Heute TREXIPTV
Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar
Starting: 13-04-2026 22:00:00
Ontsnap na stil mere met wêreldklas-forelvisvang, verken kronkelende natuurroetes en geniet die knus gastehuise en eetplekke wat Dullstroom so spesiaal maak
Starting: 13-04-2026 23:00:00
Inklusiewe skoonheid word gevier en Cindy gesels met Joani Johnson van Mrs SA. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal verduidelik wat behandelings vir pigmentasie behels. Leila Petersen praat oor SPF as deel van haar velsorgroetine
Starting: 13-04-2026 23:30:00
Ná vyf dekades in die vermaakbedryf het sy al diep spore getrap en van aftrede is daar geen sprake nie. Vinette Ebrahim wys hoe jy in jou 60's steeds 'n vol lewe kan lei
Starting: 14-04-2026 00:00:00
In 2004 was SA aan die gons oor die sg. 'leeu-saak' waar 'n man in 'n leeukamp gegooi is om van sy lyk ontslae te raak. In 2016 verskyn een van die beskuldigdes se naam weer in die media - maar dis 'n ander voorval
Starting: 14-04-2026 00:30:00
By die Elvis Brew-padstal in George, waar goeie koffie die hart van die spyskaart is, gesels Theo en Elvis Blue oor sy reis van geliefde musikant tot entrepreneur met 'n groeiende koffiebesigheid en 'lekke man'-gees
Starting: 14-04-2026 01:30:00
Die wynmakers se vaardigheide om 'n etiket te ontwerp en 'n wynbottel af te rond, word dié week op Die Wynmeester getoets. Bottelering en etikettering word ook van naderby ondersoek
Starting: 14-04-2026 02:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 14-04-2026 03:00:00
Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel
Starting: 14-04-2026 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 14-04-2026 04:00:00
In hierdie episode is bruid Mirisna op soek na die perfekte trourok vir haar groot dag. Terwyl sy deur 'n verskeidenheid pragtige rokke soek, kom bruid Charné terug vir haar finale aanpassing
Starting: 14-04-2026 05:00:00
Inklusiewe skoonheid word gevier en Cindy gesels met Joani Johnson van Mrs SA. Dr. Maureen Allem van Skin Renewal verduidelik wat behandelings vir pigmentasie behels. Leila Petersen praat oor SPF as deel van haar velsorgroetine
Starting: 14-04-2026 05:30:00
Ná vyf dekades in die vermaakbedryf het sy al diep spore getrap en van aftrede is daar geen sprake nie. Vinette Ebrahim wys hoe jy in jou 60's steeds 'n vol lewe kan lei
Starting: 14-04-2026 06:00:00
In 2004 was SA aan die gons oor die sg. 'leeu-saak' waar 'n man in 'n leeukamp gegooi is om van sy lyk ontslae te raak. In 2016 verskyn een van die beskuldigdes se naam weer in die media - maar dis 'n ander voorval
Starting: 14-04-2026 06:30:00
By die Elvis Brew-padstal in George, waar goeie koffie die hart van die spyskaart is, gesels Theo en Elvis Blue oor sy reis van geliefde musikant tot entrepreneur met 'n groeiende koffiebesigheid en 'lekke man'-gees
Starting: 14-04-2026 07:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 14-04-2026 08:00:00
In hierdie episode is bruid Mirisna op soek na die perfekte trourok vir haar groot dag. Terwyl sy deur 'n verskeidenheid pragtige rokke soek, kom bruid Charné terug vir haar finale aanpassing
Starting: 14-04-2026 09:00:00
Leon Kluge is 'n ikoon wat by die 2025 Chelsea-blommeskou nog 'n goue medalje ryker geword het. In sy hart is hy steeds die kind wat buite grootgeword het
Starting: 14-04-2026 09:30:00
Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar
Starting: 14-04-2026 10:00:00
Theo Vorster drink koffie saam met Phillip Retief, besturende direkteur van die Van Loveren-familiewynlandgoed, om te gesels oor leierskap, familiebesigheid, wyn en die besluite wat volhoubare waarde oor tyd bou
Starting: 14-04-2026 11:00:00
Ons besoek Vanderfax-blommeplaas naby George waar herlewingslandbou sentraal staan. Daarna kuier ons by Redberry Farm vir aarbeie pluk en eet. Antoinette Pienaar praat oor kankerbos, en ons ateljeegas is Azelia Morkel
Starting: 14-04-2026 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 14-04-2026 12:00:00
By die huis saam met haar man en seun probeer Gadija iets nuuts in die kombuis. Die gesin kook 'Penny Polony' smoortjie en piesang poffertjies en verander die eenvoudige ete in 'n spesiale gesinsoomblik
Starting: 14-04-2026 13:00:00
Ontsnap na stil mere met wêreldklas-forelvisvang, verken kronkelende natuurroetes en geniet die knus gastehuise en eetplekke wat Dullstroom so spesiaal maak
Starting: 14-04-2026 13:30:00
Ons maak 'n draai in die Swartland! Jeanne en Brent bedien riboog-steaks met salsa verde, en Nico en Daryl bederf hul gaste met Griekse lamsboud. Sarel en Kyle braai gevulde springbokfilet en mielies
Starting: 14-04-2026 14:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 14-04-2026 15:00:00
In die eerste episode besoek ek en gholfmaat Lourens ('n klub-pro) die Metropolitan-gholfbaan langs my gunstelingrugbystadion
Starting: 14-04-2026 15:30:00
Broers Carl en Niël Durow vat voor met saaiery en beesboerdery in die Clocolan-distrik van die O-Vrystaat, saam met Pa Carl, vir wie die Sussex- en Droughtmaster-stoeterye in die FC Durow-trust sy hart se punt is
Starting: 14-04-2026 16:00:00
Jeanette Marais, uitvoerende hoof van die Momentum Groep, gesels oor 'n koppie koffie met Theo Vorster oor die besluite, waardes en beginsels wat haar leierskap rig en die groep se merkwaardige groei dryf
Starting: 14-04-2026 17:00:00
Ons besoek DSK Groenkampus waar leerders prakties oor voedselsekerheid leer. Daarna kuier ons by Rian van Heerden se Chaya-nisboerdery naby Bela-Bela. Plus, ons hervat ons weeklikse kruiekuier saam met Antoinette Pienaar
Starting: 14-04-2026 17:30:00
Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het
Starting: 14-04-2026 18:00:00
Ons vat die pad Weskus toe! Van Bloubergstrand, Yzerfontein en Grotto Bay tot by Dasseneiland. Ons smul aan seekos, kry 'n pizza naby die see, en proe heerlike wyn. Son, see, lekker kos en egte Weskus-vibes
Starting: 14-04-2026 18:30:00
Die hout word dié keer gepak in Gauteng se Bronkhorstspruit en die kompetisiegees loop hoog!
Starting: 14-04-2026 19:00:00
Ons kyk terug na Dick Muir se rugbyloopbaan, kuier om die braai saam met Mac Masina en bespreek eiendom koop met Dinamika Finansiële Dienste
Starting: 14-04-2026 20:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 14-04-2026 21:00:00
In die eerste episode besoek ek en gholfmaat Lourens ('n klub-pro) die Metropolitan-gholfbaan langs my gunstelingrugbystadion
Starting: 14-04-2026 21:30:00
Broers Carl en Niël Durow vat voor met saaiery en beesboerdery in die Clocolan-distrik van die O-Vrystaat, saam met Pa Carl, vir wie die Sussex- en Droughtmaster-stoeterye in die FC Durow-trust sy hart se punt is
Starting: 14-04-2026 22:00:00
Jeanette Marais, uitvoerende hoof van die Momentum Groep, gesels oor 'n koppie koffie met Theo Vorster oor die besluite, waardes en beginsels wat haar leierskap rig en die groep se merkwaardige groei dryf
Starting: 14-04-2026 23:00:00
Ons besoek DSK Groenkampus waar leerders prakties oor voedselsekerheid leer. Daarna kuier ons by Rian van Heerden se Chaya-nisboerdery naby Bela-Bela. Plus, ons hervat ons weeklikse kruiekuier saam met Antoinette Pienaar
Starting: 14-04-2026 23:30:00
Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het
Starting: 15-04-2026 00:00:00
Ons vat die pad Weskus toe! Van Bloubergstrand, Yzerfontein en Grotto Bay tot by Dasseneiland. Ons smul aan seekos, kry 'n pizza naby die see, en proe heerlike wyn. Son, see, lekker kos en egte Weskus-vibes
Starting: 15-04-2026 00:30:00
Die hout word dié keer gepak in Gauteng se Bronkhorstspruit en die kompetisiegees loop hoog!
Starting: 15-04-2026 01:00:00
Ons kyk terug na Dick Muir se rugbyloopbaan, kuier om die braai saam met Mac Masina en bespreek eiendom koop met Dinamika Finansiële Dienste
Starting: 15-04-2026 02:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 15-04-2026 03:00:00
In die eerste episode besoek ek en gholfmaat Lourens ('n klub-pro) die Metropolitan-gholfbaan langs my gunstelingrugbystadion
Starting: 15-04-2026 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 15-04-2026 04:00:00
Jeanette Marais, uitvoerende hoof van die Momentum Groep, gesels oor 'n koppie koffie met Theo Vorster oor die besluite, waardes en beginsels wat haar leierskap rig en die groep se merkwaardige groei dryf
Starting: 15-04-2026 05:00:00
Ons besoek DSK Groenkampus waar leerders prakties oor voedselsekerheid leer. Daarna kuier ons by Rian van Heerden se Chaya-nisboerdery naby Bela-Bela. Plus, ons hervat ons weeklikse kruiekuier saam met Antoinette Pienaar
Starting: 15-04-2026 05:30:00
Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het
Starting: 15-04-2026 06:00:00
Ons vat die pad Weskus toe! Van Bloubergstrand, Yzerfontein en Grotto Bay tot by Dasseneiland. Ons smul aan seekos, kry 'n pizza naby die see, en proe heerlike wyn. Son, see, lekker kos en egte Weskus-vibes
Starting: 15-04-2026 06:30:00
Die hout word dié keer gepak in Gauteng se Bronkhorstspruit en die kompetisiegees loop hoog!
Starting: 15-04-2026 07:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 15-04-2026 08:00:00
Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak
Starting: 15-04-2026 09:00:00
Hierdie week vier ons die fees van liefde! Mila gesels met Stéfan oor gekleurde stene en met Behanke oor elegante trourokke. Efraine du Toit kom vertel van haar herfsbruilof en deel wat sy geleer het op haar groot dag
Starting: 15-04-2026 09:30:00
Ek en Lourens waai hierdie episode behoorlik weg. Kyk, hulle sê dat wind die groot gelykmaker is op die gholfbaan, maar ons speel wel teen 'n paar locals wat die baan en die wind baie goed ken. Ek is darem ook 'n local!
Starting: 15-04-2026 10:00:00
Hierdie is nie 'n storie oor dwelms nie - dis 'n storie oor oorlewing. Leandie gesels met Marietjie Boshoff. Romi en Medal Paints verf vir 'n doel, en Herman maak 'n yskastert vol vreugde
Starting: 15-04-2026 10:30:00
model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif
Starting: 15-04-2026 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 15-04-2026 12:00:00
Wat doen jy as jou childhood bestie skielik 'n bredie wil maak? Jy sit hom voor 'n pot! Dean Smith kook saam in die kombuis, Aneeka wys haar trifle, en dan wys hy vir haar hoe jy 'n regte tamatiebredie maak!
Starting: 15-04-2026 13:00:00
Sê 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag
Starting: 15-04-2026 13:30:00
Hierdie braaikuier is in Pretoria! Jacques en Bertus braai 'n gevulde hoender-skilpadjie. Marcel en Megan bedien beeshaas en hul eie brandrissiewors, en Willem en Mare-Lize gooi varktjops en koeksisterwors oor die kole
Starting: 15-04-2026 14:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 15-04-2026 15:00:00
Van teatrale troudekor tot klasieke trouringe en vrolike, vroulike trourokke. Hierdie week gesels Mila oor alles wat troues betref, en die egpaar Chante en Morne deel die hoogtepunte van hul groot dag en hul beste trouwenke
Starting: 15-04-2026 15:30:00
Highland Gate is een van die mooiste bane en geleë in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf dié baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel
Starting: 15-04-2026 16:00:00
Sy is sakevrou, internetpersoonlikheid én ma - Leandie gesels met Katinka Oosthuizen oor haar vele hoede. Lamelle wys hoe klein gewoontes groot gloei gee en Herman bak 'n kardemom-witsjokolade-kaaskoek
Starting: 15-04-2026 16:30:00
Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza
Starting: 15-04-2026 17:30:00
Ons kyk terug na Dick Muir se rugbyloopbaan, kuier om die braai saam met Mac Masina en bespreek eiendom koop met Dinamika Finansiële Dienste
Starting: 15-04-2026 18:00:00
Vanni Noot Af en Drieklank toets hul kennis oor sewe vuurwarm rondes. Wie stap weg met prysgeld van tot R10 000?
Starting: 15-04-2026 19:00:00
In 2004 was SA aan die gons oor die sg. 'leeu-saak' waar 'n man in 'n leeukamp gegooi is om van sy lyk ontslae te raak. In 2016 verskyn een van die beskuldigdes se naam weer in die media - maar dis 'n ander voorval
Starting: 15-04-2026 20:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 15-04-2026 21:00:00
Van teatrale troudekor tot klasieke trouringe en vrolike, vroulike trourokke. Hierdie week gesels Mila oor alles wat troues betref, en die egpaar Chante en Morne deel die hoogtepunte van hul groot dag en hul beste trouwenke
Starting: 15-04-2026 21:30:00
Highland Gate is een van die mooiste bane en geleë in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf dié baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel
Starting: 15-04-2026 22:00:00
Sy is sakevrou, internetpersoonlikheid én ma - Leandie gesels met Katinka Oosthuizen oor haar vele hoede. Lamelle wys hoe klein gewoontes groot gloei gee en Herman bak 'n kardemom-witsjokolade-kaaskoek
Starting: 15-04-2026 22:30:00
Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza
Starting: 15-04-2026 23:30:00
Ons kyk terug na Dick Muir se rugbyloopbaan, kuier om die braai saam met Mac Masina en bespreek eiendom koop met Dinamika Finansiële Dienste
Starting: 16-04-2026 00:00:00
Vanni Noot Af en Drieklank toets hul kennis oor sewe vuurwarm rondes. Wie stap weg met prysgeld van tot R10 000?
Starting: 16-04-2026 01:00:00
In 2004 was SA aan die gons oor die sg. 'leeu-saak' waar 'n man in 'n leeukamp gegooi is om van sy lyk ontslae te raak. In 2016 verskyn een van die beskuldigdes se naam weer in die media - maar dis 'n ander voorval
Starting: 16-04-2026 02:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 16-04-2026 03:00:00
Van teatrale troudekor tot klasieke trouringe en vrolike, vroulike trourokke. Hierdie week gesels Mila oor alles wat troues betref, en die egpaar Chante en Morne deel die hoogtepunte van hul groot dag en hul beste trouwenke
Starting: 16-04-2026 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 16-04-2026 04:00:00
Die span kuier by die sanger Jo Black, waar 'n nuwe braaikamer gebou word, leer meer oor verskillende soorte braaihout, proe skaaptjoppies gebraai met kameeldoring, en sit self 'n gasbraaier aanmekaar
Starting: 16-04-2026 05:00:00
Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza
Starting: 16-04-2026 05:30:00
Ons kyk terug na Dick Muir se rugbyloopbaan, kuier om die braai saam met Mac Masina en bespreek eiendom koop met Dinamika Finansiële Dienste
Starting: 16-04-2026 06:00:00
Vanni Noot Af en Drieklank toets hul kennis oor sewe vuurwarm rondes. Wie stap weg met prysgeld van tot R10 000?
Starting: 16-04-2026 07:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 16-04-2026 08:00:00
Die span kuier by die sanger Jo Black, waar 'n nuwe braaikamer gebou word, leer meer oor verskillende soorte braaihout, proe skaaptjoppies gebraai met kameeldoring, en sit self 'n gasbraaier aanmekaar
Starting: 16-04-2026 09:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 16-04-2026 09:30:00
Armand kuier by entrepreneurs wat dit regkry om voluit in kleur te lewe. Armand gesels met Coral Bloom, Nici-Lené Accessories & Gifts en Lead with Love om te hoor hoe 'n kleurvolle filosofie hul reis na sukses beïnvloed
Starting: 16-04-2026 10:00:00
Francois Rossouw van Mooigezicht-landgoed, 'n tafeldruifprodusent in die Hexriviervallei, is 2025 se Nasionale Jongboer van die Jaar
Starting: 16-04-2026 10:30:00
Al wink leënessindroom in jou 50's, is dit 'n tyd vir selfontdekking. Hetta van Deventer-Terblanche deel haar reis met Marciel, en Lisa Raleigh wys hoe jy jouself in 'n beter bui kan bons
Starting: 16-04-2026 11:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 16-04-2026 12:00:00
Hierdie is nie 'n storie oor dwelms nie - dis 'n storie oor oorlewing. Leandie gesels met Marietjie Boshoff. Romi en Medal Paints verf vir 'n doel, en Herman maak 'n yskastert vol vreugde
Starting: 16-04-2026 13:00:00
Die vure brand in Pretoria! Koos en Dalena gooi 'n skaapribbetjie met paptert op die kole. Monique en Meisie bedien bierhoender en 'n aartappelgereg, en Renier en John dis sampioen-en-spek-sosasties met braaimielies op
Starting: 16-04-2026 14:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 16-04-2026 15:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 16-04-2026 15:30:00
In hierdie week se episode gaan vind Armand meer uit oor besighede wat die norm verander. Hy klop aan die deure van ButtaNutt, We Love Low Carb en Gudgu
Starting: 16-04-2026 16:00:00
Broers Carl en Niël Durow vat voor met saaiery en beesboerdery in die Clocolan-distrik van die O-Vrystaat, saam met Pa Carl, vir wie die Sussex- en Droughtmaster-stoeterye in die FC Durow-trust sy hart se punt is
Starting: 16-04-2026 16:30:00
Ná vyf dekades in die vermaakbedryf het sy al diep spore getrap en van aftrede is daar geen sprake nie. Vinette Ebrahim wys hoe jy in jou 60's steeds 'n vol lewe kan lei
Starting: 16-04-2026 17:30:00
Tussen Mei 2018 en Oktober 2022 het Jessica Janse van Nieuwenhuys bedrieglike belastingopgawes namens maatskappye ingedien
Starting: 16-04-2026 18:00:00
Sy is sakevrou, internetpersoonlikheid én ma - Leandie gesels met Katinka Oosthuizen oor haar vele hoede. Lamelle wys hoe klein gewoontes groot gloei gee en Herman bak 'n kardemom-witsjokolade-kaaskoek
Starting: 16-04-2026 19:00:00
Ons besoek DSK Groenkampus waar leerders prakties oor voedselsekerheid leer. Daarna kuier ons by Rian van Heerden se Chaya-nisboerdery naby Bela-Bela. Plus, ons hervat ons weeklikse kruiekuier saam met Antoinette Pienaar
Starting: 16-04-2026 20:00:00
Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat
Starting: 16-04-2026 20:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 16-04-2026 21:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 16-04-2026 21:30:00
In hierdie week se episode gaan vind Armand meer uit oor besighede wat die norm verander. Hy klop aan die deure van ButtaNutt, We Love Low Carb en Gudgu
Starting: 16-04-2026 22:00:00
Broers Carl en Niël Durow vat voor met saaiery en beesboerdery in die Clocolan-distrik van die O-Vrystaat, saam met Pa Carl, vir wie die Sussex- en Droughtmaster-stoeterye in die FC Durow-trust sy hart se punt is
Starting: 16-04-2026 22:30:00
Ná vyf dekades in die vermaakbedryf het sy al diep spore getrap en van aftrede is daar geen sprake nie. Vinette Ebrahim wys hoe jy in jou 60's steeds 'n vol lewe kan lei
Starting: 16-04-2026 23:30:00
Tussen Mei 2018 en Oktober 2022 het Jessica Janse van Nieuwenhuys bedrieglike belastingopgawes namens maatskappye ingedien
Starting: 17-04-2026 00:00:00
Sy is sakevrou, internetpersoonlikheid én ma - Leandie gesels met Katinka Oosthuizen oor haar vele hoede. Lamelle wys hoe klein gewoontes groot gloei gee en Herman bak 'n kardemom-witsjokolade-kaaskoek
Starting: 17-04-2026 01:00:00
Ons besoek DSK Groenkampus waar leerders prakties oor voedselsekerheid leer. Daarna kuier ons by Rian van Heerden se Chaya-nisboerdery naby Bela-Bela. Plus, ons hervat ons weeklikse kruiekuier saam met Antoinette Pienaar
Starting: 17-04-2026 02:00:00
Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat
Starting: 17-04-2026 02:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 17-04-2026 03:00:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 17-04-2026 03:30:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 17-04-2026 04:00:00
Wouter Kruidenier se liefde vir tuine begin op die plaas waar hy as kind tussen groente en rose gespeel het. Vandag kombineer hy formele simmetrie met natuurlike ritmes en balans en toets nuwe idees in sy eie tuin
Starting: 17-04-2026 05:00:00
Ná vyf dekades in die vermaakbedryf het sy al diep spore getrap en van aftrede is daar geen sprake nie. Vinette Ebrahim wys hoe jy in jou 60's steeds 'n vol lewe kan lei
Starting: 17-04-2026 05:30:00
Tussen Mei 2018 en Oktober 2022 het Jessica Janse van Nieuwenhuys bedrieglike belastingopgawes namens maatskappye ingedien
Starting: 17-04-2026 06:00:00
Sy is sakevrou, internetpersoonlikheid én ma - Leandie gesels met Katinka Oosthuizen oor haar vele hoede. Lamelle wys hoe klein gewoontes groot gloei gee en Herman bak 'n kardemom-witsjokolade-kaaskoek
Starting: 17-04-2026 07:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 17-04-2026 08:00:00
Wouter Kruidenier se liefde vir tuine begin op die plaas waar hy as kind tussen groente en rose gespeel het. Vandag kombineer hy formele simmetrie met natuurlike ritmes en balans en toets nuwe idees in sy eie tuin
Starting: 17-04-2026 09:00:00
Daarna gesels sy met die rugbyspeler Jacques Vermeulen
Starting: 17-04-2026 09:30:00
Leon Kluge is 'n ikoon wat by die 2025 Chelsea-blommeskou nog 'n goue medalje ryker geword het. In sy hart is hy steeds die kind wat buite grootgeword het
Starting: 17-04-2026 10:00:00
Ek en Lourens waai hierdie episode behoorlik weg. Kyk, hulle sê dat wind die groot gelykmaker is op die gholfbaan, maar ons speel wel teen 'n paar locals wat die baan en die wind baie goed ken. Ek is darem ook 'n local!
Starting: 17-04-2026 10:30:00
In die Kaapse Noordelike Voorstede spat die vonke behoorlik wanneer 'n broer, sy twee susters en hul spanmaats die hitte aandraai agter die braaivure
Starting: 17-04-2026 11:00:00
Dié ontbytprogram sal seker maak Suid-Afrikaners begin hulle dag met al die inligting wat hulle kort. Ons dek alles van gebeure wat saakmaak en finansies tot leefstylkwessies en vermaak
Starting: 17-04-2026 12:00:00
Die susters Belinda en Lorraine het mekaar deur dik en dun ondersteun toe borskanker by albei van hulle gediagnoseer is. Herman slaan 'n feesmaal aanmekaar om dié twee susters te vier
Starting: 17-04-2026 13:00:00
Daneel van der Walt, teater- en TV-aktrise, kry 'n kykie agter die gordyn van die lewe van Christelle Dreyer, 'n danser met Osteogenesis imperfecta
Starting: 17-04-2026 13:30:00
Ons kuier tussen Krugersdorp en Johannesburg! Hannes en Anchané braai beeshaas en gevulde bottterskorsie, en Shantan en Marlan bedien gevulde geelstert. Wolfgang en Jolene gooi gerookte kruiskuif en patat oor die kole
Starting: 17-04-2026 14:00:00
'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?
Starting: 17-04-2026 15:00:00
Sê 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag
Starting: 17-04-2026 16:00:00
Highland Gate is een van die mooiste bane en geleë in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf dié baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel
Starting: 17-04-2026 16:30:00
Die hout word dié keer gepak in Gauteng se Bronkhorstspruit en die kompetisiegees loop hoog!
Starting: 17-04-2026 17:00:00
Die deelnemers ontmoet almal mekaar vir die eerste keer in Bloemfontein. Die paartjies kry ook kans om mekaar beter te leer ken by hulle eerste aktiwiteit
Starting: 17-04-2026 18:00:00
Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het
Starting: 17-04-2026 19:00:00
Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene
Starting: 17-04-2026 19:30:00
'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?
Starting: 17-04-2026 20:00:00
'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?
Starting: 17-04-2026 21:00:00
Sê 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag
Starting: 17-04-2026 22:00:00
Highland Gate is een van die mooiste bane en geleë in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf dié baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel
Starting: 17-04-2026 22:30:00
Die hout word dié keer gepak in Gauteng se Bronkhorstspruit en die kompetisiegees loop hoog!
Starting: 17-04-2026 23:00:00
Die deelnemers ontmoet almal mekaar vir die eerste keer in Bloemfontein. Die paartjies kry ook kans om mekaar beter te leer ken by hulle eerste aktiwiteit
Starting: 18-04-2026 00:00:00
Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het
Starting: 18-04-2026 01:00:00
Akani Simbine, Olimpiese naelloper, hardloop hierdie week 'n myl in 'n Paralimpiese atleet se skoene
Starting: 18-04-2026 01:30:00
'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?
Starting: 18-04-2026 02:00:00
'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?
Starting: 18-04-2026 03:00:00
Sê 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag
Starting: 18-04-2026 04:00:00
Highland Gate is een van die mooiste bane en geleë in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf dié baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel
Starting: 18-04-2026 04:30:00
Broers Carl en Niël Durow vat voor met saaiery en beesboerdery in die Clocolan-distrik van die O-Vrystaat, saam met Pa Carl, vir wie die Sussex- en Droughtmaster-stoeterye in die FC Durow-trust sy hart se punt is
Starting: 18-04-2026 05:00:00
Canettevallei beloof met hul manjifieke laventelvelde, geurige handgemaakte seep en boetiekwyne 'n avontuur vir die sintuie. Die De Waals deel ook hul lewensreis sover en wat die idilliese plaas vir hulle so spesiaal maak
Starting: 18-04-2026 06:00:00
Hierdie week kook Aneeka herinneringe - met 'n bietjie spice daarby! Dis Oupa se smoortjie, Ouma se breyani en Ma se sterk opinies
Starting: 18-04-2026 06:30:00
Ons besoek DSK Groenkampus waar leerders prakties oor voedselsekerheid leer. Daarna kuier ons by Rian van Heerden se Chaya-nisboerdery naby Bela-Bela. Plus, ons hervat ons weeklikse kruiekuier saam met Antoinette Pienaar
Starting: 18-04-2026 07:00:00
Die pa-dogter-duo Yusuf en Thameenah Daniels kook elke week saam heerlike, tradisionele Kaaps-Maleise en Indiese geregte met 'n moderne kinkel
Starting: 18-04-2026 07:30:00
Die Suid-Afrikaanse superster Jack Parow is terug om die hitte saam met sy reklameagent en langdurige vriendin, Louise Crouse, te trotseer. Hulle sit saam met Nick aan by die Golden Dish-restaurant
Starting: 18-04-2026 08:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 18-04-2026 08:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 18-04-2026 09:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 18-04-2026 09:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 18-04-2026 10:00:00
Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat
Starting: 18-04-2026 10:30:00
Die braaivure brand in Gauteng! Nolene, Jaco, Amori en Nathan braai 'n windgedroogte kruisskyf. Thomas, Dwayne, Zain en Rudi bedien varklies-sosatiewiele en beeshaas. Sepiesterre Francois Lensley en Dawid Louw beoordeel
Starting: 18-04-2026 11:00:00
Die vure word aangesteek tussen Kuilsrivier en Brackenfell in die Kaap. Die realiteit-ster Karen Schwendtke en sangeres Karin Kortje kuier en proe saam
Starting: 18-04-2026 12:00:00
In Centurion staan PJ en Sascha gereed om braaitange te swaai teen Ewout en Lynette. Die Houvrou of trouvrou-wenner Nastassja Ras en aktrise Liane Heyl krap in die kole
Starting: 18-04-2026 13:00:00
Tussen Stellenbosch en Brackenfell in die Kaap brand die kompetisievure hoog en die realiteit-ster Karen Schwendtke en aktrise Natasha van der Merwe is daar om te beoordeel
Starting: 18-04-2026 14:00:00
Frank vang op met Krynauw Otto en Juandré Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansiële Dienste
Starting: 18-04-2026 15:00:00
Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak
Starting: 18-04-2026 16:00:00
Dr. Maureen Allem van Skin Renewal gee raad vir rosacea. Die aktrise Marijke Coetser vertel waarom slaap so belangrik is vir selfsorg en skoonheid, terwyl Efraine wys wat jy met grimering kan doen as jy rosacea het
Starting: 18-04-2026 17:00:00
Van teatrale troudekor tot klasieke trouringe en vrolike, vroulike trourokke. Hierdie week gesels Mila oor alles wat troues betref, en die egpaar Chante en Morne deel die hoogtepunte van hul groot dag en hul beste trouwenke
Starting: 18-04-2026 17:30:00
In die Breedevallei tussen Worcestor en Rawsonville vat drie getroude paartjies mekaar aan agter die kompetisievure
Starting: 18-04-2026 18:00:00
Die vroue is in beheer en die mans moet 'n goeie indruk maak - aanlyn én in die ateljee. Die komediant Schalk Bezuidenhout is die aanbieder
Starting: 18-04-2026 19:00:00
'n Groep vriende kompeteer teen drie lede van die Kaapstadse kamerkoor. Wie van Spoegterapie en AlteSlim ken hul musiek die beste?
Starting: 18-04-2026 20:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 18-04-2026 21:00:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 18-04-2026 21:30:00
In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak
Starting: 18-04-2026 22:00:00
Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat
Starting: 18-04-2026 22:30:00
Die braaivure brand in Gauteng! Nolene, Jaco, Amori en Nathan braai 'n windgedroogte kruisskyf. Thomas, Dwayne, Zain en Rudi bedien varklies-sosatiewiele en beeshaas. Sepiesterre Francois Lensley en Dawid Louw beoordeel
Starting: 18-04-2026 23:00:00
Die vure word aangesteek tussen Kuilsrivier en Brackenfell in die Kaap. Die realiteit-ster Karen Schwendtke en sangeres Karin Kortje kuier en proe saam
Starting: 19-04-2026 00:00:00
In Centurion staan PJ en Sascha gereed om braaitange te swaai teen Ewout en Lynette. Die Houvrou of trouvrou-wenner Nastassja Ras en aktrise Liane Heyl krap in die kole
Starting: 19-04-2026 01:00:00
Tussen Stellenbosch en Brackenfell in die Kaap brand die kompetisievure hoog en die realiteit-ster Karen Schwendtke en aktrise Natasha van der Merwe is daar om te beoordeel
Starting: 19-04-2026 02:00:00
Frank vang op met Krynauw Otto en Juandré Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansiële Dienste
Starting: 19-04-2026 03:00:00
Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak
Starting: 19-04-2026 04:00:00
Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat
Starting: 19-04-2026 05:00:00
Volgens Craig de Necker is jou tuin die grootste vertrek van jou huis. Vir hom is tuinmaak 'n dialoog tussen mens en natuur, waar hy luister, ondersoek en skep, en ruimtes laat leef deur lig, plante en die ritme van die aarde
Starting: 19-04-2026 05:30:00
Frank vang op met Krynauw Otto en Juandré Kruger oor hul onderskeie rugbyloopbane en gesels aftrede met Dinamika Finansiële Dienste
Starting: 19-04-2026 06:00:00
Sy sit nie en wag nie, sy doenit! Leandie gesels met Penny van der Merwe, die vrou agter Paarl Doenit. Plant-pel Andreas wys hoe steggies lewe kry, en Herman se roomyspoeding is bederf in 'n bak
Starting: 19-04-2026 07:00:00
Ons besoek DSK Groenkampus waar leerders prakties oor voedselsekerheid leer. Daarna kuier ons by Rian van Heerden se Chaya-nisboerdery naby Bela-Bela. Plus, ons hervat ons weeklikse kruiekuier saam met Antoinette Pienaar
Starting: 19-04-2026 08:00:00
Die twee susters Tietie en Nanna nooi ons hulle kombuis binne en wys ons hoe om heerlike halaal kos te maak
Starting: 19-04-2026 08:30:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 19-04-2026 09:00:00
model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif
Starting: 19-04-2026 09:30:00
Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories
Starting: 19-04-2026 10:00:00
In 2019 word vier mense, waaronder drie kinders, in 'n wendyhuis doodgeskiet. Die drie kinders was nie die teikens nie, maar hul moeders, wat ook in die huis was, het oorleef en vertel wat op dié aand gebeur het
Starting: 19-04-2026 11:00:00
Die 18-jarige Taytim-Lee Hendricks was in 2022 op pad na haar ouerhuis in Bonteheuwel, toe 'n kar haar skielik raakry en sy as gevolg van die impak op die dak van 'n huis geslinger is
Starting: 19-04-2026 12:00:00
Die lewensverhaal van die berugte pastoor Ray McCauley. Hy was 'n bekende gesig in die Suid-Afrikaanse landskap en is op 8 Oktober 2024 oorlede
Starting: 19-04-2026 13:00:00
Armand kuier by entrepreneurs wat dit regkry om voluit in kleur te lewe. Armand gesels met Coral Bloom, Nici-Lené Accessories & Gifts en Lead with Love om te hoor hoe 'n kleurvolle filosofie hul reis na sukses beïnvloed
Starting: 19-04-2026 14:00:00
Highland Gate is een van die mooiste bane en geleë in die hoogste dorp, Dullstroom. Ek en Gideon durf dié baan aan en speel teen locals wat al so lank hier speel
Starting: 19-04-2026 14:30:00
Broers Carl en Niël Durow vat voor met saaiery en beesboerdery in die Clocolan-distrik van die O-Vrystaat, saam met Pa Carl, vir wie die Sussex- en Droughtmaster-stoeterye in die FC Durow-trust sy hart se punt is
Starting: 19-04-2026 15:00:00
Bertus Basson, bekroonde sjef en restaurateur, gesels hierdie week oor 'n koppie koffie met Theo oor die kern van ware gasvryheid, die suksesresep agter sy reeks gewilde restaurante en die geheim vir 'n perfekte pizza
Starting: 19-04-2026 16:00:00
Sê 'Ja!' in styl en gesels saam met Mila Guy oor die ring, die rok en alles tussen-in. Anelma le Roux wys hoe om jou troudag ekstra persoonlik te maak, terwyl Zeniel Dijkstra vertel van haar sprokiestroudag
Starting: 19-04-2026 16:30:00
Is jy reg vir 'n blaf, miaau, kekkel en kraai oor ons geliefde vierpootvriende? Hierdie week kom kuier, Mr Miyagee, 'n honde-akteur, en Christa Scorer van die SA Gidshondverenging
Starting: 19-04-2026 17:00:00
Of jy nou 'n buitelugbeginner of kampmeerster is, kom kuier saam om die kampvuur. Hierdie week deel joernalis Zigi Ekron sy liefde vir karavane. Ons gesels oor 'n paklys van basiese kamptoerusting en toets almal se knoopkennis
Starting: 19-04-2026 17:30:00
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond
Starting: 19-04-2026 18:00:00
By Muratie buite Stellenbosch, soos wat die spinnerakke simboliseer, loop die hede en verlede hand aan hand. Ontdek dié karaktervolle wynlandgoed wat sy erfenis omarm en dié vereer wat 'n groot rol in sy bestaan gespeel het
Starting: 19-04-2026 18:30:00
In 2004 was SA aan die gons oor die sg. 'leeu-saak' waar 'n man in 'n leeukamp gegooi is om van sy lyk ontslae te raak. In 2016 verskyn een van die beskuldigdes se naam weer in die media - maar dis 'n ander voorval
Starting: 19-04-2026 19:00:00
Mila en Anelma le Roux gesels oor hoe om jou troudag kleurvol en uniek te maak. Stéfan deel raad oor erfstukke, Behanke wys hoe om tydloosheid in 'n trourok vas te vang, en Lize vertel van haar spesiale dag met haar dubbelsmaat
Starting: 19-04-2026 20:00:00
Ons vat die pad Weskus toe! Van Bloubergstrand, Yzerfontein en Grotto Bay tot by Dasseneiland. Ons smul aan seekos, kry 'n pizza naby die see, en proe heerlike wyn. Son, see, lekker kos en egte Weskus-vibes
Starting: 19-04-2026 20:30:00
In dié finansiële geselsprogram help Thys van Zyl gewone beleggers om markte beter te verstaan, foute te vermy, en slim beleggingsbesluite te neem te danke aan slim kennerraad
Starting: 19-04-2026 21:00:00
model, die betekenis van dienende leierskap en hoe hy ook as avontuurlustige sportman voortdurend grense verskuif
Starting: 19-04-2026 21:30:00