Hoy TREXIPTV
Nege renosters word van Naankuse na Harnas verskuif, oor 'n afstand van ongeveer 250 kilometer
Starting: 21-01-2026 08:30:00
Nege renosters word van Naankuse na Harnas verskuif, oor 'n afstand van ongeveer 250 kilometer
Starting: 21-01-2026 19:30:00
'n Periode drama oor liefde, trou en veraad. Ons ontmoet die Van Wyks en die Minters van die plaas, Goedgedacht. Die Anglo Boere oorlog breek uit en die mans vertrek
Starting: 22-01-2026 22:00:00
Ons vind meer uit oor tiener-ouer-verhoudings, kuier by 'n proteaboer, ontmoet oud-speurder Jonathan Morris en 'n avonturier, Sakkie Rust
Starting: 22-01-2026 23:00:00
Mal Kamper toets sy elektriese scooter in die Tankwa, gaan op 'n bootrit en safari in Zambië, gaan stap by Nigramoep en pak 'n hindernisbaan aan met Bassonia se rooi Jimny
Starting: 23-01-2026 01:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 23-01-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Yolandi Kok kyk na 'onder konstruksie' as 'n manier van lewe
Starting: 23-01-2026 03:50:00
Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra
Starting: 23-01-2026 06:15:00
Probleme met Bonnie en Kie eskaleer. Mercia glo die oorlog tussen haar en Francie begin in haar guns swaai, en Nicolette se vermoedens oor Mieke raak senutergend
Starting: 23-01-2026 06:30:00
Die broers is geskok deur Joanna se slinkse planne. Henry ontvang 'n onverwagse besoeker. Sam en Hanneli het die perfekte dag
Starting: 23-01-2026 07:30:00
'n Oorsig van nuusgebeure en aktuele politieke kwessies, met aanbieder Lourensa Eckard
Starting: 23-01-2026 08:00:00
Nadat hy Emma aangestel het, hoor Flip van 'n kliënt se klagte en maak 'n belofte wat hy nie kan nakom om haar gelukkig te maak nie
Starting: 23-01-2026 09:00:00
Joalette is in Windhoek se Katutura-woonbuurt om Magret te ontmoet. Nadat hulle by haar blommebesigheid was, gaan hulle bestanddele koop. By haar huis maak hulle 'n beesvleisbenepotjie
Starting: 23-01-2026 09:30:00
Ons skop die jaar af met 'n besonderse eetervaring by bekroonde sjef, Chris Erasmus se Terrarium Restaurant. Ons gesels met Binnelanders se gewilde aktrises, Lorraine Burger en Lindie Stander
Starting: 23-01-2026 11:00:00
Hannes kuier by die kinderboek-fenomeen, Jaco Jacobs in Bloemfontein
Starting: 23-01-2026 11:30:00
'n Periode drama oor liefde, trou en veraad. Ons ontmoet die Van Wyks en die Minters van die plaas, Goedgedacht. Die Anglo Boere oorlog breek uit en die mans vertrek
Starting: 23-01-2026 12:00:00
In Limpopo het 'n uiters gewilde oord aansienlike aandag getrek en die afgelope jaar talle rekords opgestel. Vir die eerste keer besoek die span hierdie pragtige plek en gaan voluit
Starting: 23-01-2026 13:00:00
Nege renosters word van Naankuse na Harnas verskuif, oor 'n afstand van ongeveer 250 kilometer
Starting: 23-01-2026 13:30:00
'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat
Starting: 23-01-2026 15:00:00
Mal Kamper toets sy elektriese scooter in die Tankwa, gaan op 'n bootrit en safari in Zambië, gaan stap by Nigramoep en pak 'n hindernisbaan aan met Bassonia se rooi Jimny
Starting: 23-01-2026 15:30:00
Siya hoor van nóg verbeterings wat by die aftreeoord beplan word, terwyl Susan aangevuur is om geregtigheid te laat seëvier. Aiden isoleer homself van almal
Starting: 23-01-2026 16:00:00
Joalette reis na Emilienhof en word verwelkom deur die Van Druten-gesin. Eric wys haar die plaas en die gewasse wat hulle verbou. Dan maak hulle 'n vaalkospotjie met botterskorsiepoeding
Starting: 23-01-2026 16:30:00
'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby
Starting: 23-01-2026 18:00:00
Die dames arriveer in die Laeveld, die cocktail party bring meer as glans, want almal veg vir Ruan se aandag. En wanneer 'n onverwagte verrassing op hulle wag, word die spanning net dikker
Starting: 23-01-2026 19:00:00
In Limpopo het 'n uiters gewilde oord aansienlike aandag getrek en die afgelope jaar talle rekords opgestel. Vir die eerste keer besoek die span hierdie pragtige plek en gaan voluit
Starting: 23-01-2026 20:30:00
Siya hoor van nóg verbeterings wat by die aftreeoord beplan word, terwyl Susan aangevuur is om geregtigheid te laat seëvier. Aiden isoleer homself van almal
Starting: 23-01-2026 21:00:00
Petro is moeg vir haar woonstelmaats se bakleiery, en Nicolette probeer vasstel wat Mieke ontstel het. Louis vind uit hoekom Mercia hom van Eikehof wou weghou
Starting: 23-01-2026 21:30:00
Ons vind meer uit oor tiener-ouer-verhoudings, kuier by 'n proteaboer, ontmoet oud-speurder Jonathan Morris en 'n avonturier, Sakkie Rust
Starting: 23-01-2026 22:00:00
'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat
Starting: 23-01-2026 23:00:00
Dis twee jaar ná Lani se dood. Ruan is hospitaalhoof, Amé is in Tokyo, Markus blom as danser, Leandri jaag haar doktersdroom, Sophia hou die huis aan die gang en Sebastian en Elma se kampeer-avontuur eindig
Starting: 23-01-2026 23:30:00
Die dames arriveer in die Laeveld, die cocktail party bring meer as glans, want almal veg vir Ruan se aandag. En wanneer 'n onverwagte verrassing op hulle wag, word die spanning net dikker
Starting: 24-01-2026 00:30:00
Nadat hy Emma aangestel het, hoor Flip van 'n kliënt se klagte en maak 'n belofte wat hy nie kan nakom om haar gelukkig te maak nie
Starting: 24-01-2026 01:30:00
Nege renosters word van Naankuse na Harnas verskuif, oor 'n afstand van ongeveer 250 kilometer
Starting: 24-01-2026 02:00:00
Ons skop die jaar af met 'n besonderse eetervaring by bekroonde sjef, Chris Erasmus se Terrarium Restaurant. Ons gesels met Binnelanders se gewilde aktrises, Lorraine Burger en Lindie Stander
Starting: 24-01-2026 03:45:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat sou Jesus doen, is meer as 'n slagspreuk. Saam met Yolandi Kok
Starting: 24-01-2026 04:15:00
Ons vind meer uit oor tiener-ouer-verhoudings, kuier by 'n proteaboer, ontmoet oud-speurder Jonathan Morris en 'n avonturier, Sakkie Rust
Starting: 24-01-2026 04:30:00
ontbytSAKE se ateljeegas is die aanbieder en vervaardiger, Rian van Heerden. Ons SAKEfokus is in Ermelo, Piet Retief en Pongola
Starting: 24-01-2026 05:30:00
Nege renosters word van Naankuse na Harnas verskuif, oor 'n afstand van ongeveer 250 kilometer
Starting: 24-01-2026 07:00:00
Bonnie en haar woonstelmaats ontdek dat om saam te bly nie altyd maanskyn en rose gaan wees nie. Uys en Nicolette stamp koppe oor Jane Doe
Starting: 24-01-2026 07:30:00
Henry, Uys en Nicolette het 'n stryd om Jane Doe se nuutgevonde identiteit stil te hou. Francie onthul die waarheid oor haar allergiese reaksie
Starting: 24-01-2026 08:00:00
Thalia het 'n appeltjie te skil met Bonnie. Louis se plan om Francie en Mercia te versoen blaas in sy gesig op, en Mieke is nie mal oor Nicolette nie
Starting: 24-01-2026 08:30:00
Probleme met Bonnie en Kie eskaleer. Mercia glo die oorlog tussen haar en Francie begin in haar guns swaai, en Nicolette se vermoedens oor Mieke raak senutergend
Starting: 24-01-2026 09:00:00
Petro is moeg vir haar woonstelmaats se bakleiery, en Nicolette probeer vasstel wat Mieke ontstel het. Louis vind uit hoekom Mercia hom van Eikehof wou weghou
Starting: 24-01-2026 09:30:00
In Limpopo het 'n uiters gewilde oord aansienlike aandag getrek en die afgelope jaar talle rekords opgestel. Vir die eerste keer besoek die span hierdie pragtige plek en gaan voluit
Starting: 24-01-2026 10:00:00
Soos bejaardes ouer word, raak hulle dikwels afhanklik van verskeie hulpmiddels. Ons kontak verskaffers om inligting oor die beskikbare opsies in te samel
Starting: 24-01-2026 10:30:00
Ons is in Amerika om meer uit te vind oor die H-2A-program wat buitelandse werkers na VSA plase lok. Afrikaanse plaaswerkers praat oor hulle ondervinding en of hul permanent wil bly. En wat dink hulle base?
Starting: 24-01-2026 11:00:00
Warno begin sy voete vind terwyl Allies en Melissa al hoe meer by die spooksake betrek word. Maar dinge vat 'n verkeerde draai met twee spoke van die kunsmuseum
Starting: 24-01-2026 12:00:00
Mal Kamper toets sy elektriese scooter in die Tankwa, gaan op 'n bootrit en safari in Zambië, gaan stap by Nigramoep en pak 'n hindernisbaan aan met Bassonia se rooi Jimny
Starting: 24-01-2026 12:30:00
'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby
Starting: 24-01-2026 13:00:00
Ons vind meer uit oor tiener-ouer-verhoudings, kuier by 'n proteaboer, ontmoet oud-speurder Jonathan Morris en 'n avonturier, Sakkie Rust
Starting: 24-01-2026 14:00:00
Joalette reis na Emilienhof en word verwelkom deur die Van Druten-gesin. Eric wys haar die plaas en die gewasse wat hulle verbou. Dan maak hulle 'n vaalkospotjie met botterskorsiepoeding
Starting: 24-01-2026 15:00:00
Ons skop die jaar af met 'n besonderse eetervaring by bekroonde sjef, Chris Erasmus se Terrarium Restaurant. Ons gesels met Binnelanders se gewilde aktrises, Lorraine Burger en Lindie Stander
Starting: 24-01-2026 15:30:00
Nadat hy Emma aangestel het, hoor Flip van 'n kliënt se klagte en maak 'n belofte wat hy nie kan nakom om haar gelukkig te maak nie
Starting: 24-01-2026 16:00:00
Mal Kamper verken die Tankwa met sy Jimny en wilde kamp. In Zambië bly ons luuks en verken die diere. By Nigramoep ry ons 'n pypkar en kamp en ons ry 'n bergpas met Bassonia se rooi Jimny
Starting: 24-01-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 24-01-2026 17:00:00
Warno en Allies word vasgevang in dodelike gebeure. Is hulle besig met dinge wat hulle nie verstaan nie, en sal dit iemand se lewe kos?
Starting: 24-01-2026 17:30:00
Sy was so deurmekaar daardie tyd - oor haar ouers se egskeiding, oor haar kêrel. Wat toe gebeur, moes nooit gewees het nie. Dis hoekom sy nou hierdie vreeslike besluit wil neem
Starting: 24-01-2026 18:00:00
Fiësta sluit sy huidige seisoen af met 'n besoek aan Spoegwolf se eie fees, Droomland, en die Jakaranda Kinderhuis se Liggiefees in Pretoria. Lundi Khoisan is op haar pos
Starting: 24-01-2026 19:30:00
In Limpopo het 'n uiters gewilde oord aansienlike aandag getrek en die afgelope jaar talle rekords opgestel. Vir die eerste keer besoek die span hierdie pragtige plek en gaan voluit
Starting: 24-01-2026 20:00:00
Die dames arriveer in die Laeveld, die cocktail party bring meer as glans, want almal veg vir Ruan se aandag. En wanneer 'n onverwagte verrassing op hulle wag, word die spanning net dikker
Starting: 24-01-2026 20:30:00
Joalette reis na Emilienhof en word verwelkom deur die Van Druten-gesin. Eric wys haar die plaas en die gewasse wat hulle verbou. Dan maak hulle 'n vaalkospotjie met botterskorsiepoeding
Starting: 24-01-2026 21:30:00