Heute TREXIPTV
André en die span verken uitdagende 4x4-hindernisse op die Harmonie C28 gasteplaas in die Khomas Hochland, tussen Windhoek en Swakopmund
Starting: 13-04-2026 22:00:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Strand, Gordonsbaai, Rooi-Els, Pringlebaai en Hangklip
Starting: 13-04-2026 22:30:00
Ses selfdoen-duo's het minder as 'n maand om 'n mikro-eenheid in 5-ster gasteverblyf te omskep. Hulle bepaal watter eenhede hulle kry en voltooi die planne voor die beoordelaars opdaag
Starting: 13-04-2026 23:00:00
Dis basaartyd in die dorp. Maggie en Frans gaan Kaap toe vir Lourens se konsert, terwyl Andries moet toekyk hoe Pa Lourens tot 'n aaklige besef kom
Starting: 14-04-2026 00:00:00
Christo Davids vertel van sy loopbaan en lewe in die kollig. Sy ma, June Davids, deel meer oor hul gesamentlike pad van geloof. Apostel Adowin Sibusiso Counter is die gaskunstenaar
Starting: 14-04-2026 01:00:00
Ons skep die droomstoep. 'n Plek waar braaivleis op die kole is, die vuur knetter en die rugby altyd op die regte kanaal is
Starting: 14-04-2026 02:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 14-04-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, hou hoop aan die lewe', begelei Johan Geyser ons vandag met die gedagte 'Sy liefde vir my'
Starting: 14-04-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 14-04-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, hou hoop aan die lewe', begelei Johan Geyser ons vandag met die gedagte 'Sy liefde vir my'
Starting: 14-04-2026 06:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats
Starting: 14-04-2026 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 14-04-2026 06:30:00
Sunette se gesondheid bekommer die Brink-familie. 'n Mediaberig plaas die skool in 'n swak lig en Bongi word verdink. Shani leen geld by Japie vir haar modelfoto's, wat lei tot 'n misverstand met Johan
Starting: 14-04-2026 08:30:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Strand, Gordonsbaai, Rooi-Els, Pringlebaai en Hangklip
Starting: 14-04-2026 09:00:00
ontbytSAKE se ateljeegas is die hoofafrigter van die Proteas netbalspan, Jenny van Dyk. Vanes-Mari du Toit is gasaanbieder vir die dag
Starting: 14-04-2026 09:30:00
Omer en Kivilcim nooi die familie uit vir 'n aandete om hul huwelik aan te kondig. Umut is in 'n stryd met sy skoonfamilie en met homself en Doga kry die skok van haar lewe
Starting: 14-04-2026 11:00:00
Gary vind uit wie die massiewe huis in Bantrybaai besit. Bianca praat onwetend haar mond verby, en Mike vind uit Amanda is ook in Ruiterbosch
Starting: 14-04-2026 12:00:00
Fabian word Christine se gevaarlikste spel nóg. By Everlasting vervaag die lyn tussen liefde en vergifnis wanneer Ice en Louis met die waarheid moet saamleef
Starting: 14-04-2026 12:30:00
In wiskunde behandel Martin graad 10 wiskunde konsepte. Werner kyk, tydens die FW deel van die les, na die fisiese wetenskappe konsepte wat in graad 10 bemeester moet word
Starting: 14-04-2026 13:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 14-04-2026 13:30:00
Heelwat seniors pak ná aftrede interessante stokperdjies aan, wat in baie gevalle 'n voltydse werk word. Ons kyk na twee van die oudste kunsvorme - glasblaas en pottebakkery
Starting: 14-04-2026 14:30:00
Sunette se gesondheid bekommer die Brink-familie. 'n Mediaberig plaas die skool in 'n swak lig en Bongi word verdink. Shani leen geld by Japie vir haar modelfoto's, wat lei tot 'n misverstand met Johan
Starting: 14-04-2026 15:00:00
Joe se selfvertroue het 'n knou weg, en Nicolette neem haar kans waar. Ella besef hoekom Annetjie so vyandig teenoor haar optree, en LJ se frustrasies loop oor
Starting: 14-04-2026 15:30:00
Gys beplan iets spesiaals vir Zelda. Lucas is vasgevang in 'n ongemaklike liefdesdriehoek. Lucy en Rossouw groei nader aan mekaar
Starting: 14-04-2026 16:00:00
Nazeem maak Bridgette woedend, terwyl Gary bekommerd is oor Willie. Mike deel iets met Amanda wat haar onkant vang
Starting: 14-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 14-04-2026 17:00:00
Christine word gedwing om teen haar sin op te tree. Louis en Ice bespreek planne terwyl Wayne aan sy strategie werk. Manny neem impulsief 'n verkeerde besluit
Starting: 14-04-2026 17:30:00
Alev jok en kondig by 'n ete aan dat sy gaan trou, tot Abdullah se skok en Pembe se genot. Die hofsaak verloop nie te goed vir Doga wanneer twee getuies teen haar getuig nie
Starting: 14-04-2026 18:00:00
Die ses selfdoen-duo's voltooi hul vloerplanne betyds vir die beoordelaars se gradering. Watter eenheid is die mees praktiese, en watter span beïndruk die beoordelaars met hul uitleg?
Starting: 14-04-2026 19:00:00
Joe se selfvertroue het 'n knou weg, en Nicolette neem haar kans waar. Ella besef hoekom Annetjie so vyandig teenoor haar optree, en LJ se frustrasies loop oor
Starting: 14-04-2026 20:00:00
Nazeem maak Bridgette woedend, terwyl Gary bekommerd is oor Willie. Mike deel iets met Amanda wat haar onkant vang
Starting: 14-04-2026 20:30:00
Gys beplan iets spesiaals vir Zelda. Lucas is vasgevang in 'n ongemaklike liefdesdriehoek. Lucy en Rossouw groei nader aan mekaar
Starting: 14-04-2026 21:00:00
Christine word gedwing om teen haar sin op te tree. Louis en Ice bespreek planne terwyl Wayne aan sy strategie werk. Manny neem impulsief 'n verkeerde besluit
Starting: 14-04-2026 21:30:00
In Barrydale staan die historiese 'Langhuis' van Gert van de Merwe en Jaco Jansen van Rensburg. Hulle interieur bestaan uit versamelaars-elemente, 'n weerspieëling van hulle smaak
Starting: 15-04-2026 00:30:00
Die ses selfdoen-duo's voltooi hul vloerplanne betyds vir die beoordelaars se gradering. Watter eenheid is die mees praktiese, en watter span beïndruk die beoordelaars met hul uitleg?
Starting: 15-04-2026 08:30:00
Karla stem in tot 'n tweede afspraak saam met Juvan. Rossouw en Lucy se vriendskap groei. Zelda het 'n knaende gevoel
Starting: 15-04-2026 16:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 15-04-2026 17:00:00
Christine besef wat Fabian-hulle se plan met haar is. JP is beïndruk met Ice. Manny oorreed vir Meryl om bietjie te ontspan
Starting: 15-04-2026 17:30:00
In Barrydale staan die historiese 'Langhuis' van Gert van de Merwe en Jaco Jansen van Rensburg. Hulle interieur bestaan uit versamelaars-elemente, 'n weerspieëling van hulle smaak
Starting: 15-04-2026 23:00:00
Dis die dag van Lourens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se wêreld tuimel heeltemal inmekaar
Starting: 16-04-2026 00:30:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 16-04-2026 03:30:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 16-04-2026 04:00:00
In Barrydale staan die historiese 'Langhuis' van Gert van de Merwe en Jaco Jansen van Rensburg. Hulle interieur bestaan uit versamelaars-elemente, 'n weerspieëling van hulle smaak
Starting: 16-04-2026 08:30:00
Doha probeer wegkom met Cemre, maar die polisie keer haar voor en Fatih vat die baba. Omer is woedend vir Fatih wat hom gebruik het om die chauffeur aan te stel
Starting: 16-04-2026 11:00:00
Max konfronteer Nicolette en bevraagteken haar motiewe, en LJ probeer sy bes om Thalia om vergifnis te vra. Uys word onkant betrap deur 'n onverwagse besoeker
Starting: 16-04-2026 15:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 16-04-2026 17:00:00
Alev kondig aan dat sy met Ruzgar gaan trou. Umut bel Sonmez en vra of hulle Nilay se partytjie in die restaurant kan hou. Doga begin laktasie pyne kry omdat sy nie haar baba kan voed nie
Starting: 16-04-2026 18:00:00
Max konfronteer Nicolette en bevraagteken haar motiewe, en LJ probeer sy bes om Thalia om vergifnis te vra. Uys word onkant betrap deur 'n onverwagse besoeker
Starting: 16-04-2026 20:00:00
In Barrydale staan die historiese 'Langhuis' van Gert van de Merwe en Jaco Jansen van Rensburg. Hulle interieur bestaan uit versamelaars-elemente, 'n weerspieëling van hulle smaak
Starting: 16-04-2026 22:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, hou hoop aan die lewe', vra Tarine de Ridder: 'Wat kan ons vandag vir Jesus doen?'
Starting: 17-04-2026 03:50:00
Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend
Starting: 17-04-2026 17:30:00
André en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf Dâusab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys
Starting: 17-04-2026 19:30:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Strand, Gordonsbaai, Rooi-Els, Pringlebaai en Hangklip
Starting: 17-04-2026 21:00:00
Dis die dag van Lourens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se wêreld tuimel heeltemal inmekaar
Starting: 17-04-2026 21:30:00
Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer
Starting: 17-04-2026 23:00:00
Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg
Starting: 17-04-2026 23:30:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 18-04-2026 01:00:00
Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, én hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het
Starting: 18-04-2026 04:00:00
Omer en Kivilcim nooi die familie uit vir 'n aandete om hul huwelik aan te kondig. Umut is in 'n stryd met sy skoonfamilie en met homself en Doga kry die skok van haar lewe
Starting: 18-04-2026 08:00:00
Alev jok en kondig by 'n ete aan dat sy gaan trou, tot Abdullah se skok en Pembe se genot. Die hofsaak verloop nie te goed vir Doga wanneer twee getuies teen haar getuig nie
Starting: 18-04-2026 09:00:00
Doha probeer wegkom met Cemre, maar die polisie keer haar voor en Fatih vat die baba. Omer is woedend vir Fatih wat hom gebruik het om die chauffeur aan te stel
Starting: 18-04-2026 10:00:00
Alev kondig aan dat sy met Ruzgar gaan trou. Umut bel Sonmez en vra of hulle Nilay se partytjie in die restaurant kan hou. Doga begin laktasie pyne kry omdat sy nie haar baba kan voed nie
Starting: 18-04-2026 11:00:00
Christo Davids vertel van sy loopbaan en lewe in die kollig. Sy ma, June Davids, deel meer oor hul gesamentlike pad van geloof. Apostel Adowin Sibusiso Counter is die gaskunstenaar
Starting: 18-04-2026 14:00:00
Die ses selfdoen-duo's voltooi hul vloerplanne betyds vir die beoordelaars se gradering. Watter eenheid is die mees praktiese, en watter span beïndruk die beoordelaars met hul uitleg?
Starting: 18-04-2026 17:30:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond
Starting: 18-04-2026 19:30:00
Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend
Starting: 18-04-2026 20:00:00
André en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf Dâusab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys
Starting: 18-04-2026 20:30:00
n vars begin en 'n nuwe lewe by die see
Starting: 18-04-2026 22:30:00
Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg
Starting: 18-04-2026 23:00:00
Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer
Starting: 18-04-2026 23:30:00
Christo Davids vertel van sy loopbaan en lewe in die kollig. Sy ma, June Davids, deel meer oor hul gesamentlike pad van geloof. Apostel Adowin Sibusiso Counter is die gaskunstenaar
Starting: 19-04-2026 00:00:00
Hou dié spasie dop vir meer kykGENOT
Starting: 19-04-2026 01:00:00
ontbytSAKE, aangebied deur Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo en Ceylonia Bekker is 'n leefstylprogram met SAKEfokusse, kos-idees, bekende gaste, ekonomiese, landbou- en algemene nuus en weer
Starting: 19-04-2026 04:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 19-04-2026 05:30:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 19-04-2026 06:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 19-04-2026 06:30:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 19-04-2026 07:00:00
Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet
Starting: 19-04-2026 07:30:00
Inspirasie vir jou Lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Melissa Botma herinner dat ons ons tafels moet groter maak. Oral waar ons, as volgelinge van Jesus, met mense te doen kry
Starting: 19-04-2026 08:00:00
Joe is oorgehaal om oop kaarte met Delia te speel, en Anya vermoed Max is nie heeltemal eerlik met haar nie. Uys dink Nicolette werk steeds te hard, en LJ vind meer uit oor 'n foto
Starting: 19-04-2026 08:30:00
Joe se selfvertroue het 'n knou weg, en Nicolette neem haar kans waar. Ella besef hoekom Annetjie so vyandig teenoor haar optree, en LJ se frustrasies loop oor
Starting: 19-04-2026 09:00:00
Tertius is bekommerd dat sy grootste vrese voor sy oë gaan waar word, en Louis se raad aan Thalia boemerang. Anya laat val 'n bom wanneer Max haar konfronteer
Starting: 19-04-2026 09:30:00
Max konfronteer Nicolette en bevraagteken haar motiewe, en LJ probeer sy bes om Thalia om vergifnis te vra. Uys word onkant betrap deur 'n onverwagse besoeker
Starting: 19-04-2026 10:00:00
Annetjie is geïrriteerd met 'n man by Thusanang wat 'n klomp vrae vra, en Max en Nicolette gaan 'n ooreenkoms aan. Joe neem 'n groot besluit
Starting: 19-04-2026 10:30:00
Gary vind uit wie die massiewe huis in Bantrybaai besit. Bianca praat onwetend haar mond verby, en Mike vind uit Amanda is ook in Ruiterbosch
Starting: 19-04-2026 11:00:00
Nazeem maak Bridgette woedend, terwyl Gary bekommerd is oor Willie. Mike deel iets met Amanda wat haar onkant vang
Starting: 19-04-2026 11:30:00
Siya bevind hom in die middel van 'n tweestryd oor die skuiling. Kate moedig Mike aan om te veg vir sy verhouding met Amanda, terwyl Gary, Angie en Willie 'n deurbraak kry
Starting: 19-04-2026 12:00:00
Gary se span spioene kry onverwags 'n nuwe lid, terwyl Riaan 'n besluit moet neem oor sy en die blondine se toekoms. Siya se kerkraad ondersteun Nazeem se projek, maar gaan Bridgette dit aanvaar?
Starting: 19-04-2026 12:30:00
Gary-hulle se planne word in die wiele gery, en Amanda voel oorweldig deur alles. Siya en Bridgette se uitval het ernstige gevolge vir die kerk
Starting: 19-04-2026 13:00:00
Fabian word Christine se gevaarlikste spel nóg. By Everlasting vervaag die lyn tussen liefde en vergifnis wanneer Ice en Louis met die waarheid moet saamleef
Starting: 19-04-2026 13:30:00
Christine word gedwing om teen haar sin op te tree. Louis en Ice bespreek planne terwyl Wayne aan sy strategie werk. Manny neem impulsief 'n verkeerde besluit
Starting: 19-04-2026 14:00:00
Christine besef wat Fabian-hulle se plan met haar is. JP is beïndruk met Ice. Manny oorreed vir Meryl om bietjie te ontspan
Starting: 19-04-2026 14:30:00
Christine neem 'n groot besluit. Kirby ontdek 'n geheimsinnige lêer van Tyler. Ragel is oorrompel wanneer Ice 'n verrassende belydenis maak
Starting: 19-04-2026 15:00:00
Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend
Starting: 19-04-2026 15:30:00
Terwyl Boeboe gaan eksamen skryf by die skoonheidsskool, werk haar niggie, Sue-Ellen, in haar plek. Sue-Ellen oortuig vir Frik en Worsie dat Spiros Takanakis hulle vetkoekresep wil steel
Starting: 19-04-2026 16:00:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 19-04-2026 16:30:00
Ons gesels oor die tragedie om 'n kind aan die dood af te staan. Kevin en Casandra Booysen en Rochenke Adams maak hart oop oor hulle verliese. Dan geniet ons Dumisani se musiek
Starting: 19-04-2026 17:00:00
Bevry jou verstand voor jy dit verloor. 'n Sielkundige vind uit van 'n 'Mindfulness' oord wat aan haar gewese minnaar behoort, wat jongmense op 'n spirituele en sielkundige vlak breinspoel
Starting: 19-04-2026 18:00:00
Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, én hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het
Starting: 19-04-2026 19:30:00
Dis die dag van Lourens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se wêreld tuimel heeltemal inmekaar
Starting: 19-04-2026 20:00:00
Die ses selfdoen-duo's voltooi hul vloerplanne betyds vir die beoordelaars se gradering. Watter eenheid is die mees praktiese, en watter span beïndruk die beoordelaars met hul uitleg?
Starting: 19-04-2026 21:00:00
Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg
Starting: 19-04-2026 22:00:00
Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer
Starting: 19-04-2026 22:30:00
Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend
Starting: 19-04-2026 23:00:00
Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, én hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het
Starting: 19-04-2026 23:30:00
Ons gesels oor die tragedie om 'n kind aan die dood af te staan. Kevin en Casandra Booysen en Rochenke Adams maak hart oop oor hulle verliese. Dan geniet ons Dumisani se musiek
Starting: 20-04-2026 00:00:00
Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke
Starting: 20-04-2026 03:30:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, met Liefde wat bly'
Starting: 20-04-2026 03:50:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 20-04-2026 04:00:00
Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. In die tema 'Al wat altyd sal bly, leef die Liefde', lei Johan Heystek met: 'Leef Liefde om die Tafel, met Liefde wat bly'
Starting: 20-04-2026 06:00:00
Lappies is die bosveldprins en troonopvolger, want Pappa Leeu is koning. Daarom leer, speel en beleef Lappies elke dag soveel moontlik avonture saam met sy maats
Starting: 20-04-2026 06:15:00
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span
Starting: 20-04-2026 06:30:00
Suidooster word 10 en ons vier dit saam met Denise Newman, Theresa Sedras, Jill Levenberg en Simone Biscombe. Gospelsanger Alton Zakay sit die kersie op die koek met sy optrede
Starting: 20-04-2026 08:30:00
Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, én hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het
Starting: 20-04-2026 09:30:00
Kunstenaar Nicolaas Maritz loop met ons aanbieders rond in die Maritz museum. 'n Bietjie tong-in-die-kies, en besonders, oorspronklik en indrukwekkend
Starting: 20-04-2026 10:00:00
Shani en Rachelle het albei uitdagings met die 'Face of the Future' kompetisie. Bongi weier om terug te keer skool toe. Tina slaag daarin om Shani vir die graffiti te blameer
Starting: 20-04-2026 10:30:00
Die ses selfdoen-duo's voltooi hul vloerplanne betyds vir die beoordelaars se gradering. Watter eenheid is die mees praktiese, en watter span beïndruk die beoordelaars met hul uitleg?
Starting: 20-04-2026 11:00:00
Gary-hulle se planne word in die wiele gery, en Amanda voel oorweldig deur alles. Siya en Bridgette se uitval het ernstige gevolge vir die kerk
Starting: 20-04-2026 12:00:00
n vars begin en 'n nuwe lewe by die see
Starting: 20-04-2026 12:30:00
Martin behandel belangrike graad 8 en 9 wiskunde konsepte
Starting: 20-04-2026 13:00:00
Jan Braai en die Ontspan toer kuslangs en kyk in diepte na braai en vakansie geleenthede. Hierdie week besoek hulle Bettiesbaai en Kleinmond
Starting: 20-04-2026 13:30:00
Ons sien 'n indrukwekkende modeltreinuitleg, besoek 'n nagemaakte treinstasie met mini stoom- en elektriesetreine, en sien hoe mense met modelvliegtuie vlieg
Starting: 20-04-2026 14:00:00
Lee-Ann gesels met Sheldon Tatchell, die uitvoerende hoof van Legends Barber, wat meer as 60 kettingwinkels landwyd het, én hoe hy 'n hindernis gedurende sy kinderjare oorkom het
Starting: 20-04-2026 14:30:00
André en die span reis van die Khomas Hochland na die Kuisebriviervallei, waar gids Rudolf Dâusab vir hulle die pragtige duine van die Namibwoestyn wys
Starting: 20-04-2026 15:00:00
Nicolette wil vir Uys raad gee, maar hy wil niks hoor nie. Max is woedend oor Joe se besluit, en Thalia besluit om LJ te vergewe, maar hy het iets op die hart
Starting: 20-04-2026 15:30:00
'n Ongenooide gas ontwrig Gys en Zelda se troudag. Sanet waarsku Rossouw teen Lucy. Lucas deel iets persoonlik met René
Starting: 20-04-2026 16:00:00
Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!
Starting: 20-04-2026 16:30:00
Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans
Starting: 20-04-2026 17:00:00
Christine beplan om die foon van Everlasting te steel. Ragel dring daarop aan dat Erica haar liefde vir Wayne bewys. Patty sien 'n ou gesig in Gemoedsdrif
Starting: 20-04-2026 17:30:00
Doha begin glo dat al die ongewone dinge wat met haar gebeur, nie toevallig is nie. Nilay vier die dag waarop sy begin het om 'n hoofbedekking te dra. Umut kom weer laatnag eers huis toe
Starting: 20-04-2026 18:00:00
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae
Starting: 20-04-2026 19:00:00
Nicolette wil vir Uys raad gee, maar hy wil niks hoor nie. Max is woedend oor Joe se besluit, en Thalia besluit om LJ te vergewe, maar hy het iets op die hart
Starting: 20-04-2026 20:00:00
Angie oortuig vir Wade om by Gary se span aan te sluit. Siya is desperaat om die kerk te red, en Mike stuur vir Amanda 'n geskenk. Gary en sy span slaan toe!
Starting: 20-04-2026 20:30:00
'n Ongenooide gas ontwrig Gys en Zelda se troudag. Sanet waarsku Rossouw teen Lucy. Lucas deel iets persoonlik met René
Starting: 20-04-2026 21:00:00
Christine beplan om die foon van Everlasting te steel. Ragel dring daarop aan dat Erica haar liefde vir Wayne bewys. Patty sien 'n ou gesig in Gemoedsdrif
Starting: 20-04-2026 21:30:00