Today TREXIPTV
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 22-04-2026 03:00:00
Ek en my gholf-pro Gideon kuier by die Silwerstrand-gholfklub in Robertson, tussen van die beste wynplase
Starting: 22-04-2026 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 22-04-2026 04:00:00
Theo se koffiekuier is dié week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis - 'n span wat met ongekompliseerde produkte en innoverende denke die reëls van Suid-Afrika se bankwese herskryf het
Starting: 22-04-2026 05:00:00
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond
Starting: 22-04-2026 05:30:00
Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee
Starting: 22-04-2026 06:00:00
Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!
Starting: 22-04-2026 06:30:00
In die Breedevallei tussen Worcestor en Rawsonville vat drie getroude paartjies mekaar aan agter die kompetisievure
Starting: 22-04-2026 07:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 22-04-2026 08:00:00
Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak
Starting: 22-04-2026 09:00:00
Van teatrale troudekor tot klasieke trouringe en vrolike, vroulike trourokke. Hierdie week gesels Mila oor alles wat troues betref, en die egpaar Chante en Morne deel die hoogtepunte van hul groot dag en hul beste trouwenke
Starting: 22-04-2026 09:30:00
Highland Gate is een van die mooiste bane en geleë in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf dié baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel
Starting: 22-04-2026 10:00:00
Sy is sakevrou, internetpersoonlikheid én ma - Leandie gesels met Katinka Oosthuizen oor haar vele hoede. Lamelle wys hoe klein gewoontes groot gloei gee en Herman bak 'n kardemom-witsjokolade-kaaskoek
Starting: 22-04-2026 10:30:00
Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza
Starting: 22-04-2026 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 22-04-2026 12:00:00
Aneeka maak haar vinnige butter chicken, en dan kom haar hoërskool-bestie, Franselize, kuier met melkkos-memories. Dis hoërskoolstories, kultuurskokke en baie lag - dis Aneeka se kombuis
Starting: 22-04-2026 13:00:00
Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat
Starting: 22-04-2026 13:30:00
Die vure word in Pretoria gestook! Valecia en Arnold braai picanha-steak en Portugese hoenderboudjies. Dietmar en Rean bedien Koreaanse hoendervlerkies, en Cemeon en Lorise gooi riboogsteak oor die kole
Starting: 22-04-2026 14:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 22-04-2026 15:00:00
Petro Steenkamp praat oor hoe om jou loopbaan 'n nuwe draai te gee. Shahnaz van Lumi Glo onthul hoe die regte velsorg jou kan bemagtig. Plus: Suzette verklap slim geldtruuks vir dié wat laat wil begin reis - jou avontuur wag!
Starting: 22-04-2026 15:30:00
Magaliespark is 'n versteekte juweel naby Hartebeespoortdam. Ek en my gholfmaat Don is gelukkig genoeg om teen die SA legende Kallie Knoetze, oftewel die Bek van Boomstraat, te speel
Starting: 22-04-2026 16:00:00
Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak
Starting: 22-04-2026 16:30:00
Theo se koffiekuier is dié week saam met Tjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands. Hulle gesels oor hoe dié voedselreus die pas aangee, strategiese omdraaistrategieë en bekende produkte wat miljoene verbruikers bereik
Starting: 22-04-2026 17:30:00
Frank vang op met Krynauw Otto en Juandré Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansiële Dienste
Starting: 22-04-2026 18:00:00
'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?
Starting: 22-04-2026 19:00:00
Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is
Starting: 22-04-2026 20:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 22-04-2026 21:00:00
Petro Steenkamp praat oor hoe om jou loopbaan 'n nuwe draai te gee. Shahnaz van Lumi Glo onthul hoe die regte velsorg jou kan bemagtig. Plus: Suzette verklap slim geldtruuks vir dié wat laat wil begin reis - jou avontuur wag!
Starting: 22-04-2026 21:30:00
Magaliespark is 'n versteekte juweel naby Hartebeespoortdam. Ek en my gholfmaat Don is gelukkig genoeg om teen die SA legende Kallie Knoetze, oftewel die Bek van Boomstraat, te speel
Starting: 22-04-2026 22:00:00
Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak
Starting: 22-04-2026 22:30:00
Theo se koffiekuier is dié week saam met Tjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands. Hulle gesels oor hoe dié voedselreus die pas aangee, strategiese omdraaistrategieë en bekende produkte wat miljoene verbruikers bereik
Starting: 22-04-2026 23:30:00
Frank vang op met Krynauw Otto en Juandré Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansiële Dienste
Starting: 23-04-2026 00:00:00
'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?
Starting: 23-04-2026 01:00:00
Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is
Starting: 23-04-2026 02:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 23-04-2026 03:00:00
Petro Steenkamp praat oor hoe om jou loopbaan 'n nuwe draai te gee. Shahnaz van Lumi Glo onthul hoe die regte velsorg jou kan bemagtig. Plus: Suzette verklap slim geldtruuks vir dié wat laat wil begin reis - jou avontuur wag!
Starting: 23-04-2026 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 23-04-2026 04:00:00
Dié tuin-en-tuiste-program bied inspirasie en idees vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak. Ons besoek ook kundiges vir raad, en toets nuwe gereedskap
Starting: 23-04-2026 05:00:00
Theo se koffiekuier is dié week saam met Tjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands. Hulle gesels oor hoe dié voedselreus die pas aangee, strategiese omdraaistrategieë en bekende produkte wat miljoene verbruikers bereik
Starting: 23-04-2026 05:30:00
Frank vang op met Krynauw Otto en Juandré Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansiële Dienste
Starting: 23-04-2026 06:00:00
'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?
Starting: 23-04-2026 07:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 23-04-2026 08:00:00
Dié tuin-en-tuiste-program bied inspirasie en idees vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak. Ons besoek ook kundiges vir raad, en toets nuwe gereedskap
Starting: 23-04-2026 09:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 23-04-2026 09:30:00
In hierdie week se episode gaan vind Armand meer uit oor besighede wat die norm verander. Hy klop aan die deure van ButtaNutt, We Love Low Carb en Gudgu
Starting: 23-04-2026 10:00:00
Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar
Starting: 23-04-2026 10:30:00
Ná vyf dekades in die vermaakbedryf het sy al diep spore getrap en van aftrede is daar geen sprake nie. Vinette Ebrahim wys hoe jy in jou 60's steeds 'n vol lewe kan lei
Starting: 23-04-2026 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 23-04-2026 12:00:00
Sy is sakevrou, internetpersoonlikheid én ma - Leandie gesels met Katinka Oosthuizen oor haar vele hoede. Lamelle wys hoe klein gewoontes groot gloei gee en Herman bak 'n kardemom-witsjokolade-kaaskoek
Starting: 23-04-2026 13:00:00
In die eerste episode besoek ek en gholfmaat Lourens ('n klub-pro) die Metropolitan-gholfbaan langs my gunstelingrugbystadion
Starting: 23-04-2026 13:30:00
Dis 'n Kaapse braai! Celesté en Chelsea braai boudsteaks met patat, terwyl Megan en Anestasia koedoefilet en kerriehoender voorsit. Zandria en Jamie bedien gemarineerde lamtjops en kapokaartappels
Starting: 23-04-2026 14:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 23-04-2026 15:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 23-04-2026 15:30:00
Rocket Distillery, SmartScience en okracandle lig Armand hierdie week in oor hoe hul besigheidsukses vlamgevat het
Starting: 23-04-2026 16:00:00
Ons gesels met Gerhard van der Burgh, 'n ekonoom by die Buro van Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery. Hy het belange by die familieboerdery, Kannebos, naby Winburg in die Vrystaat
Starting: 23-04-2026 16:30:00
Die staat teen Rob Packham: Adv. Susan Galloway vertel van die dood van Gill Packham wie deur haar man vermoor is
Starting: 23-04-2026 17:30:00
Marianna Richter is in November 2019 in haar huis in Hawston vermoor. Haar dogter Valentina was toe uit op parool vir 'n 2015-moord. Kan dit wees dat Marianna se eie dogter haar doodgemaak het? En dít terwyl sy op parool was?
Starting: 23-04-2026 18:00:00
Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak
Starting: 23-04-2026 19:00:00
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond
Starting: 23-04-2026 20:00:00
Hierdie week vier ons die fees van liefde! Mila gesels met Stéfan oor gekleurde stene en met Behanke oor elegante trourokke. Efraine du Toit kom vertel van haar herfsbruilof en deel wat sy geleer het op haar groot dag
Starting: 23-04-2026 20:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 23-04-2026 21:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 23-04-2026 21:30:00
Rocket Distillery, SmartScience en okracandle lig Armand hierdie week in oor hoe hul besigheidsukses vlamgevat het
Starting: 23-04-2026 22:00:00
Ons gesels met Gerhard van der Burgh, 'n ekonoom by die Buro van Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery. Hy het belange by die familieboerdery, Kannebos, naby Winburg in die Vrystaat
Starting: 23-04-2026 22:30:00
Die staat teen Rob Packham: Adv. Susan Galloway vertel van die dood van Gill Packham wie deur haar man vermoor is
Starting: 23-04-2026 23:30:00
Marianna Richter is in November 2019 in haar huis in Hawston vermoor. Haar dogter Valentina was toe uit op parool vir 'n 2015-moord. Kan dit wees dat Marianna se eie dogter haar doodgemaak het? En dít terwyl sy op parool was?
Starting: 24-04-2026 00:00:00
Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak
Starting: 24-04-2026 01:00:00
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond
Starting: 24-04-2026 02:00:00
Hierdie week vier ons die fees van liefde! Mila gesels met Stéfan oor gekleurde stene en met Behanke oor elegante trourokke. Efraine du Toit kom vertel van haar herfsbruilof en deel wat sy geleer het op haar groot dag
Starting: 24-04-2026 02:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 24-04-2026 03:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 24-04-2026 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 24-04-2026 04:00:00
Margot van der Westhuizen het die kantoor vir die buitelewe verruil en skep tuine geïnspireer deur die natuur en haar kinderjare. Sy wys 'n Paarl-tuin vol inheemse plante, voëls en insekte, en deel die warmte van haar tuin
Starting: 24-04-2026 05:00:00
Die staat teen Rob Packham: Adv. Susan Galloway vertel van die dood van Gill Packham wie deur haar man vermoor is
Starting: 24-04-2026 05:30:00
Marianna Richter is in November 2019 in haar huis in Hawston vermoor. Haar dogter Valentina was toe uit op parool vir 'n 2015-moord. Kan dit wees dat Marianna se eie dogter haar doodgemaak het? En dít terwyl sy op parool was?
Starting: 24-04-2026 06:00:00
Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak
Starting: 24-04-2026 07:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 24-04-2026 08:00:00
Margot van der Westhuizen het die kantoor vir die buitelewe verruil en skep tuine geïnspireer deur die natuur en haar kinderjare. Sy wys 'n Paarl-tuin vol inheemse plante, voëls en insekte, en deel die warmte van haar tuin
Starting: 24-04-2026 09:00:00
Mia Vorster bly in die Verenigde Koningkryk. In dié reeks besoek sy ander Suid-Afrikaners wat nou ook hier nesskrop en saam gesels hulle oor hul twee wêrelde
Starting: 24-04-2026 09:30:00
Sê 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag
Starting: 24-04-2026 10:00:00
Highland Gate is een van die mooiste bane en geleë in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf dié baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel
Starting: 24-04-2026 10:30:00
Die hout word dié keer gepak in Gauteng se Bronkhorstspruit en die kompetisiegees loop hoog!
Starting: 24-04-2026 11:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 24-04-2026 12:00:00
Toe die 32-jarige Anri Griessel 'n knop in haar bors voel, het haar hele lewe handomkeer verander. Herman kook vir haar 'n feesmaal en sy gesels oor die belangrikheid van borskankerbewusmaking vir vroue onder 40
Starting: 24-04-2026 13:00:00
Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene
Starting: 24-04-2026 13:30:00
Ons kuier op die Oos-Rand. Hannes en Malcolm gooi 'n lekker T-been oor die kole. Wilrie en Larissa bied 'n braai-burrito-buffet aan, en Donna en Angelo dis Italiaanse hoender en wors op
Starting: 24-04-2026 14:00:00
Dit raak vuurwarm in die ateljee wanneer die twee bands Glasparade en Ultra-Mal mekaar uitdaag. Watter band gaan die ander uitoorlê?
Starting: 24-04-2026 15:00:00
Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat
Starting: 24-04-2026 16:00:00
Magaliespark is 'n versteekte juweel naby Hartebeespoortdam. Ek en my gholfmaat Don is gelukkig genoeg om teen die SA legende Kallie Knoetze, oftewel die Bek van Boomstraat, te speel
Starting: 24-04-2026 16:30:00
In die Breedevallei tussen Worcestor en Rawsonville vat drie getroude paartjies mekaar aan agter die kompetisievure
Starting: 24-04-2026 17:00:00
Die deelnemers word buite hul gemaksones gedruk wanneer hulle op die verhoog moet improviseer. Die wiele rol dan weer oppad na Beaufort West
Starting: 24-04-2026 18:00:00
Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee
Starting: 24-04-2026 19:00:00
Die seisoen sluit af op 'n goeie noot: Die voormalige Mej. Suid-Afrika Mia le Roux bring die dag saam met Sumarie deur
Starting: 24-04-2026 19:30:00
Dit raak vuurwarm in die ateljee wanneer die twee bands Glasparade en Ultra-Mal mekaar uitdaag. Watter band gaan die ander uitoorlê?
Starting: 24-04-2026 20:00:00
Dit raak vuurwarm in die ateljee wanneer die twee bands Glasparade en Ultra-Mal mekaar uitdaag. Watter band gaan die ander uitoorlê?
Starting: 24-04-2026 21:00:00
Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat
Starting: 24-04-2026 22:00:00
Magaliespark is 'n versteekte juweel naby Hartebeespoortdam. Ek en my gholfmaat Don is gelukkig genoeg om teen die SA legende Kallie Knoetze, oftewel die Bek van Boomstraat, te speel
Starting: 24-04-2026 22:30:00
In die Breedevallei tussen Worcestor en Rawsonville vat drie getroude paartjies mekaar aan agter die kompetisievure
Starting: 24-04-2026 23:00:00
Die deelnemers word buite hul gemaksones gedruk wanneer hulle op die verhoog moet improviseer. Die wiele rol dan weer oppad na Beaufort West
Starting: 25-04-2026 00:00:00
Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee
Starting: 25-04-2026 01:00:00
Die seisoen sluit af op 'n goeie noot: Die voormalige Mej. Suid-Afrika Mia le Roux bring die dag saam met Sumarie deur
Starting: 25-04-2026 01:30:00
Dit raak vuurwarm in die ateljee wanneer die twee bands Glasparade en Ultra-Mal mekaar uitdaag. Watter band gaan die ander uitoorlê?
Starting: 25-04-2026 02:00:00
Dit raak vuurwarm in die ateljee wanneer die twee bands Glasparade en Ultra-Mal mekaar uitdaag. Watter band gaan die ander uitoorlê?
Starting: 25-04-2026 03:00:00
Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat
Starting: 25-04-2026 04:00:00
Magaliespark is 'n versteekte juweel naby Hartebeespoortdam. Ek en my gholfmaat Don is gelukkig genoeg om teen die SA legende Kallie Knoetze, oftewel die Bek van Boomstraat, te speel
Starting: 25-04-2026 04:30:00
Ons gesels met Gerhard van der Burgh, 'n ekonoom by die Buro van Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery. Hy het belange by die familieboerdery, Kannebos, naby Winburg in die Vrystaat
Starting: 25-04-2026 05:00:00
Betree die wêreld van potterbakkerkuns waar klei lewe in Clementina van der Walt se hande kry
Starting: 25-04-2026 06:00:00
Rugby is serious business.. maar in Aneeka se kombuis is daar altyd plek vir lag en liefde. Sy wys wat sy vir Embrose kook voor 'n wedstryd - van gebakte oats tot magic pasta
Starting: 25-04-2026 06:30:00
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond
Starting: 25-04-2026 07:00:00
Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel
Starting: 25-04-2026 07:30:00
Paxton Fiellies, die Idols-wenner en Suid-Afrikaanse liefling, durf die Sterkbek-uitdaging aan saam met haar vriend en vervaardiger, Clayton Damons, in Kaapstad se gewilde Dias Tavern
Starting: 25-04-2026 08:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 25-04-2026 08:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 25-04-2026 09:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 25-04-2026 09:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 25-04-2026 10:00:00
Hierdie week vier ons die fees van liefde! Mila gesels met Stéfan oor gekleurde stene en met Behanke oor elegante trourokke. Efraine du Toit kom vertel van haar herfsbruilof en deel wat sy geleer het op haar groot dag
Starting: 25-04-2026 10:30:00
Ons maak 'n Gauteng-draai waar spanne dit uitspook agter die kompetisievure. Die celebs wat saamkuier is Carien Botha en Liane Heyl
Starting: 25-04-2026 11:00:00
Ons braai in die Kaap tussen Durbanville en die Strand. Die vure gaan vonk en die kole gaan knetter, maar daar kan net een wenspan wees. Die aktrise Marion Holm en sangeres Karin Kortje proe en beoordeel saam
Starting: 25-04-2026 12:00:00
Tussen Boksburg en Glenvista wil twee paartjies kyk wie van hulle die beste braaiers is. Die aktrise Zetske van Pletzen en sosialemedia-inhoudskepper Avril Albetti kuier en proe saam
Starting: 25-04-2026 13:00:00
In Pretoria kompeteer twee getroude paartjies teen mekaar agter die kompetisievure. Die bekendes wat aanklop is Hannon Bothma en Lisa met die rooi hare
Starting: 25-04-2026 14:00:00
Die Cheetahs-legende Leon van den Heever deel sy rugbyherinneringe. Frank braai saam met Bees Roux. Dinamika Finansiële Dienste maak seker ons tree gemaklik af
Starting: 25-04-2026 15:00:00
Leandie gesels met Efraine du Toit oor moed en moederharte. Romi en Medal Paints takel 'n verfprojek by Huis Jabes, en Herman maak 'n regte-egte suurlemoen-meringue
Starting: 25-04-2026 16:00:00
Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee
Starting: 25-04-2026 17:00:00
Is jy reg vir 'n blaf, miaau, kekkel en kraai oor ons geliefde vierpootvriende? Hierdie week kom kuier, Mr Miyagee, 'n honde-akteur, en Christa Scorer van die SA Gidshondverenging
Starting: 25-04-2026 17:30:00
Ons steek vure aan in die Kaap, waar drie spanne wat mekaar ken teen mekaar braai vir punte en die kompetsievure is nie altyd so vriendelik nie
Starting: 25-04-2026 18:00:00
Die vroue is in beheer en die mans moet 'n goeie indruk maak - aanlyn én in die ateljee. Die komediant Schalk Bezuidenhout is die aanbieder
Starting: 25-04-2026 19:00:00
Dit raak vuurwarm in die ateljee wanneer die twee bands Glasparade en Ultra-Mal mekaar uitdaag. Watter band gaan die ander uitoorlê?
Starting: 25-04-2026 20:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 25-04-2026 21:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 25-04-2026 21:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 25-04-2026 22:00:00
Hierdie week vier ons die fees van liefde! Mila gesels met Stéfan oor gekleurde stene en met Behanke oor elegante trourokke. Efraine du Toit kom vertel van haar herfsbruilof en deel wat sy geleer het op haar groot dag
Starting: 25-04-2026 22:30:00
Ons maak 'n Gauteng-draai waar spanne dit uitspook agter die kompetisievure. Die celebs wat saamkuier is Carien Botha en Liane Heyl
Starting: 25-04-2026 23:00:00
Ons braai in die Kaap tussen Durbanville en die Strand. Die vure gaan vonk en die kole gaan knetter, maar daar kan net een wenspan wees. Die aktrise Marion Holm en sangeres Karin Kortje proe en beoordeel saam
Starting: 26-04-2026 00:00:00
Tussen Boksburg en Glenvista wil twee paartjies kyk wie van hulle die beste braaiers is. Die aktrise Zetske van Pletzen en sosialemedia-inhoudskepper Avril Albetti kuier en proe saam
Starting: 26-04-2026 01:00:00
In Pretoria kompeteer twee getroude paartjies teen mekaar agter die kompetisievure. Die bekendes wat aanklop is Hannon Bothma en Lisa met die rooi hare
Starting: 26-04-2026 02:00:00
Die Cheetahs-legende Leon van den Heever deel sy rugbyherinneringe. Frank braai saam met Bees Roux. Dinamika Finansiële Dienste maak seker ons tree gemaklik af
Starting: 26-04-2026 03:00:00
Leandie gesels met Efraine du Toit oor moed en moederharte. Romi en Medal Paints takel 'n verfprojek by Huis Jabes, en Herman maak 'n regte-egte suurlemoen-meringue
Starting: 26-04-2026 04:00:00
Hierdie week vier ons die fees van liefde! Mila gesels met Stéfan oor gekleurde stene en met Behanke oor elegante trourokke. Efraine du Toit kom vertel van haar herfsbruilof en deel wat sy geleer het op haar groot dag
Starting: 26-04-2026 05:00:00
Leon Kluge is 'n ikoon wat by die 2025 Chelsea-blommeskou nog 'n goue medalje ryker geword het. In sy hart is hy steeds die kind wat buite grootgeword het
Starting: 26-04-2026 05:30:00
Die Cheetahs-legende Leon van den Heever deel sy rugbyherinneringe. Frank braai saam met Bees Roux. Dinamika Finansiële Dienste maak seker ons tree gemaklik af
Starting: 26-04-2026 06:00:00
Leandie gesels met Efraine du Toit oor moed en moederharte. Romi en Medal Paints takel 'n verfprojek by Huis Jabes, en Herman maak 'n regte-egte suurlemoen-meringue
Starting: 26-04-2026 07:00:00
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond
Starting: 26-04-2026 08:00:00
Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak
Starting: 26-04-2026 08:30:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 26-04-2026 09:00:00
Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza
Starting: 26-04-2026 09:30:00
Op 'n aand in 2013 daag Kirsty en haar vriendin Bronwyn met erge brandwonde by die huis op. Kirsty sou later aan haar wonde beswyk, maar Bronwyn het die voorval oorleef. Die gebeure wat later ontvou kon niemand glo nie
Starting: 26-04-2026 10:00:00
In die 200ste episode van Huisgenoot Ware Lewensdramas kyk ons na die verhaal van pastoor Albern Martins, beter bekend as die 'Gangster Pastor', wat voor die Blue Downs-landdroshof geskiet is
Starting: 26-04-2026 11:00:00
Deel 2: In die 200ste episode van Huisgenoot Ware Lewensdramas kyk ons na die verhaal van pastoor Albern Martins, beter bekend as die 'Gangster Pastor', wat voor die Blue Downs-landdroshof geskiet is
Starting: 26-04-2026 12:00:00
Shaleen Surtie-Richards se lewensverhaal is grensverskuiwend. Sy was nie net onder vriende en familie geliefd nie, maar ook onder haar aanhangers. Op 7 Junie 2021 het ons 'n legende gegroet
Starting: 26-04-2026 13:00:00
In hierdie week se episode gaan vind Armand meer uit oor besighede wat die norm verander. Hy klop aan die deure van ButtaNutt, We Love Low Carb en Gudgu
Starting: 26-04-2026 14:00:00
Magaliespark is 'n versteekte juweel naby Hartebeespoortdam. Ek en my gholfmaat Don is gelukkig genoeg om teen die SA legende Kallie Knoetze, oftewel die Bek van Boomstraat, te speel
Starting: 26-04-2026 14:30:00
Ons gesels met Gerhard van der Burgh, 'n ekonoom by die Buro van Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery. Hy het belange by die familieboerdery, Kannebos, naby Winburg in die Vrystaat
Starting: 26-04-2026 15:00:00
Theo se koffiekuier is dié week saam met Tjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands. Hulle gesels oor hoe dié voedselreus die pas aangee, strategiese omdraaistrategieë en bekende produkte wat miljoene verbruikers bereik
Starting: 26-04-2026 16:00:00
Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat
Starting: 26-04-2026 16:30:00
Ons laat die kat uit die sak. Evil en sy mens-mamma kom kuier saam. Ons leer oor hoe die DBV 'n veilige hawe vir katte gee, en kry meer kennis oor ons katfamilie-vriende
Starting: 26-04-2026 17:00:00
Die kole is warm en ons gesels kampkos met Dawid Botha, beter bekend as LekkerWeskus. Ons stel 'n kombuis weg van die huis op en sluit die dag af langs die kampvuur
Starting: 26-04-2026 17:30:00
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond
Starting: 26-04-2026 18:00:00
Die Oranjezicht City Farm Market is wel sy ontstaan te danke aan 'n traumatiese voorval, maar dit het sedert die stigting daarvan net positiwiteit en 'n gevoel van gemeenskap gebring
Starting: 26-04-2026 18:30:00
Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is
Starting: 26-04-2026 19:00:00
Hierdie week vier ons die fees van liefde! Mila gesels met Stéfan oor gekleurde stene en met Behanke oor elegante trourokke. Efraine du Toit kom vertel van haar herfsbruilof en deel wat sy geleer het op haar groot dag
Starting: 26-04-2026 20:00:00
Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!
Starting: 26-04-2026 20:30:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 26-04-2026 21:00:00
Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza
Starting: 26-04-2026 21:30:00
Op 'n aand in 2013 daag Kirsty en haar vriendin Bronwyn met erge brandwonde by die huis op. Kirsty sou later aan haar wonde beswyk, maar Bronwyn het die voorval oorleef. Die gebeure wat later ontvou kon niemand glo nie
Starting: 26-04-2026 22:00:00
In die 200ste episode van Huisgenoot Ware Lewensdramas kyk ons na die verhaal van pastoor Albern Martins, beter bekend as die 'Gangster Pastor', wat voor die Blue Downs-landdroshof geskiet is
Starting: 26-04-2026 23:00:00
Deel 2: In die 200ste episode van Huisgenoot Ware Lewensdramas kyk ons na die verhaal van pastoor Albern Martins, beter bekend as die 'Gangster Pastor', wat voor die Blue Downs-landdroshof geskiet is
Starting: 27-04-2026 00:00:00
Shaleen Surtie-Richards se lewensverhaal is grensverskuiwend. Sy was nie net onder vriende en familie geliefd nie, maar ook onder haar aanhangers. Op 7 Junie 2021 het ons 'n legende gegroet
Starting: 27-04-2026 01:00:00
In hierdie week se episode gaan vind Armand meer uit oor besighede wat die norm verander. Hy klop aan die deure van ButtaNutt, We Love Low Carb en Gudgu
Starting: 27-04-2026 02:00:00
Magaliespark is 'n versteekte juweel naby Hartebeespoortdam. Ek en my gholfmaat Don is gelukkig genoeg om teen die SA legende Kallie Knoetze, oftewel die Bek van Boomstraat, te speel
Starting: 27-04-2026 02:30:00
Ons gesels met Gerhard van der Burgh, 'n ekonoom by die Buro van Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery. Hy het belange by die familieboerdery, Kannebos, naby Winburg in die Vrystaat
Starting: 27-04-2026 03:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 27-04-2026 04:00:00
Ons laat die kat uit die sak. Evil en sy mens-mamma kom kuier saam. Ons leer oor hoe die DBV 'n veilige hawe vir katte gee, en kry meer kennis oor ons katfamilie-vriende
Starting: 27-04-2026 05:00:00
Die kole is warm en ons gesels kampkos met Dawid Botha, beter bekend as LekkerWeskus. Ons stel 'n kombuis weg van die huis op en sluit die dag af langs die kampvuur
Starting: 27-04-2026 05:30:00
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond
Starting: 27-04-2026 06:00:00
Die Oranjezicht City Farm Market is wel sy ontstaan te danke aan 'n traumatiese voorval, maar dit het sedert die stigting daarvan net positiwiteit en 'n gevoel van gemeenskap gebring
Starting: 27-04-2026 06:30:00
Ons kyk na die lewe van die geliefde musikant Lucas Maree, wat in 2011 oorlede is
Starting: 27-04-2026 07:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 27-04-2026 08:00:00
Maurice Paige is bekend aan kykers van Isidingo en Suidooster. Hy bring sy boesemvriend, die sanger Von D saam om Nick se Sterkbektoets met sy vyf speserye aan te durf
Starting: 27-04-2026 09:00:00
Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel
Starting: 27-04-2026 09:30:00
Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar
Starting: 27-04-2026 10:00:00
Ons vat die pad Weskus toe! Van Bloubergstrand, Yzerfontein en Grotto Bay tot by Dasseneiland. Ons smul aan seekos, kry 'n pizza naby die see, en proe heerlike wyn. Son, see, lekker kos en egte Weskus-vibes
Starting: 27-04-2026 11:00:00
Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het
Starting: 27-04-2026 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 27-04-2026 12:00:00
Die Oranjezicht City Farm Market is wel sy ontstaan te danke aan 'n traumatiese voorval, maar dit het sedert die stigting daarvan net positiwiteit en 'n gevoel van gemeenskap gebring
Starting: 27-04-2026 13:00:00
model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif
Starting: 27-04-2026 13:30:00
Die kole gloei in Bellville en die Paarl! Juan en Elizabeth braai lamtjops en hoendersosaties. Casily en Bonita bedien varktjops en hoender, en Jayleev en Lance gooi lamtjops en gemarineerde hoender op die kole
Starting: 27-04-2026 14:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 27-04-2026 15:00:00
Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel
Starting: 27-04-2026 15:30:00
Ons gesels met Gerhard van der Burgh, 'n ekonoom by die Buro van Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery. Hy het belange by die familieboerdery, Kannebos, naby Winburg in die Vrystaat
Starting: 27-04-2026 16:00:00
Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!
Starting: 27-04-2026 17:00:00
Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee
Starting: 27-04-2026 17:30:00
In September 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis in Elsiesrivier doodgeskiet
Starting: 27-04-2026 18:00:00
Adele kom sien dr. Ansua oor 'n lipoom op haar bors - of so dink sy. 'n Sonar dui egter op iets anders. Elressa maak 'n afspraak oor 'n ingroeihaar op 'n ongemaklike plek
Starting: 27-04-2026 19:00:00
Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza
Starting: 27-04-2026 19:30:00
Die top-3-wynmakers is aangekondig en ons maak 'n draai by hul elkeen se kelders om die persoonlikhede agter die uitsonderlike wyne beter te leer ken en ons voor te berei vir 'n spannende finaal volgende week
Starting: 27-04-2026 20:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 27-04-2026 20:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 27-04-2026 21:00:00
Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel
Starting: 27-04-2026 21:30:00
Ons gesels met Gerhard van der Burgh, 'n ekonoom by die Buro van Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery. Hy het belange by die familieboerdery, Kannebos, naby Winburg in die Vrystaat
Starting: 27-04-2026 22:00:00
Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!
Starting: 27-04-2026 23:00:00
Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee
Starting: 27-04-2026 23:30:00
In September 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis in Elsiesrivier doodgeskiet
Starting: 28-04-2026 00:00:00
Adele kom sien dr. Ansua oor 'n lipoom op haar bors - of so dink sy. 'n Sonar dui egter op iets anders. Elressa maak 'n afspraak oor 'n ingroeihaar op 'n ongemaklike plek
Starting: 28-04-2026 01:00:00
Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza
Starting: 28-04-2026 01:30:00
Die top-3-wynmakers is aangekondig en ons maak 'n draai by hul elkeen se kelders om die persoonlikhede agter die uitsonderlike wyne beter te leer ken en ons voor te berei vir 'n spannende finaal volgende week
Starting: 28-04-2026 02:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 28-04-2026 02:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 28-04-2026 03:00:00
Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel
Starting: 28-04-2026 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 28-04-2026 04:00:00
Dit is 'n dag van drome en besluite wanneer bruid Chené aankom om trourokke aan te pas. Intussen het bruid Chanté haar laaste aanpas sessie gehad en sy is reg vir die groot dag
Starting: 28-04-2026 05:00:00
Cindy vertel waarom jy die foute in jou voorkoms moet aanvaar en verduidelik hoe 'skin cycling' werk. Efraine wys hoe om onderlaag en verbloemer te gebruik en dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir aknee
Starting: 28-04-2026 05:30:00
In September 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis in Elsiesrivier doodgeskiet
Starting: 28-04-2026 06:00:00
Adele kom sien dr. Ansua oor 'n lipoom op haar bors - of so dink sy. 'n Sonar dui egter op iets anders. Elressa maak 'n afspraak oor 'n ingroeihaar op 'n ongemaklike plek
Starting: 28-04-2026 07:00:00
Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza
Starting: 28-04-2026 07:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 28-04-2026 08:00:00
Dit is 'n dag van drome en besluite wanneer bruid Chené aankom om trourokke aan te pas. Intussen het bruid Chanté haar laaste aanpas sessie gehad en sy is reg vir die groot dag
Starting: 28-04-2026 09:00:00
Ek en my gholf-pro Gideon kuier by die Silwerstrand-gholfklub in Robertson, tussen van die beste wynplase
Starting: 28-04-2026 09:30:00
Ons gesels met Gerhard van der Burgh, 'n ekonoom by die Buro van Voedsel- en Landboubeleid, oor die volhoubaarheid van beesboerdery. Hy het belange by die familieboerdery, Kannebos, naby Winburg in die Vrystaat
Starting: 28-04-2026 10:00:00
Theo se koffiekuier is dié week saam met Henk Lourens, wat van die begin af deel was van Capitec se reis - 'n span wat met ongekompliseerde produkte en innoverende denke die reëls van Suid-Afrika se bankwese herskryf het
Starting: 28-04-2026 11:00:00
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond
Starting: 28-04-2026 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 28-04-2026 12:00:00
Gadija maak 'n draai by Farzana, 'n lewendige entrepreneur en mediapersoonlikheid. Farzana bederf haar met geurige Portugese hoender met 'banoffee' poeding en smaaklike slaai-opsies
Starting: 28-04-2026 13:00:00
Ons verken Robertson! Van bekroonde wynkelders tot rustige rivier-ervarings, bergroetes en unieke blyplekke - kom ontdek die hart van die vallei, waar vriendelike mense en lekker wyn 'n onvergeetlike wegbreek skep!
Starting: 28-04-2026 13:30:00
Tussen Kempton Park en Brakpan sweet pa en dogter, twee vriende en 'n getroude paartjie dit uit agter die kompetisievure
Starting: 28-04-2026 14:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 28-04-2026 15:00:00
Ek en Lourens waai hierdie episode behoorlik weg. Kyk, hulle sê dat wind die groot gelykmaker is op die gholfbaan, maar ons speel wel teen 'n paar locals wat die baan en die wind baie goed ken. Ek is darem ook 'n local!
Starting: 28-04-2026 15:30:00
Boervrou Suzanne Smit is vasbeslote om haar eie boerdery en afsetpunte daar te stel. By The Country Chic in Riebeek-Kasteel beman sy die winkel waar hulle onder meer haar plaaseiers en braaikuikens verkoop - en selfs hondekos
Starting: 28-04-2026 16:00:00
Theo en die Springbokrugbylegende Wahl Bartmann geniet 'n koffie saam. As uitvoerende hoof van die Fidelity Groep, wat ontstaan het uit 'n klein familiebesigheid, is Wahl ook 'n baanbreker in die sekuriteitsbedryf
Starting: 28-04-2026 17:00:00
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond
Starting: 28-04-2026 17:30:00
Cindy ondersoek die gewigsverlies-trend met GLP-1 inspuitings en Efraine vertel wat jou basiese benodigdhede vir jou grimeersakkie is. Dr. Graham Duncombe van Skin Renewal vertel meer oor hul gewigsverliesprogramme
Starting: 28-04-2026 18:00:00
By Hartbeespoort wag asemrowende uitsigte, goeie kos en hope avontuur. Ons kuier by unieke restaurante, ontdek gholflandgoedere en besoek plekke waar jy wild van naderby kan beleef
Starting: 28-04-2026 18:30:00
Ons steek vure aan in die Kaap, waar drie spanne wat mekaar ken teen mekaar braai vir punte en die kompetsievure is nie altyd so vriendelik nie
Starting: 28-04-2026 19:00:00
Die Cheetahs-legende Leon van den Heever deel sy rugbyherinneringe. Frank braai saam met Bees Roux. Dinamika Finansiële Dienste maak seker ons tree gemaklik af
Starting: 28-04-2026 20:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 28-04-2026 21:00:00
Ek en Lourens waai hierdie episode behoorlik weg. Kyk, hulle sê dat wind die groot gelykmaker is op die gholfbaan, maar ons speel wel teen 'n paar locals wat die baan en die wind baie goed ken. Ek is darem ook 'n local!
Starting: 28-04-2026 21:30:00