hawe op die Atlantiese kuslyn
Starting: 27-04-2026 22:00:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle die Hemel-en-Aarde Vallei
Starting: 27-04-2026 22:30:00
Die duo's begin bou aan die badkamer. 'n Uitstappie na die teëlsentrum lei tot geheime planne. Robbie en Brandt skud sake op deur vir die spanne nog 'n uitdagende taak te gee
Starting: 27-04-2026 23:00:00
Ronnie is nêrens te vinde nie. Willem sleep vir Lourens na 'n partytjie, terwyl Henna by Ans se huis opdaag vir hulle date. Jan-Jan het skokkende nuus om vir Frans en Andries te vertel
Starting: 28-04-2026 00:00:00
Dr M kuier al die pad van Amerika af. Hy en sy vriend, Robin Pieters, kom deel oor hulle albei se tyd van verlies en nood. Dan sing Robin ook die ateljee aan die brand
Starting: 28-04-2026 01:00:00
Die bou van 'n spek-huis by St Francis Links. Ontwerp met potensiële kopers in gedagte, waar slim beplanning en kuskarakter saamvloei om 'n huis te skep wat harte gaan steel
Starting: 28-04-2026 02:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 28-04-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, die weg van 'n Lewende Geloof', gesels Melissa Botma met ons oor 'Klein Geloof, Groot God'
Starting: 28-04-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 28-04-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, die weg van 'n Lewende Geloof', gesels Melissa Botma met ons oor 'Klein Geloof, Groot God'
Starting: 28-04-2026 06:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats
Starting: 28-04-2026 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 28-04-2026 06:30:00
Tina word ontmasker. Daar is 'n groot krisis by Maryna se produksiemaatskappy. Japie word aangeval en Bongi daag die skool se debietstelsel uit
Starting: 28-04-2026 08:30:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle die Hemel-en-Aarde Vallei
Starting: 28-04-2026 09:00:00
ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer
Starting: 28-04-2026 09:30:00
Die dokter waarsku Omer dat sy gesondheid geleidelik kan verswak. Abdullah en familie is Ertugrul se gaste, maar dit eindig in 'n fiasko toe Nursema se eerste man, Ibrahim, ook daar opdaag
Starting: 28-04-2026 11:00:00
Mike gee vir Justin raad oor Frankie se verjaardag, terwyl Kate opgewonde is oor haar vakansie. Siya probeer dinge regmaak met Bridgette, maar gaan sy dit aanvaar?
Starting: 28-04-2026 12:00:00
Haylee het 'n noue ontkoming met Hazel. Kirby probeer dinge uitpraat, maar is onsuksesvol. Ice probeer Louis nader trek
Starting: 28-04-2026 12:30:00
In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word
Starting: 28-04-2026 13:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 28-04-2026 13:30:00
Met die ouerword kom daar heelwat aanpassings. Een daarvan is die moeilike besluit oor wanneer 'n mens moet ophou motorbestuur
Starting: 28-04-2026 14:30:00
Tina word ontmasker. Daar is 'n groot krisis by Maryna se produksiemaatskappy. Japie word aangeval en Bongi daag die skool se debietstelsel uit
Starting: 28-04-2026 15:00:00
Joe het 'n tydelike oplossing vir Jess se probleme, en Cecile doen baie moeite om 'n sekere dokter se lewe makliker te maak. Nicolette vermoed iemand het 'n verskuilde agenda
Starting: 28-04-2026 15:30:00
Juvan se kop haak weer uit. Rossouw probeer met Lucy opmaak. Zelda verloor die laaste persoon wat vir haar omgee
Starting: 28-04-2026 16:00:00
Kate se bootreis val deur die mat en Angie meng in met Anker se sake. Siya reël 'n perskonferensie vir 'n dramatiese onthulling
Starting: 28-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 28-04-2026 17:00:00
Christine tart vir Hazel en Junior en probeer Hazel afpers. Kirby soek nog inligting oor Tyler se verdwyning. Erica maak 'n nuwe ooreenkoms met Ice
Starting: 28-04-2026 17:30:00
Omer verras almal deur by Kivilcim in te trek. Ertugrul hoor die Unals se weergawe van gebeure tussen Ibrahim en Nursema. Kivilcim doen baie goed met die skermtoets
Starting: 28-04-2026 18:00:00
Die werk op al ses duo's se badkamers duur voort. Brandt besef daar is reëls gebreek op Klein Paradys, en die projek toesighouers moet 'n straf uitdeel
Starting: 28-04-2026 19:00:00
Joe het 'n tydelike oplossing vir Jess se probleme, en Cecile doen baie moeite om 'n sekere dokter se lewe makliker te maak. Nicolette vermoed iemand het 'n verskuilde agenda
Starting: 28-04-2026 20:00:00
Kate se bootreis val deur die mat en Angie meng in met Anker se sake. Siya reël 'n perskonferensie vir 'n dramatiese onthulling
Starting: 28-04-2026 20:30:00
Juvan se kop haak weer uit. Rossouw probeer met Lucy opmaak. Zelda verloor die laaste persoon wat vir haar omgee
Starting: 28-04-2026 21:00:00
Christine tart vir Hazel en Junior en probeer Hazel afpers. Kirby soek nog inligting oor Tyler se verdwyning. Erica maak 'n nuwe ooreenkoms met Ice
Starting: 28-04-2026 21:30:00