Aujourd hui TREXIPTV
Dis ontbytSAKE se Valentynsprogram en ons het twee verhoudingskenners wat kykers se knelvrae beantwoord
Starting: 15-02-2026 04:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 15-02-2026 05:30:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 15-02-2026 06:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 15-02-2026 06:30:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 15-02-2026 07:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 15-02-2026 07:30:00
Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Dankie is hoe ek lewe, hoe ek bid, hoe ek aan ander mense dink. Dankbaarheid is God se wil. Saam met Stephan Joubert
Starting: 15-02-2026 08:00:00
Tertius en Tracy se onthaal is 'n groot partytjie: twee dokters haak af, Bonnie vang die ruiker, die bruidspaar is gelukkiger as ooit
Starting: 15-02-2026 08:30:00
Henry en Ella moet die werklike lewe in die gesig staar, en Tertius en Tracy kry 'n groot geskenk. Louis wil hê sy ma moet huis toe kom
Starting: 15-02-2026 09:00:00
Daar is effense paniek rakende 'n geheime verhouding. Ongevalle raak al hoe besiger en die personeel kan nie voorbly nie, en Louis is verlig dat sy ma uiteindelik huis toe kom
Starting: 15-02-2026 09:30:00
Mercia arriveer in Suid-Afrika, en LJ en Riekie ontmoet mekaar. Die Ongevalle-personeel voel oorweldig en Nicolette en Joe moet uiteindelik inspring om te help
Starting: 15-02-2026 10:00:00
Mercia verras almal met haar gulhartige vrolikheid, ten spyte van haar besering. Liefde is in die lug, en Riekie besluit om Sally se raad te volg
Starting: 15-02-2026 10:30:00
Bianca en Bridgette konkel agter Siya se rug, terwyl Oliver vir Wade probeer oorwen. Kate verras almal wanneer sy iets baie impulsief doen
Starting: 15-02-2026 11:00:00
Zoe loop haar lelik vas met 'n belangrike transaksie. Riaan en Kate kom op iets onverwags af in die tuin, terwyl Frankie dink sy weet wie agter die debakel by die debat sit
Starting: 15-02-2026 11:30:00
Dis kort voor die verkiesing en die spanning tussen Siya en Nazeem kook oor. Kate is opgewonde oor haar skattejag en sleep Riaan saam. Zoe het groot planne met Oliver se grond, maar gaan hy instem?
Starting: 15-02-2026 12:00:00
Kate se skattejag lei tot 'n nuwe leidraad, en Lee-Ann maak vuur onder Zoe. Siya dink hy het genoeg gedoen om die verkiesing te wen, of het Nazeem dalk 'n laaste troefkaart?
Starting: 15-02-2026 12:30:00
Oliver is aangetrokke tot Zoe, maar hoor sy en Wade was 'n item. Die skattejagters se deursettingsvermoë word tot die uiterste beproef, en intussen is dit stemdag in Ruiterbosch. Wie gaan seëvier?
Starting: 15-02-2026 13:00:00
JP verras Junior, Louis en Amber met 'n opwindende nuwe taak op die plaas. Wayne probeer weer Erica se hart terugwen. Na nog 'n teleurstelling in sy saak, kry Ruan 'n bietjie hoop
Starting: 15-02-2026 13:30:00
Erica worstel met Wayne se verklaring. Ruan vertrek Kaapstad toe om vir Vlek op te spoor. Meryl bedank by die Bistro
Starting: 15-02-2026 14:00:00
Amber is opgewonde oor Ruan se saak en Lily is bekommerd vir sy veiligheid. Meryl veroorsaak probleme met lojale kliënte. Christine is onder druk as gevolg van 'n krisis
Starting: 15-02-2026 14:30:00
Ruan maak 'n deurbraak in sy ondersoek. Hazel is geruk nadat Christine 'n nuwe aanval op haar loods. Patty en Besem beraam 'n plan om Meryl op haar plek te sit
Starting: 15-02-2026 15:00:00
Bonné vind uit hoe 'n wildlewe-sensus werk deur tyd saam met SANParke-ekoloog Cathy Greaver te spandeer, terwyl sy en haar span 'n uitgebreide lugopname binne die Krugerwildtuin onderneem
Starting: 15-02-2026 15:30:00
Frieda is bekommerd dat sy en Vincent nie meer romanties is nie. Julia en Bertie word deur mekaar gekatvis. Jody kry 'n nuwe sakrekenaar
Starting: 15-02-2026 16:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 15-02-2026 16:30:00
Ons bespreek boelies, veral binne die werksplek. Hoe lyk hulle en wat moet ons doen?
Starting: 15-02-2026 17:00:00
Toe Pamina Vermaak by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Druipstert keer sy terug na haar ma-hulle op 'n klein Weskusdorp
Starting: 15-02-2026 18:00:00
Inge en Viola trek ontstellende gevolge uit Laurecia se getuienis. Die klas sit alles in vir die finale eksamen, maar een desperate daad kelder almal se drome
Starting: 15-02-2026 20:00:00
In die finale episode fokus ons op die toekoms van skaapboere in Suid-Afrika. Ons vier ook die sukses van die 2024 Lamb Champs kompetisie
Starting: 15-02-2026 21:00:00
Die oud-koerantredakteur Tim du Plessis, die historikus prof Fransjohan Pretorius, en die motornyweraar Brand Pretorius, gee hulle sienings oor hoe om ons land 'n beter plek te maak
Starting: 15-02-2026 22:00:00
Die waarheid oor wat by Japie se partytjie gebeur het kom uit en lei tot 'n kettingreaksie. Na 'n mislukking van 'n Mei-dans, hou die tieners hul eie partytjie waartydens beide konflik en geregtigheid seevier
Starting: 15-02-2026 22:30:00
Bonné vind uit hoe 'n wildlewe-sensus werk deur tyd saam met SANParke-ekoloog Cathy Greaver te spandeer, terwyl sy en haar span 'n uitgebreide lugopname binne die Krugerwildtuin onderneem
Starting: 15-02-2026 23:00:00
Die 72-jarige Ian Roberts gesels oor sy loopbaan, boek, asook lewe op Lydenburg met sy tweede vrou en vyfjarige tweeling
Starting: 15-02-2026 23:30:00
Ons bespreek boelies, veral binne die werksplek. Hoe lyk hulle en wat moet ons doen?
Starting: 16-02-2026 00:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 16-02-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Dankie vir 'n nuwe vandag, van Betlehem tot Nasaret. Saam met Stephan Joubert
Starting: 16-02-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 16-02-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Dankie vir 'n nuwe vandag, van Betlehem tot Nasaret. Saam met Stephan Joubert
Starting: 16-02-2026 06:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats
Starting: 16-02-2026 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 16-02-2026 06:30:00
Ons bespreek boelies, veral binne die werksplek. Hoe lyk hulle en wat moet ons doen?
Starting: 16-02-2026 08:30:00
Frieda is bekommerd dat sy en Vincent nie meer romanties is nie. Julia en Bertie word deur mekaar gekatvis. Jody kry 'n nuwe sakrekenaar
Starting: 16-02-2026 09:30:00
Bonné vind uit hoe 'n wildlewe-sensus werk deur tyd saam met SANParke-ekoloog Cathy Greaver te spandeer, terwyl sy en haar span 'n uitgebreide lugopname binne die Krugerwildtuin onderneem
Starting: 16-02-2026 10:00:00
Die waarheid oor wat by Japie se partytjie gebeur het kom uit en lei tot 'n kettingreaksie. Na 'n mislukking van 'n Mei-dans, hou die tieners hul eie partytjie waartydens beide konflik en geregtigheid seevier
Starting: 16-02-2026 10:30:00
In die finale episode fokus ons op die toekoms van skaapboere in Suid-Afrika. Ons vier ook die sukses van die 2024 Lamb Champs kompetisie
Starting: 16-02-2026 11:00:00
Oliver is aangetrokke tot Zoe, maar hoor sy en Wade was 'n item. Die skattejagters se deursettingsvermoë word tot die uiterste beproef, en intussen is dit stemdag in Ruiterbosch. Wie gaan seëvier?
Starting: 16-02-2026 12:00:00
In die skilderagtige Stellenbosch bou 'n familie hul droomhuis. Pikkie en Zanelle tree in om hierdie nuwe huis in 'n asemrowende meesterstuk te omskep
Starting: 16-02-2026 12:30:00
Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte
Starting: 16-02-2026 13:00:00
Die joggies leer van finansiële beplanning en gastebediening terwyl hulle werk by Nkomazi, 'n vyf-ster lodge. Die kompetisie vir punte raak warm
Starting: 16-02-2026 13:30:00
Die oud-koerantredakteur Tim du Plessis, die historikus prof Fransjohan Pretorius, en die motornyweraar Brand Pretorius, gee hulle sienings oor hoe om ons land 'n beter plek te maak
Starting: 16-02-2026 14:00:00
Die 72-jarige Ian Roberts gesels oor sy loopbaan, boek, asook lewe op Lydenburg met sy tweede vrou en vyfjarige tweeling
Starting: 16-02-2026 14:30:00
Die span ry deur die Biedouwvallei en besoek pragtige piekniekplekke. Hulle toets die voertuie se veldryvermoë teen die steil berg op, op pad na die pragtigste uitsig oor die Sederberge
Starting: 16-02-2026 15:00:00
Henry probeer Riekie se reaksie ontsyfer, en Ella besef sy gaan oop kaarte met LJ moet speel. Mercia is nie beïndruk met Nicolette se mediese raad nie, en Cecile beland in die moeilikheid
Starting: 16-02-2026 15:30:00
Rossouw bieg aan Pam en Gys oor sy ontrouheid. Regter Du Toit gee sy uitspraak. Nelius verseker René dat haar geheim veilig is
Starting: 16-02-2026 16:00:00
Wade sukkel om vrede te maak met die romantiese verwikkelinge tussen Zoe en Oliver. Bridgette sien rooi oor Nazeem
Starting: 16-02-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 16-02-2026 17:00:00
Iemand hou vir Ruan dop. Junior troos Hazel ná Christine se aanval. Christine is vuur en vlam vir haar nuwe stryd teen die Louws
Starting: 16-02-2026 17:30:00
Pembe word deur Merve beïndruk met hulle eerste ontmoeting, maar Nursema is skepties. Ihsan vertel vir Pembe van twee geskenke in die kar
Starting: 16-02-2026 18:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 16-02-2026 19:00:00
Henry probeer Riekie se reaksie ontsyfer, en Ella besef sy gaan oop kaarte met LJ moet speel. Mercia is nie beïndruk met Nicolette se mediese raad nie, en Cecile beland in die moeilikheid
Starting: 16-02-2026 20:00:00
Wade sukkel om vrede te maak met die romantiese verwikkelinge tussen Zoe en Oliver. Bridgette sien rooi oor Nazeem
Starting: 16-02-2026 20:30:00
Rossouw bieg aan Pam en Gys oor sy ontrouheid. Regter Du Toit gee sy uitspraak. Nelius verseker René dat haar geheim veilig is
Starting: 16-02-2026 21:00:00
Iemand hou vir Ruan dop. Junior troos Hazel ná Christine se aanval. Christine is vuur en vlam vir haar nuwe stryd teen die Louws
Starting: 16-02-2026 21:30:00
Die span ry deur die Biedouwvallei en besoek pragtige piekniekplekke. Hulle toets die voertuie se veldryvermoë teen die steil berg op, op pad na die pragtigste uitsig oor die Sederberge
Starting: 16-02-2026 22:00:00
Die joggies leer van finansiële beplanning en gastebediening terwyl hulle werk by Nkomazi, 'n vyf-ster lodge. Die kompetisie vir punte raak warm
Starting: 16-02-2026 22:30:00
In die finale episode fokus ons op die toekoms van skaapboere in Suid-Afrika. Ons vier ook die sukses van die 2024 Lamb Champs kompetisie
Starting: 16-02-2026 23:00:00
Inge en Viola trek ontstellende gevolge uit Laurecia se getuienis. Die klas sit alles in vir die finale eksamen, maar een desperate daad kelder almal se drome
Starting: 17-02-2026 00:00:00
Ons bespreek boelies, veral binne die werksplek. Hoe lyk hulle en wat moet ons doen?
Starting: 17-02-2026 01:00:00
In die skilderagtige Stellenbosch bou 'n familie hul droomhuis. Pikkie en Zanelle tree in om hierdie nuwe huis in 'n asemrowende meesterstuk te omskep
Starting: 17-02-2026 02:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 17-02-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Dankie vir 'n nuwe vandag, nuwe lewe in Jerigo. Saam met Stephan Joubert
Starting: 17-02-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 17-02-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Dankie vir 'n nuwe vandag, nuwe lewe in Jerigo. Saam met Stephan Joubert
Starting: 17-02-2026 06:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats
Starting: 17-02-2026 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 17-02-2026 06:30:00
Die waarheid oor wat by Japie se partytjie gebeur het kom uit en lei tot 'n kettingreaksie. Na 'n mislukking van 'n Mei-dans, hou die tieners hul eie partytjie waartydens beide konflik en geregtigheid seevier
Starting: 17-02-2026 08:30:00
Die joggies leer van finansiële beplanning en gastebediening terwyl hulle werk by Nkomazi, 'n vyf-ster lodge. Die kompetisie vir punte raak warm
Starting: 17-02-2026 09:00:00
Dis ontbytSAKE se Valentynsprogram en ons het twee verhoudingskenners wat kykers se knelvrae beantwoord
Starting: 17-02-2026 09:30:00
Pembe word deur Merve beïndruk met hulle eerste ontmoeting, maar Nursema is skepties. Ihsan vertel vir Pembe van twee geskenke in die kar
Starting: 17-02-2026 11:00:00
Wade sukkel om vrede te maak met die romantiese verwikkelinge tussen Zoe en Oliver. Bridgette sien rooi oor Nazeem
Starting: 17-02-2026 12:00:00
Iemand hou vir Ruan dop. Junior troos Hazel ná Christine se aanval. Christine is vuur en vlam vir haar nuwe stryd teen die Louws
Starting: 17-02-2026 12:30:00
In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word
Starting: 17-02-2026 13:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 17-02-2026 13:30:00
Die oud-koerantredakteur Tim du Plessis, die historikus prof Fransjohan Pretorius, en die motornyweraar Brand Pretorius, gee hulle sienings oor hoe om ons land 'n beter plek te maak
Starting: 17-02-2026 14:30:00
Die waarheid oor wat by Japie se partytjie gebeur het kom uit en lei tot 'n kettingreaksie. Na 'n mislukking van 'n Mei-dans, hou die tieners hul eie partytjie waartydens beide konflik en geregtigheid seevier
Starting: 17-02-2026 15:00:00
Mimi's kry 'n nuwe kelnerin, Ella moet 'n ernstige gesprek met Henry hê, en Uys vat Delia vas oor Ongevalle se situasie. Naomi is onrustig oor Mercia se opinies
Starting: 17-02-2026 15:30:00
Tommie se plan om Tomi te ondersteun loop skeef wanneer Henno by die betoging opdaag. René loop Fourie raak
Starting: 17-02-2026 16:00:00
Zoe en Oliver is ewe onseker oor mekaar. Elana vertrek op 'n impromptu avontuur, terwyl Kate vir Justin vra om te help met haar soektog
Starting: 17-02-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 17-02-2026 17:00:00
Ruan ontvang goeie nuus maar daar's 'n vangplek. Christine beland in 'n konfrontasie wat haar onkant vang. Dinge met Meryl kom tot 'n punt
Starting: 17-02-2026 17:30:00
Omer is steeds in aanhouding en gaan die nag daar moet deurbring. Metehan blameer Kivilcim en sy voel baie skuldig
Starting: 17-02-2026 18:00:00
GHAM! is 'n intieme kyk binne die wêreld van Die Temple Boys van Ravensmead, wie se virale Afrikaanse Gqom-genre eens 'n ontsnapping van die Kaapse Vlakte beloof het
Starting: 17-02-2026 19:00:00
Hierdie kort dokumentêr volg die briljante botanis, Pieter Van Wyk, in sy pogings om ons land se uniekste ekosisteem van vetplante te beskerm teen ineenstorting
Starting: 17-02-2026 19:30:00
Dinge gaan nie goed in Roger Wilters se persoonlike lewe nie en die huis wat eens vol familielewe was, is nou stil. Maar in die rofstoeiring kan hy homself uitleef
Starting: 17-02-2026 20:00:00
Mimi's kry 'n nuwe kelnerin, Ella moet 'n ernstige gesprek met Henry hê, en Uys vat Delia vas oor Ongevalle se situasie. Naomi is onrustig oor Mercia se opinies
Starting: 17-02-2026 20:30:00
Zoe en Oliver is ewe onseker oor mekaar. Elana vertrek op 'n impromptu avontuur, terwyl Kate vir Justin vra om te help met haar soektog
Starting: 17-02-2026 21:00:00
Tommie se plan om Tomi te ondersteun loop skeef wanneer Henno by die betoging opdaag. René loop Fourie raak
Starting: 17-02-2026 21:30:00