Aujourd hui TREXIPTV
Uitgeslape swendelaar, Michal Willemans, het oor die jare hordes mense uitgebuit en bedrieg. Hy is uiteindelik in 2023 vasgetrek maar die vraag bly staan: Hoe het hy vir so lank daarmee weggekom?
Starting: 01-02-2026 22:00:00
'n Onskuldige plaaswegbreek in die Oos-Kaap eindig in die tragiese dood van verloofdes, Mari Hoon en Jéan Vosloo. Na byna 'n jaar van onbeantwoorde vrae begin daar ontstellende feite uitkom
Starting: 01-02-2026 23:00:00
Naeema Marshall, 'n graad 9 leerling van Mitchell's Plain, het met haar lewe betaal toe 'n 14-jarige bendelid sy visier op haar plaas
Starting: 02-02-2026 00:00:00
Kinders moet gereeld betaal vir die sondes van hul ouers. So moet tweejarige Chevonne Rusch betaal met haar lewe. Ongelukkig is die volle waarheid wat in hierdie hofsaak uitkom veel meer ontstellend
Starting: 02-02-2026 01:00:00
Gewone mense deel die inspirerende stories van hoe 'n gesonde leefstyl asook Zinplex-produkte hulle gehelp het om ouerword met meer elegansie en moed aan te pak
Starting: 02-02-2026 02:00:00
Gadija Sydow Noordien se geheim vir 'n gelukkige lewe - sy sien altyd die goeie raak. Shahnaz help jou om lekker in jou eie vel te voel (letterlik!), terwyl Suzette jou aanmoedig om daardie finansiële vrae te vra wat jy vermy
Starting: 02-02-2026 02:30:00
Revell Saint se entrepreneursgees het die 110 ha waarmee hy 40 j. gelede begin het, uitgebou in 'n onderneming wat bykans honderdvoudig deur KZN en die Oos-Kaap strek
Starting: 02-02-2026 03:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin
Starting: 02-02-2026 04:00:00
Wouter se liefde vir tuine begin op die plaas waar hy as kind tussen groente en rose gespeel het. Vandag kombineer hy formele simmetrie met natuurlike ritmes en balans en toets nuwe idees in sy eie tuin voor kliënte dit geniet
Starting: 02-02-2026 05:30:00
Die speurders begin nou onder druk besluite neem waaroor hulle dalk mag spyt wees. Daar is 'n groot bom wat bars, hoeveel geld is die speurders bereid om te spandeer op een leidraad?
Starting: 02-02-2026 06:00:00
Die verdwyning het die hele Suid-Afrika aangegryp, maar wat het gebeur dat 3 mense weens mensehandel tot lewenslange tronkstraf, in Mei 2025, gevonnis is?
Starting: 02-02-2026 07:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin
Starting: 02-02-2026 08:00:00
Snowie 'n hond met sterk familie bande kuier hierdie week saam. Roenel Swart praat oor hoe troeteldiere vir terapie gebruik kan word en ons leer oor die verskil tussen groot en klein honderasse
Starting: 02-02-2026 09:30:00
Chris Purdon boer sedert 1981 in die Cathcart-distrik. Sy VJ Angus-stoet lewer vir dekades genetika aan veeboere, hy het ook sedert 2006 'n Wagyu-kudde opgebou om die hoë waarde vir vleismarmering in dié ras te ontsluit
Starting: 02-02-2026 10:00:00
Richard Oosthuizen is 'n 19-jarige matrikulant wat al jare lank geboelie word oor sy sistiese aknee
Starting: 02-02-2026 11:00:00
Allesverloren: Vyf generasies van die Malan-familie sorg al vir jare dat onvergeetlike wyn by Riebeeck-Kasteel gemaak word. Aan die stuur tans is 'n boetie-en-sussie-span wat dié wynplaas verder vat in die 21ste eeu
Starting: 02-02-2026 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van nuus en finansies tot leefstyl en vermaak en alles tussenin
Starting: 02-02-2026 12:00:00
VUUR-restaurant transformeer die Suid-Afrikaanse braaikultuur in 'n fynproewerservaring, waar sjef Shaun Scrooby plaaslike geregte oor die vuur voorberei en vir gaste bedien
Starting: 02-02-2026 13:30:00
Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!
Starting: 02-02-2026 14:00:00
Marilyn, Anakin en Madre staan nog 'n kans om die eindstryd van Wie weet wat se eerste seisoen te haal. Wie gaan die beste strategie inspan om seker te maak hulle tree as oorwinnaar uit die stryd?
Starting: 02-02-2026 15:00:00
Van skibbe tot vere en selfs vroetelende knaagdiere, hierdie week gesels ons oor buitengewone troeteldiere. Janke Nortjie deel haar hasie stories. Ons ontmoet Bjorn Unger se reptiel vriende
Starting: 02-02-2026 15:30:00
Revell Saint se entrepreneursgees het die 110 ha waarmee hy 40 j. gelede begin het, uitgebou in 'n onderneming wat bykans honderdvoudig deur KZN en die Oos-Kaap strek
Starting: 02-02-2026 16:00:00
Chantell Rudolph, 'n ma van sewe, dra swaar aan 'n donker verlede wat sy graag agter haar wil los. 'n Nuwe glimlag is die beginpunt van 'n pad na genesing en vernuwing
Starting: 02-02-2026 17:00:00
Boompie Alleen: Hierdie week is ons in Vrede in die Vrystaat en ontmoet die Fourie-familie, wat al vir vyf generasies met beeste en sojabone boer
Starting: 02-02-2026 17:30:00
Bea Potgieter se roerende verhaal van oorlewing en hoe sy uit die as herrys het. Voel jy verlore tussen al daardie velsorgprodukte? Shahnaz maak dit maklik vir jou. Plus: Suzette se slim raad vir enkelouers en alleenlopers
Starting: 02-02-2026 18:00:00
In Februarie 2024 verdwyn die 6-jarige Joshlin Smith in Middelpos, Saldanha. Die verdwyning het die hele Suid-Afrika aangegryp, maar wat het gebeur dat 3 mense weens mensehandel tot lewenslange tronkstraf
Starting: 02-02-2026 18:30:00
Yolandi is 'n sterk enkelma wat suksesvol werk, maar stilweg met liggaamsonsekerheid en endometriose gesukkel het. Haar transformasie het haar selfvertroue herstel en haar herinner om haarself nie te vergeet nie
Starting: 02-02-2026 19:30:00
Kosmaak is in Marcus Gericke se bloed, en hy volg trots in sy pa se voetspore. As hoofsjef by Chorus op Waterkloof-wynlandgoed bied hy eenvoudige, seisoenale kookkuns met 'n geheimsinnige aanslag
Starting: 02-02-2026 20:30:00
Marilyn, Anakin en Madre staan nog 'n kans om die eindstryd van Wie weet wat se eerste seisoen te haal. Wie gaan die beste strategie inspan om seker te maak hulle tree as oorwinnaar uit die stryd?
Starting: 02-02-2026 21:00:00
Van skibbe tot vere en selfs vroetelende knaagdiere, hierdie week gesels ons oor buitengewone troeteldiere. Janke Nortjie deel haar hasie stories. Ons ontmoet Bjorn Unger se reptiel vriende
Starting: 02-02-2026 21:30:00