Aujourd hui TREXIPTV
Avontuur wag wanneer Ruan 'n paar dames kies vir 'n aktiwiteit wat jou bene kan laat bewe. En vir die ander beteken dit dalk 'n kans om hom nét 'n bietjie meer van naby te leer ken
Starting: 01-02-2026 22:30:00
Hannes kuier by Ronel Brink, ons ontmoet 'n porselein-restoureerder, 'n mondskilder en besoek 'n wêreldklas kameelperdnavorsingsentrum
Starting: 01-02-2026 23:30:00
'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat
Starting: 02-02-2026 00:30:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 02-02-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Dit begin met 'n refleksie. Saam met Johan Smith
Starting: 02-02-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 02-02-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Dit begin met 'n refleksie. Saam met Johan Smith
Starting: 02-02-2026 06:00:00
Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra
Starting: 02-02-2026 06:15:00
Die wrywing tussen Ella en Henry vererger. Joe wil meer as net vriende met 'n vriendin wees, maar hy kan dit nie vir haar sê nie, en Nicolette begin om met ander oë na Uys te kyk
Starting: 02-02-2026 06:30:00
Nazeem probeer vir Rhafiek betrek by sy politieke veldtog, terwyl Susan se bewaringsprojek 'n onverwagse hupstoot kry. Angie neem 'n dapper besluit oor Tristan, maar gaan haar plan slaag?
Starting: 02-02-2026 07:00:00
Hannes kuier by Ronel Brink, ons ontmoet 'n porselein-restoureerder, 'n mondskilder en besoek 'n wêreldklas kameelperdnavorsingsentrum
Starting: 02-02-2026 07:30:00
Avontuur wag wanneer Ruan 'n paar dames kies vir 'n aktiwiteit wat jou bene kan laat bewe. En vir die ander beteken dit dalk 'n kans om hom nét 'n bietjie meer van naby te leer ken
Starting: 02-02-2026 08:30:00
Twee seekoeie, 'n koei en haar kalf van 'n dam op 'n plaas, word na Timbila reservaat geskuif
Starting: 02-02-2026 09:30:00
Ons vat hoog met 'n kuier by rugbylegende en 1995 Wêreldbeker-slot, Kobus Wiese
Starting: 02-02-2026 10:00:00
Warno is klaar met spoke - maar is hulle klaar met hom? 'n Nuwe teenstander daag op wat oorlog verklaar by die talentkompetisie
Starting: 02-02-2026 10:30:00
Ons kuier 'op kantoor' by kykNET en Showmax se nuwe reeks, Die Kantoor. Ons leer ken die jong sangeres, Dani Villé en is by die bekendstelling van 'n besonderse digitale Afrikaanse argief
Starting: 02-02-2026 11:00:00
Ons gesels met ses Suid-Afrikaners wat deesdae Amerikaanse burgers is. Hoe was die aanpassing en is daar steeds na al die jare iets wat hulle mis? Volbloed Amerikaners gee ook hulle opinies oor Suid-Afrika
Starting: 02-02-2026 11:30:00
Mal Kamper gaan kamp wild met sy scooter in die Tankwa. In Zambië verken ons Kasabushi Lodge. In die Karoo ry ons quad en 4x4. Ons besoek 'n besonderse kamp en 4x4 met Bassonia se rooi Jimny
Starting: 02-02-2026 12:30:00
n kar-oomblik, 'moonshine' proe, adrenalien en 'n oordosis van Tennessee se eksentrisiteit
Starting: 02-02-2026 13:00:00
Joalette is in Otjimbingwe waar sy vir Efroldine en Elizabeth ontmoet. Hulle neem Joalette op 'n toer in die nedersetting en sy ryke geskiedenis. Haar besoek eindig met 'n varkvleispotjie
Starting: 02-02-2026 13:30:00
Hierdie week leer ons meer oor Kunsmatige Intelligensie. Kenners verduidelik wat dit is en bespreek die rol wat dit in die lewens van seniors kan speel
Starting: 02-02-2026 14:00:00
Hannes kuier by Ronel Brink, ons ontmoet 'n porselein-restoureerder, 'n mondskilder en besoek 'n wêreldklas kameelperdnavorsingsentrum
Starting: 02-02-2026 14:30:00
Die span vertrek na Angola met hulle Conqueror boswaens en ry deur Namibe tot by die baie gewilde Flamingo Lodge. Die eerste 'rock cod' kom uit en die groot sandhaaie verras die manne
Starting: 02-02-2026 15:30:00
Nazeem werf al hoe meer stemme met sy veldtog, terwyl Oliver dink Susan moet vir Elana sê van die werksaanbod wat sy gekry het. Intussen sukkel Angie om tot verhaal te kom
Starting: 02-02-2026 16:00:00
Dinge tussen Hannelie en Sam is gespanne. Gys het 'n voorstel wat Zelda laat lag. Rossouw bring nuus vir Karla en Arno
Starting: 02-02-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 02-02-2026 17:00:00
Louis is bekommerd oor At en besluit om plaas toe te gaan. Ella is gespanne oor haar vergadering met Johan, en Henry tree vreemd op. Bonnie deel slegte nuus met haar woonstelmaats
Starting: 02-02-2026 17:30:00
'n Oorsig van nuusgebeure en aktuele politieke kwessies, met aanbieder Lourensa Eckard
Starting: 02-02-2026 18:00:00
Nashville bring rissie-hoender, country musiek, 'n liedjieskryfsessie en 'n nag uit op die ikoniese Broadway-musiekmyl
Starting: 02-02-2026 19:00:00
Ons gesels met ses Suid-Afrikaners wat deesdae Amerikaanse burgers is. Hoe was die aanpassing en is daar steeds na al die jare iets wat hulle mis? Volbloed Amerikaners gee ook hulle opinies oor Suid-Afrika
Starting: 02-02-2026 19:30:00
Dinge tussen Hannelie en Sam is gespanne. Gys het 'n voorstel wat Zelda laat lag. Rossouw bring nuus vir Karla en Arno
Starting: 02-02-2026 20:30:00
Nazeem werf al hoe meer stemme met sy veldtog, terwyl Oliver dink Susan moet vir Elana sê van die werksaanbod wat sy gekry het. Intussen sukkel Angie om tot verhaal te kom
Starting: 02-02-2026 21:00:00
Louis is bekommerd oor At en besluit om plaas toe te gaan. Ella is gespanne oor haar vergadering met Johan, en Henry tree vreemd op. Bonnie deel slegte nuus met haar woonstelmaats
Starting: 02-02-2026 21:30:00