Heute TREXIPTV
Die dag het aangebreek vir Ruan om sy finale besluit te maak oor wie hy gaan kies. Daar is baie spanning in die lug vir wat voorlê vir hom en die oorblywende dames
Starting: 13-04-2026 22:00:00
Hannes kuier by Janie du Plessis. Ons ontmoet 'n vetplantkenner, die uitskieter atleet Rumé Burger en vind uit watter dorpe deurdring na die streekrondtes vir Kwêla Dorp van die Jaar
Starting: 13-04-2026 23:00:00
Nog 'n jaar is verby. Nog 'n tragedie tref die familie, maar die jaar eindig met 'n viering. Die hele familie is bymekaar, ten spyte van wat die toekoms mag inhou
Starting: 14-04-2026 00:00:00
'n Oorsig van nuusgebeure en aktuele politieke kwessies, met aanbieder Lourensa Eckard
Starting: 14-04-2026 01:00:00
Tommy word by die Nasionale Wag betrek. Rebecca raak toenemend wantrouig oor Cooper se bedoelings
Starting: 14-04-2026 02:00:00
Die DA se komende federale kongres word as deurslaggewend beskou vir die party se toekoms. Wicus Pretorius en gaste bespreek hoe die nuwe leier die party na nuwe hoogtes kan neem
Starting: 14-04-2026 03:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 14-04-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, hou hoop aan die lewe', begelei Johan Geyser ons vandag met die gedagte 'Sy liefde vir my'
Starting: 14-04-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 14-04-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, hou hoop aan die lewe', begelei Johan Geyser ons vandag met die gedagte 'Sy liefde vir my'
Starting: 14-04-2026 06:00:00
Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra
Starting: 14-04-2026 06:15:00
Ella probeer tot LJ deurdring. Nicolette glo, ten spyte van Uys se vermanings, dat haar probleem vanself sal verbeter en Thalia is gereed vir groter uitdagings
Starting: 14-04-2026 06:30:00
Gary vind uit wie die massiewe huis in Bantrybaai besit. Bianca praat onwetend haar mond verby, en Mike vind uit Amanda is ook in Ruiterbosch
Starting: 14-04-2026 07:00:00
Die swemmers vertrek na die Nasionale Kampioenskappe. Liam laat René wonder oor sy gevoelens. Rossouw wys Juvan sy gunsteling plek
Starting: 14-04-2026 07:30:00
Welkom in die land van legendes. In Transsilvanië verken ons Dracula se wêreld, van sy beweerde geboortehuis tot die ikoniese Bran-kasteel wat hoog teen die kranse waak
Starting: 14-04-2026 08:00:00
Ons maak 'n swierige draai by die Kaapstad Karnaval, wys jou wie stap met 'n Fiësta-beeldjie weg en gesels met Dozi oor sy nuwe enkelsnit
Starting: 14-04-2026 08:30:00
Die spanningsvolle wêreld van beleggingsbankwese plaas druk op Theo, Cazz en Ezra. 'n Wildcard nuweling se aankoms ruk hul hegte span. Kan hulle aanpas, of sal die druk hulle breek?
Starting: 14-04-2026 09:00:00
Baie seniors se lewensmaats ontval hulle in die senior jare en die vraag word beantwoord of hulle enkellopend moet bly of weer moet trou
Starting: 14-04-2026 09:30:00
Die stigter van die Kleuterzone groep, Anthonie Bougas, is steeds soek na bewerings dat hy op 'n bedrieglike wyse mIljoene by beleggers gevat het. Anthonie se ma en voormalige bemarkingshoof, Rensche, is by ons
Starting: 14-04-2026 10:00:00
Bekostigbare bio-afbreekbare, gholfstokke, en oplossings vir beurtkrag en wiskunde kopsere. Jong wetenskaplikes skaaf aan hulle projekte vir die Tritech 2025 wetenskapkompetisie finale
Starting: 14-04-2026 10:30:00
ontbytSAKE se ateljeegas is die hoofafrigter van die Proteas netbalspan, Jenny van Dyk. Vanes-Mari du Toit is gasaanbieder vir die dag
Starting: 14-04-2026 11:00:00
'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat
Starting: 14-04-2026 12:30:00
Die dag het aangebreek vir Ruan om sy finale besluit te maak oor wie hy gaan kies. Daar is baie spanning in die lug vir wat voorlê vir hom en die oorblywende dames
Starting: 14-04-2026 13:00:00
Rumacques Gelderbloem kuier by die Ramadanfees in Kaapstad wat plaasvind reg voor die heilige maand van Ramadan ter voorbereiding van hierdie belangrike tydperk. Dis 'n fees vir almal!
Starting: 14-04-2026 14:00:00
Hierdie week kom kuier die geliefde Hannes van Wyk by my. Ons gesels oor die lewe se groot en klein oomblikke
Starting: 14-04-2026 14:30:00
Flip word geskors nadat sy verhouding met Martie aan die lig kom. 'n Besoeker verras vir Joubert by die kantoor
Starting: 14-04-2026 15:00:00
Hou dié spasie dop vir meer kykGENOT
Starting: 14-04-2026 15:30:00
Nazeem maak Bridgette woedend, terwyl Gary bekommerd is oor Willie. Mike deel iets met Amanda wat haar onkant vang
Starting: 14-04-2026 16:00:00
Jacques ontvang lewensveranderende nuus. René toets die waters met Liam. Juvan se jaloesie dreig om moeilikheid te saai
Starting: 14-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 14-04-2026 17:00:00
Uys wil Nicolette ondersteun, maar sy is bitter bang. Ella en Henry plaas druk op LJ om werk te soek en Elise doen iets wat Bonnie in trane laat
Starting: 14-04-2026 17:30:00
Martie en Paul se somervakansie neem 'n donker wending wanneer 'n gemaskerde rower die kamp tref. Die gevoel bly dat iets erger wag
Starting: 14-04-2026 18:00:00
Die sanger Rudi Claase is al 25 jaar in die musiekbedryf maar is deesdae veral in die nuus weens sy gesondheidsprobleme. Daar was talle ander storms ook in sy lewe maar vandag is Rudi oënskynlik gelukkig
Starting: 14-04-2026 19:00:00
Bekostigbare bio-afbreekbare, gholfstokke, en oplossings vir beurtkrag en wiskunde kopsere. Jong wetenskaplikes skaaf aan hulle projekte vir die Tritech 2025 wetenskapkompetisie finale
Starting: 14-04-2026 19:30:00
Ons maak 'n swierige draai by die Kaapstad Karnaval, wys jou wie stap met 'n Fiësta-beeldjie weg en gesels met Dozi oor sy nuwe enkelsnit
Starting: 14-04-2026 20:00:00
Jacques ontvang lewensveranderende nuus. René toets die waters met Liam. Juvan se jaloesie dreig om moeilikheid te saai
Starting: 14-04-2026 20:30:00
Nazeem maak Bridgette woedend, terwyl Gary bekommerd is oor Willie. Mike deel iets met Amanda wat haar onkant vang
Starting: 14-04-2026 21:00:00
Uys wil Nicolette ondersteun, maar sy is bitter bang. Ella en Henry plaas druk op LJ om werk te soek en Elise doen iets wat Bonnie in trane laat
Starting: 14-04-2026 21:30:00
Die dag het aangebreek vir Ruan om sy finale besluit te maak oor wie hy gaan kies. Daar is baie spanning in die lug vir wat voorlê vir hom en die oorblywende dames
Starting: 15-04-2026 00:00:00
Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur
Starting: 15-04-2026 02:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 15-04-2026 03:30:00
Flip word geskors nadat sy verhouding met Martie aan die lig kom. 'n Besoeker verras vir Joubert by die kantoor
Starting: 15-04-2026 08:00:00
Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur
Starting: 15-04-2026 08:30:00
Ons maak 'n swierige draai by die Kaapstad Karnaval, wys jou wie stap met 'n Fiësta-beeldjie weg en gesels met Dozi oor sy nuwe enkelsnit
Starting: 15-04-2026 23:00:00
'n Oorsig van nuusgebeure en aktuele politieke kwessies, met aanbieder Lourensa Eckard
Starting: 16-04-2026 00:00:00
Swemmers en afrigters berei voor vir die Nasionale Kampioenskappe. Theresa gee vir René liefdesraad. Gys kom na Jacques toe met 'n versoek
Starting: 16-04-2026 07:30:00
Martie en Paul se somervakansie neem 'n donker wending wanneer 'n gemaskerde rower die kamp tref. Die gevoel bly dat iets erger wag
Starting: 16-04-2026 19:30:00
Gary se span spioene kry onverwags 'n nuwe lid, terwyl Riaan 'n besluit moet neem oor sy en die blondine se toekoms. Siya se kerkraad ondersteun Nazeem se projek, maar gaan Bridgette dit aanvaar?
Starting: 16-04-2026 21:00:00
Hannes kuier by Janie du Plessis. Ons ontmoet 'n vetplantkenner, die uitskieter atleet Rumé Burger en vind uit watter dorpe deurdring na die streekrondtes vir Kwêla Dorp van die Jaar
Starting: 16-04-2026 23:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, hou hoop aan die lewe', vra Tarine de Ridder: 'Wat kan ons vandag vir Jesus doen?'
Starting: 17-04-2026 03:50:00
Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra
Starting: 17-04-2026 06:15:00
Gary se span spioene kry onverwags 'n nuwe lid, terwyl Riaan 'n besluit moet neem oor sy en die blondine se toekoms. Siya se kerkraad ondersteun Nazeem se projek, maar gaan Bridgette dit aanvaar?
Starting: 17-04-2026 07:00:00
Die sanger Rudi Claase is al 25 jaar in die musiekbedryf maar is deesdae veral in die nuus weens sy gesondheidsprobleme. Daar was talle ander storms ook in sy lewe maar vandag is Rudi oënskynlik gelukkig
Starting: 17-04-2026 11:30:00
Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur
Starting: 17-04-2026 13:30:00
Hannes kuier by Janie du Plessis. Ons ontmoet 'n vetplantkenner, die uitskieter atleet Rumé Burger en vind uit watter dorpe deurdring na die streekrondtes vir Kwêla Dorp van die Jaar
Starting: 17-04-2026 22:00:00
Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur
Starting: 18-04-2026 02:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, hou hoop aan die lewe', begelei Tarine De Ridder ons met: 'Bly getrou aan jou lig'
Starting: 18-04-2026 04:15:00
ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer
Starting: 18-04-2026 05:30:00
Na jare van wees-bobbejane aanhou en versorg, pak Marlice en Rudie 'n interessante navorsingsprogram aan om te sien of die bobbejane weer vrygelaat kan word in die natuur
Starting: 18-04-2026 07:00:00
Verminder lemoene se Vitamien C met die tyd? En kan mens lemoenskille in skottelgoedseep verander? Vrae waarmee jong wetenskaplikes stoei in hulle voorbereiding vir die Tritech 2025 finale
Starting: 18-04-2026 10:00:00
Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Belém. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar
Starting: 18-04-2026 11:00:00
Hou dié spasie dop vir meer kykGENOT
Starting: 18-04-2026 12:30:00
Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante
Starting: 18-04-2026 15:00:00
Flip word geskors nadat sy verhouding met Martie aan die lig kom. 'n Besoeker verras vir Joubert by die kantoor
Starting: 18-04-2026 16:00:00
Hierdie week kom kuier Carmién Tee se eie Lize du Preez en Ilze Bruwer by my. Ons gesels oor die veelsydigheid van 'n goeie koppie tee en leer dat daar werklik 'n tee vir elke fase is
Starting: 18-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 18-04-2026 17:00:00
Osaka se smake wag om jou te verras. Van tradisionele okonomiyaki tot sushi soos jy dit nog nie ervaar het nie. Kom ontdek Japan se kulinêre hoofstad
Starting: 18-04-2026 17:30:00
Gideon se nag van pret in Joburg word 'n nagmerrie wanneer hy langs 'n dooie man wakker word
Starting: 18-04-2026 18:00:00
A comedic thriller filled with bloody accidents. A famous South African actress becomes paranoid when private photos of her appear in a magazine. Does she have a stalker?
Starting: 18-04-2026 19:00:00
Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante
Starting: 18-04-2026 21:30:00
Dis tyd vir die reünie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die oë te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig
Starting: 19-04-2026 22:30:00
Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Belém. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar
Starting: 19-04-2026 23:30:00
'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat
Starting: 20-04-2026 00:30:00
'n Gesondheidskrisis plaas Tommy in 'n moeilike posisie. Cooper begin 'n gevaarlike plan beraam
Starting: 20-04-2026 01:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, met Liefde wat bly'
Starting: 20-04-2026 06:00:00
Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra
Starting: 20-04-2026 06:15:00
Annetjie is beïndruk met Elise se vordering, en Thalia probeer 'n versoening bemiddel. Alles raak te veel vir Nicolette en sy verloor beheer
Starting: 20-04-2026 06:30:00
Dis tyd vir die reünie en die dames kan deur 'n naald getrek word. Hulle is reg om Ruan in die oë te kyk en onbeantwoorde vrae aan hom te rig
Starting: 20-04-2026 08:30:00
Hierdie week kom kuier Carmién Tee se eie Lize du Preez en Ilze Bruwer by my. Ons gesels oor die veelsydigheid van 'n goeie koppie tee en leer dat daar werklik 'n tee vir elke fase is
Starting: 20-04-2026 09:30:00
Osaka se smake wag om jou te verras. Van tradisionele okonomiyaki tot sushi soos jy dit nog nie ervaar het nie. Kom ontdek Japan se kulinêre hoofstad
Starting: 20-04-2026 10:30:00
Ons ontmoet 'Die Oord' se Melissa de Vries. Juanita du Plessis gesels oor haar jongste enkelsnit en ons kuier op die stel van die nuwe komedie, Mev Fourie & Kie
Starting: 20-04-2026 11:00:00
Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Belém. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar
Starting: 20-04-2026 11:30:00
Hou dié spasie dop vir meer kykGENOT
Starting: 20-04-2026 12:30:00
Hierdie week deel Andries Vermeulen, Markus Koen en Martin Ramsden stories vol humor en hart, met musiek saam met Schalk Joubert en musikante
Starting: 20-04-2026 13:30:00
Hou dié spasie dop vir meer kykGENOT
Starting: 20-04-2026 14:00:00
Stefaans Coetzee gesels oor sy skryfwerk en sy 180-grade ommekeer. Ons ontmoet 'n wildsveearts en avonturier, kuier by 'n unieke gastegrot en besoek 'n interessante antieke onderneming
Starting: 20-04-2026 14:30:00
Die kykNET Fiëstas vereer die uitblinkers van 2025 se teateroes tydens 'n glansgeleentheid en sluit drie lewensbydraes tot die kunste in. Wicus kuier saam by The Bay Hotel in Kampsbaai
Starting: 20-04-2026 15:30:00
Jacques en Gys takel hul familievete oor die boedel. René skuif haar hartseer opsy en oorweeg 'n maatsoek-toep. Iemand se terugkeer ontstel Juvan
Starting: 20-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 20-04-2026 17:00:00
Rudolf se vrese oor Nicolette se gesondheid lei tot konflik met Uys. Naomi ontvang 'n ontstellende oproep vanaf die polisiestasie, en Elise neem inisiatief
Starting: 20-04-2026 17:30:00
Stella vind haar voete by MPI na 'n moeilike eerste dag. Die span berei voor vir 'n groot Bakuma Ridge-aankondiging, maar die nuwe Cliron CEO het ander planne
Starting: 20-04-2026 19:00:00
Die span gaan op 'n vyf dae lange reis op 'n rivierboot van Manaus na Belém. Na 'n gejaagde vyf weke van die reis, bied dit hulle die geleentheid om die Amasone-rivier in al sy glorie te ervaar
Starting: 20-04-2026 19:30:00
Jacques en Gys takel hul familievete oor die boedel. René skuif haar hartseer opsy en oorweeg 'n maatsoek-toep. Iemand se terugkeer ontstel Juvan
Starting: 20-04-2026 20:30:00
Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!
Starting: 20-04-2026 21:00:00
Rudolf se vrese oor Nicolette se gesondheid lei tot konflik met Uys. Naomi ontvang 'n ontstellende oproep vanaf die polisiestasie, en Elise neem inisiatief
Starting: 20-04-2026 21:30:00